{"id":4738,"date":"2009-05-06T02:12:50","date_gmt":"2009-05-06T02:12:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4738"},"modified":"2009-05-06T02:12:50","modified_gmt":"2009-05-06T02:12:50","slug":"zambi-teken-eerste-varkgriepgeval-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4738","title":{"rendered":"Zambi? teken eerste varkgriepgeval aan"},"content":{"rendered":"<p>Afrikalande spook om varkgriep uit &#39;n kontinent te hou wat alreeds swaar gebuk gaan onder Vigs en malaria. Hulle vrees dat &#39;n uitbraak veel erger gevolge sal inhou as wat in Noord-Amerika en Europa die geval is.<\/p>\n<p> Daar is tans net een aangemelde geval van die griepvirus in Afrika, en mediese personeel het toesig by lughawens en grensposte opgeskerp, maar fondse bly &#39;n tameletjie. Indien die virus posvat, vrees kenners dat dit &#39;n katastrofe vir die reeds gebrekkige gesondheidsdienste kan inhou en &#39;n aansienlike aantal menselewens kan eis.<\/p>\n<p>Zambi&euml; se openbare uitsaaier het bekend gemaak dat een geval, &#39;n reisiger uit Suid-Afrika, in Ndola, ge&iuml;soleer is.<\/p>\n<p>Daar is 22 miljoen mense in Afrika suid van die Sahara wat net MIV\/VIGS besmet is en hulle verswakte immuunstelsels maak hulle besonder vatbaar vir varkgriep, veral in landelike gebiede wat nie sondermeer toegang tot dienste het nie.<\/p>\n<p> Die winterseisoen het ook aangebreek en selfs gewone griep kan &#39;n ernstige gevaar inhou in omstandighede waar armoede, &#39;n gebrek aan toepaslike behuising, voedsel en oorbevolking heers.<\/p>\n<p> Varkgriep het reeds die lewens van 26 mense in Meksiko ge&euml;is en 2 in die VSA. Alhoewel relatief min ongevalle in di&eacute; lande aangemeld is, kan die virus nog in &#39;n meer gevaarlike mutasie omsit wat &#39;n tweede meer dodelike golf van die griep kan beteken.<\/p>\n<p> Die w&ecirc;reld se aandag is op varkgriep gespits, maar daagliks sterf daar duisende Afrikane aan siektes wat verhoed of behandel kon word. David Sanders, professor aan die universiteit van die Wes-Kaap, meen die reaksie op varkgriep is &quot;oordrewe histeries&quot; en is verbaas dat die 2,5 miljoen swart kinders wat sterf aan diarrhiale siektes nie dieselfde aandag geniet nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/russian-pair\/\">\u043f\u043e\u0434 \u043a\u043b\u044e\u0447<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrikalande spook om varkgriep uit &#39;n kontinent te hou wat alreeds swaar gebuk gaan onder Vigs en malaria. Hulle vrees dat &#39;n uitbraak veel erger gevolge sal inhou as wat in Noord-Amerika en Europa die geval is. Daar is tans net een aangemelde geval van die griepvirus in Afrika, en mediese personeel het toesig by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4738\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zambi? teken eerste varkgriepgeval aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108],"class_list":["post-4738","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4738"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4738\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}