{"id":4726,"date":"2009-05-04T03:57:34","date_gmt":"2009-05-04T03:57:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4726"},"modified":"2009-05-04T03:57:34","modified_gmt":"2009-05-04T03:57:34","slug":"afrikaners-laat-hulle-aan-die-neus-lei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4726","title":{"rendered":"Afrikaners laat hulle aan die neus lei"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Ek stem saam die Afrikaner is in &#39;n politieke wildernis en partypolitiek gaan ons n&ecirc;rens bring in die huidige bestel nie. Die Afrikaner is tans verdeeld en volgens my is daar 3 hoofgroepe: die nie stemmers (hoofsaaklik regses), die wat VF+ stem en derdens die DA&nbsp; stemmers en ander liberales wat net &#39;n sterk opposisie in die parlement wil h&ecirc;.<\/p>\n<p> Waar ek nie saamstem nie is sy historiese agtergrond. Die idee dat die term Afrikaner geskep is uit &quot;Cape Dutch&quot; en dies meer wat aangehaal is, is volgens my nie heeltemal korrek nie. <\/p>\n<p> In ensiklopedie&euml; is die term &quot;Afrikaner&quot; wel bekend as iemand van blanke Europese en Kaaps-Hollandse afkoms, ander taal\/volksgroeperinge het natuurlik ook &#39;n rol gespeel in die vorming van die Afrikaner soos ons vandag is.<\/p>\n<p> Die Afrikaner het mettertyd al in die 18e eeu ontstaan as nasate van Hollanders, Duitsers, Hugenote en met die Trekboere, later Voortrekkers, se uittog&nbsp; uit die Kaap het die nuwe groep Boere\/Afrikaners ontstaan. Die &quot;Cape Dutch&quot; wat egter agtergebly het in die Kaap, het veel later ook verafrikaans maar het ook nog maar meestal Hollands of Engels gepraat. Met die&nbsp; gelydelike &quot;Afrikaansing&quot; van Kaaps-Hollands&nbsp; het die Afrikaner en sy taal meer begin groei teen die latere jare van die 19e Eeu en met die vestiging van die ZAR(later Transvaal) en Oranje Vrystaat. Joiners, hensoppers , hanskakies was eintlik die verraderllike pro-Britse deel van sogenaamde Afrikaners, die Bittereinders die meer getroue deel. <\/p>\n<p> Post Anglo-Boereoorlog het Afrikaners in 2 groepe verdeel- Die Pro-Britte wat onder Jan Smuts, Louis Botha was en die Nasionaliste onder JBM Hertzog&nbsp; wat gekant was teen deelname saam met Brittanje in die sg. 1ste W&ecirc;reldoorlog wat eintlik net &#39;n Europese oorlog -&quot;The Great War&quot; was.<\/p>\n<p> Hoekom ek bogenoemde noem, is om te wys dat die Afrikaner tans, soos in die verlede, baie verdeeld is. <\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Ons grootste probleem is oortuigende leierskap en die Afrikaners (ongelukkig baie wat ook in die buiteland is) wat weereens soos in die referendum voor &#39;94 en die NP van daardie tyd hul aan die neus laat lei of liewer verlei deur partye soos DA, COPE en selfs die ANC.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek stem saam die Afrikaner is in &#39;n politieke wildernis en partypolitiek gaan ons n&ecirc;rens bring in die huidige bestel nie. Die Afrikaner is tans verdeeld en volgens my is daar 3 hoofgroepe: die nie stemmers (hoofsaaklik regses), die wat VF+ stem en derdens die DA&nbsp; stemmers en ander liberales wat net &#39;n sterk opposisie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,21093],"class_list":["post-4726","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4726","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4726"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4726\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4726"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4726"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4726"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}