{"id":47137,"date":"2020-04-06T09:14:07","date_gmt":"2020-04-06T07:14:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=47137"},"modified":"2020-04-06T09:22:29","modified_gmt":"2020-04-06T07:22:29","slug":"koop-steve-hofmeyr-se-nuwe-boek-die-kwesbares-hier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47137","title":{"rendered":"Koop Steve Hofmeyr se nuwe boek, &#8216;Die kwesbares&#8217;, hier"},"content":{"rendered":"<p>Die sanger en skrywer, Steve Hofmeyr, het so pas te midde van die koronavirusinperking &#8216;n splinternuwe misdaadroman, <em>Die kwesbares<\/em>, gepubliseer. Dit kan reeds as e-boek vanaf Amazon Kindle afgelaai word (klik hier onder op die klein voorblad van die boek om na die Amazonblad deur te gaan).<\/p>\n<p>Hier volg die opsomming op die rugkant van die boek.<\/p>\n<p>Daar\u2019s altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet. In die derde aflewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy l\u00ea sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste figuur met wie hy nog ooit te make gehad het: Jes\u00fas Fidencio Hern\u00e1ndez, beter bekend as die Veearts van Baia Farta. So ook met die spoke uit sy verlede.<\/p>\n<p>En di\u00e9 konfrontasie gaan bloedig wees. Brutaal en allesverwoestend. Want dit dwing die Sluiper terug na ou vergete gedragspatrone. Na ingeoefende rituele van vernietiging, want rituele maak die ontasbare tasbaar; gee die onwerklike \u0149 mate van stoflikheid. Dit plaas die grootsheid van die onvoorsienbare in jou palm. Dit wals in op plekke waar woorde nie kan bykom nie. Soms heel dit selfs wonde. En dis seker beter as niks. \u0149 Titseltjie genesing vir die kwesbares.<\/p>\n<p>Met hierdie derde aflewering in die Sluiper-reeks oortref Steve Hofmeyr selfs die ontsaglik ho\u00eb standaard wat hy met\u00a0\u00a0<em>Die onaantasbares\u00a0\u00a0<\/em>(2017) en\u00a0\u00a0<em>Die Lucky Strike\u00a0<\/em>\u00a0(2018) gestel het. As aksieroman is\u00a0\u00a0<em>Die kwesbares\u00a0<\/em>\u00a0heeltemal uniek in die Afrikaanse lettere. Trefseker en sekuur. Soos \u0149 koe\u00ebl.<\/p>\n<p>Lees &#8216;n uittreksel uit die boek nou dadelik op Amazon Kindle deur op die klein voorblad hier bo te klik. Indien dit jou geval, kan jy agterna die e-boek koop en dit verder op jou rekenaar, foon of ander toestel lees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sanger en skrywer, Steve Hofmeyr, het so pas te midde van die koronavirusinperking &#8216;n splinternuwe misdaadroman, Die kwesbares, gepubliseer. Dit kan reeds as e-boek vanaf Amazon Kindle afgelaai word (klik hier onder op die klein voorblad van die boek om na die Amazonblad deur te gaan). Hier volg die opsomming op die rugkant van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":47139,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[96,18995,7],"tags":[24895,24896,24897,9377],"class_list":["post-47137","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c87-boeke","category-boekwinkel","category-s27-vermaak","tag-die-kwesbares","tag-nuwe-boek","tag-sluiper","tag-steve-hofmeyr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47137","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47137"}],"version-history":[{"count":9,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47137\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47147,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47137\/revisions\/47147"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47139"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47137"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47137"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47137"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}