{"id":47740,"date":"2020-12-10T16:17:25","date_gmt":"2020-12-10T14:17:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=47740"},"modified":"2020-12-10T16:17:25","modified_gmt":"2020-12-10T14:17:25","slug":"sydney-gregan-die-aanslag-op-volkere-se-soewereiniteit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47740","title":{"rendered":"Sydney Gregan: Die aanslag op volkere se soewereiniteit"},"content":{"rendered":"<p>Die Europese Unie probeer nou sy begroting van 1,8 triljoen euro goedkeur, maar met die politieke slenter daarin opgesluit dat lidstate \u2018n minimum aantal vlugtelinge moet aanvaar. Net Pole en Hongarye weier om daardie voorwaarde te aanvaar en word nou boonop gedreig dat hulle nie die \u201crule of law\u201d in hulle onderskeie lande handhaaf as hulle nie hierdie voorwaarde as deel van die packet wil aanvaar nie. Voor in die koor van die dreigers is die Nuwe W\u00eareldorde-dissipel, Angela Merkel, iemand wat globalisme reeds volledig omarm het.<\/p>\n<p>Soos William Endahl, bekende onafhanklike internasionale politieke ontleder dit stel:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cHowever when we look more closely at various EU laws, it becomes clear that the phrase [\u201crule of law\u201d] is used as yet another neuro-linguistic manipulation, much as the earlier \u201cResponsibility to Protect\u201d that was used by the Obama Administration to bomb Libya to the stone age.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Die Poolse eerste minister, Mateus Morawiecki en Viktor Orb\u00e1n, eerste minister van Hongarye het \u2018n gesamentlike perskonferensie gehou en gaan poog om hierdie stap te veto en sal die begroting alleen goedkeur as hierdie bepaling uitgehaal word.<\/p>\n<p>Dis gewoon skreiend dat \u2018n staat se soewereiniteit op so \u2018n wyse aangeval word en dit onder die dekmantel van die \u201crule of law\u201d.<\/p>\n<p>Orban se opmerking in hierdie verband is veelseggend:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cThe proposal remains on the table, which would tie crisis funds to rule of law criteria, and this is not legal, but political in nature; and this proposal, from Hungary\u2019s position, is not acceptable.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Wat Orban (en Morawiecki) inderdaad doen is om hulle lande se soewereiniteit te beskerm, iets wat globaliste w\u00eareldwyd verag.<\/p>\n<p>Die gebruik van die term \u201crule of law\u201d deur die Europese Kommissie in Brussels is \u2018n gevaarlike manipulasie van dit wat van die soewereiniteit van die lidtstate oorgebly het toe hulle die Europese Unie betree het. So sal \u2018n globalistiese organisasie nou kan besluit hoe die samestelling van \u2018n \u201cvolkstaat\u201d sal lyk \u2013 wat net teen ding kan beteken \u2013 volledige integrasie.<\/p>\n<p>Uiteraard het links-liberale professors onmiddellik in die anti-Orban koor geval soos wat die <b>Central European University<\/b>, \u2018n universiteit gefinansier deur die berugte Hongaarse Jood, George Soros met sy <b>Open Society Foundations<\/b>. In April 2016 reeds het \u2018n artikel getiteld, \u201cAn EU Mechanism on Democracy, the Rule of Law and Fundamental Rights\u201d uit die pen van Dimitry Kochenov en Petra Bard verskyn wat Pole en Hongarye aangeval het as sou hulle die \u201crule of law\u201d negeer met die aanklag van \u201cRule of Law backsliding,\u201d so uit George Orwell se boek. Die tafel was toe al gedek om Pole en Hongarye te teiken. Soros propageer openlik \u201coop grense vir elke staat. Orban het \u2018n referendum daaroor in Hongarye gehou en met \u2018n groot meerderheid is integrasie verwerp, iets wat die globaliste nie kon sluk nie.<\/p>\n<p>Soros gebruik ander om sy vuilwerk te doen en aanvalle op Hongarye te loods, dit terwyl Orban telkens op demokratiese wyse die wil van sy mense toets oor sake van wesetlike belang \u2013 stappe wat daarop dui dat hy die soewereiniteit van sy volk hoog ag, iets wat globaliste verwerp en verag.<\/p>\n<p>Op 18 November 2020 het Soros \u2018n skerp aanval op Orban geloods:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cThe EU can\u2019t afford to compromise on the rule-of-law provisions. How it responds to the challenge posed by Orb\u00e1n and Kaczy\u0144ski will determine whether it survives as an open society true to the values upon which it was founded\u2026The question is whether the EU, with German Chancellor Angela Merkel perhaps <a href=\"https:\/\/journal-neo.org\/2020\/12\/02\/behind-viktor-orban-s-defiance-of-a-brussels-rule-of-law\/www.georgesoros.com\/2020\/11\/18\/europe-must-stand-up-to-hungary-and-poland\/\">leading<\/a> the way, can muster the political will.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Soros beskuldig Orban ook van korrupsie maar kan geen bewyse lewer daarvoor nie. Hy speel ook die Joodse slagoffer-kaart:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cBeing of Hungarian Jewish origin, I am particularly concerned with the situation in Hungary\u2026\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Wat Soros nalaat om te s\u00ea is dat hy self erken het dat tydens die Tweede W\u00eareldoorlog vals dokumentasie gebruik het en hom as nie-Jood voorgedoen het en Joodse families uitgewys het om in konsentrasie kampe te laat gaan werk, iets wat hy self moes erken. Die VSA-program <b><i>60 Minutes<\/i><\/b> het in 2006 berig:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cWhile hundreds of thousands of Hungarian Jews were being shipped off to the death camps, George Soros accompanied his phony godfather on his appointed rounds, confiscating property from the Jews.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Orban staan nie \u2018n tree vir Soros terug nie en het soos volg op Soros se tirade gereageer:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cThe Soros network, which has woven itself through Europe\u2019s bureaucracy and its political elite, has for years been working to make Europe an immigrant continent. [They] promote a global open society and seeks to abolish national frameworks, [and] is the greatest threat faced by the states of the European Union. The goals of the network are obvious: to create multi-ethnic, multicultural open societies by accelerating migration, and to dismantle national decision-making, placing it in the <a href=\"https:\/\/www.miniszterelnok.hu\/europe-must-not-succumb-to-the-soros-network\/\">hands<\/a> of the global elite.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Orban is duidelik \u2018n nasionalis wat hom verset teen die globale \u201cempire\u201d wat globaliste daar wil stel. So stel hy dan ook dat Soros \u2018n institusionele sisteem daar wil stel wat:<\/p>\n<blockquote><p>\u201c\u2026under the aegis of the open society, seeks to force a unified way of thinking, a unified culture and a unified social model on Europe\u2019s free and independent nations. They seek to rescind the right of every people to decide its own destiny. This is also the purpose of their \u201crule of law\u201d proposal \u2013 which does not, in fact, recognize the rule of law, but of strength. It would be more honest to call it the \u201crule of the <a href=\"https:\/\/www.miniszterelnok.hu\/europe-must-not-succumb-to-the-soros-network\/\">majority<\/a>.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Die kruks van die saak is dat die sogenaamde \u201crule of law\u201d nou die \u201crule of the majority\u201d geword het, soos wat ons in hierdie land dit beleef sedert 1994. Met tragiese gevolge vir die soewereiniteit van volkere. Dit is niks anders nie as \u2018n totalit\u00eare w\u00eareldorde wat afgedwing word \u2013 \u2018n misdaad teen volkere se soewereiniteit om self te kan besluit oor hulle toekoms. Dit terwyl state (soos Hongarye) se interne referendums eenvoudig afgemaak word. Soos Engdahl dit stel:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cThe term Rule of Law is one of those slippery terms that can be used to hide a multitude of crimes. There is nothing we can call \u201cLaw\u201d like the US Bill of Rights that have been accepted by all member states. Which law has Orban violated in exercising the allowed veto? Hungary and Poland have offered to approve the budget if the EU separates the political demand for Rule of Law from the package, something Merkel refuses\u201d.<\/p><\/blockquote>\n<p>Dit is \u2018n aanslag wat nie ligtelik opgeneem moet word nie. Dat ander state klaarblyklik geen probleem het om \u201cvlugtelinge\u201d in te neem nie is bewys dat intergrasie reeds geen probleem is vir daardie state nie en dat hulle nie meer as volkstate geken wil word nie. Of dalk is die leiers van daardie state reeds ingekoop in die Nuwe W\u00eareldorde en steur hulle hulle nie meer aan die inwoners van daardie state se wense nie.<\/p>\n<p><b>As \u2018n volk sy soewereiniteit prysgee, sal hy verdwyn van die aarde se bodem, of soos dit hier by ons die geval is, deur bloed en sweet en trane moet terugveg om dit weer te bekom!<\/b><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Europese Unie probeer nou sy begroting van 1,8 triljoen euro goedkeur, maar met die politieke slenter daarin opgesluit dat lidstate \u2018n minimum aantal vlugtelinge moet aanvaar. Net Pole en Hongarye weier om daardie voorwaarde te aanvaar en word nou boonop gedreig dat hulle nie die \u201crule of law\u201d in hulle onderskeie lande handhaaf as [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":47743,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10,4703],"tags":[5761,10660,14870,25142,21241],"class_list":["post-47740","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-rubrieke","category-sydney-gregan","tag-angela-merkel","tag-george-soros","tag-globalisme","tag-mateus-morawiecki","tag-viktor-orban"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47740","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/14"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47740"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47740\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47744,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47740\/revisions\/47744"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47743"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47740"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47740"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47740"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}