{"id":47672,"date":"2020-10-28T08:34:20","date_gmt":"2020-10-28T06:34:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=47672"},"modified":"2020-10-28T08:34:54","modified_gmt":"2020-10-28T06:34:54","slug":"onluste-in-nigerie-weermag-dalk-ontplooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47672","title":{"rendered":"Onluste in Nigeri\u00eb \u2014 weermag dalk ontplooi"},"content":{"rendered":"<p>Die goewerneur het Donderdag ges\u00ea die Nigeriese weermag het aangebied om in die staat Lagos te ontplooi indien nodig om belangrike sake- en regeringspersele te beskerm.<\/p>\n<p>Onrus het dwarsdeur die staat uitgebreek, wat onder \u2018n 24 uur-aandklokre\u00ebl verkeer. Die onluste is veroorsaak deur betogings en skietery op burgerlikes deur veiligheidsmagte Dinsdagaand.<\/p>\n<p>Goewerneur Babjide Sanwo-Olu het in &#8216;n onderhoud op die plaaslike stasie Arise TV ges\u00ea dat die hoof van die weermag Woensdag omstreeks 12:00 gebel het &#8220;om te s\u00ea dat as ek nodig het dat die weermag moet uitkom, sal ons hulle ontplooi.\u201d<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dat die belangrikste bekommernis die veiligheid van belangrike sake- en regeringsinstellings, soos Lagos se hawens, is.<\/p>\n<p>&#8216;Ons het eintlik net &#8216;n gesprek oor veiligheidsondersteuning,&#8217; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sanwo-Olu het nie ges\u00ea of hy die aanbod sou aanvaar nie, maar het leiers versoek om jongmense, insluitend betogers, van die strate af te hou.<\/p>\n<p>Brande het Woensdag dwarsdeur Lagos, die handelshoofstad van die land, gewoed terwyl rondlopende groepe jong mans, asook sommige betogers wat nog op straat was, en gewapende polisie in sommige buurte gebots het.<\/p>\n<p>Die weermag het ontken dat soldate op die plek van die skietery by die Lekki-tolhek in Lagos was, waar mense in weerwil van die aandklokre\u00ebl bymekaargekom het. Vier getuies het aan Reuters ges\u00ea soldate het daar koe\u00ebls afgevuur en minstens twee mense is geskiet. Die menseregtegroep Amnesty International het ges\u00ea die Nigeriese weermag en polisie het Dinsdag minstens 12 vreedsame betogers op twee plekke in Lagos &#8211; Lekki en Alausa &#8211; doodgemaak.<\/p>\n<p>Sanwo-Olu het ges\u00ea dat hy nie soldate na die tolhek gestuur het nie. Die Nigeriese president Muhammadu Buhari, het Woensdag in &#8216;n verklaring &#8216;n beroep op kalmte gedoen het, maar nie direk na die voorval verwys nie.<\/p>\n<p>Buhari het ges\u00ea dat kringtelevisiekameras op die Lekki Bridge, wat volgens sosiale media voor die voorval verwyder is, daar was en ten tyde van die skietery gewerk het en deel sou uitmaak van die staat se ondersoek na die voorval.<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg dat hy die beeldmateriaal \u201cabsoluut\u201d openbaar sou maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die goewerneur het Donderdag ges\u00ea die Nigeriese weermag het aangebied om in die staat Lagos te ontplooi indien nodig om belangrike sake- en regeringspersele te beskerm. Onrus het dwarsdeur die staat uitgebreek, wat onder \u2018n 24 uur-aandklokre\u00ebl verkeer. Die onluste is veroorsaak deur betogings en skietery op burgerlikes deur veiligheidsmagte Dinsdagaand. Goewerneur Babjide Sanwo-Olu het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":47673,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[9398,25115,25117,9397,5489,5593,2851,25116],"class_list":["post-47672","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-lagos","tag-lekki-tolhek","tag-muhammadu-buhari","tag-nigerie","tag-onluste","tag-onrus","tag-polisie","tag-sanwo-olu"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47672"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47672\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47675,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47672\/revisions\/47675"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47673"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}