{"id":4774,"date":"2009-05-11T01:32:29","date_gmt":"2009-05-11T01:32:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4774"},"modified":"2009-05-11T01:32:29","modified_gmt":"2009-05-11T01:32:29","slug":"kabinet-is-slegte-nuus-s-zille","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4774","title":{"rendered":"&#8216;Kabinet is slegte nuus&#8217; s? Zille"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die DA, by monde van hul leier Helen Zille, het president Zuma se nuwe kabinet betreur en ges&ecirc; &quot;met &#39;n paar uitsonderings is dit slegte nuus vir Suid-Afrika&quot;.<\/p>\n<p>Van die swak ministers is uit maar sommiges is na belangrike portefeuljes geskuif, het sy ges&ecirc;. Die bykomende adjunkposte is daarop gemik om interne probleme in die ANC op te los eerder as om dienslewering te verbeter volgens Zille.<\/p>\n<p>Sy het bygevoeg dat &#39;n beplanningskommissie binne die presidensie asook die verdeling van sekere portefeuljes nie noodwendig &#39;n positiewe uitwerking op dienslewering sal h&ecirc; nie.<\/p>\n<p>Die kabinet het aansienlik groter geword, met 34 ministers, wat bykomende kostes en &#39;n administratiewe las verteenwoordig.<\/p>\n<p>Die DA het die aanstellings van Trevor Manuel as die hoof van die beplanningskommissie verwelkom, maar gemaan dat die party alles sal doen om te keer dat die &quot;nuutopgerigte ministerie van Regeringsamewerking die aanvaarde grondwetlike outonomie van die drie sfere van regering ondermyn&quot;.<\/p>\n<p>&quot;Ons sal ook twee kritieke nuwe aanstellings fyn dophou, naamlik di&eacute; van Ebrahim Patel as hoof van die nuutopgerigte ministerie van Ekonomiese Ontwikkeling en di&eacute; van Pravin Gordhan as die minister van Finansies.&quot;<\/p>\n<p>Die DA het die hoop uitgespreek dat hierdie aanstellings nie sal beteken dat daar afgewyk gaan word van makro-ekonomiese beleidmaking en implementering nie, of dat daar radikale aanpassings in ekonomiese beleid sal wees slegs om Cosatu en die SAKP tevrede te hou nie.<\/p>\n<p>&quot;President Zuma is swaar in die skuld by hierdie twee organisasies vir sy politieke heropstanding. Die kabinet is duidelik s&oacute; gestruktureer om di&eacute; skuld te vereffen.&quot;<\/p>\n<p>Zille het verder ges&ecirc; dat indien die departement van Finansies net vir die begroting verantwoordelik gaan wees en die departement van Ekonomiese Ontwikkeling voortaan beleid hanteer, dit werklike kommer sal wek.<\/p>\n<p>Zille het ook haar kommer uitgespreek oor die aanstelling van Angie Motshekga as minister van Basiese Onderwys en Blade Nzimande as minister van Ho&euml;r Onderwys.<\/p>\n<p>&quot;Angie Motshekga is bekend vir haar ongelukkige uitspraak ter verdediging van Julius Malema, dat onderwys die &#39;n noodsaaklike vereiste vir leierskap is nie.&quot;<\/p>\n<p>Sy het ges&ecirc; Blade Nzimande is &#39;n Marxistiese ideoloog en sy aanstelling is kommerwekkend gesien die toekoms van ho&euml;r onderwys in &#39;n globale kennisekonomie.<\/p>\n<p>Zille het Nosiviwe Mapisa-Nqakula as minister van Korrektiewe Dienste en Susan Shabangu as minister<br \/>of Mynwese se aanstellings uitgesonder as jammer.<\/p>\n<p>Mynwese is krities belangrik vir Suid-Afrika se langtermyn groei, het sy ges&ecirc;.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/\">\u043f\u0440\u043e\u0438\u0437\u0432\u043e\u0434\u0441\u0442\u0432\u043e \u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0445 \u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/society\/1063327-v-harkove-naznachen-novyiy-prokuror.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA, by monde van hul leier Helen Zille, het president Zuma se nuwe kabinet betreur en ges&ecirc; &quot;met &#39;n paar uitsonderings is dit slegte nuus vir Suid-Afrika&quot;. Van die swak ministers is uit maar sommiges is na belangrike portefeuljes geskuif, het sy ges&ecirc;. Die bykomende adjunkposte is daarop gemik om interne probleme in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-4774","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4774","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4774"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4774\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4774"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4774"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4774"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}