{"id":4711,"date":"2009-04-30T06:16:47","date_gmt":"2009-04-30T06:16:47","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4711"},"modified":"2009-04-30T06:16:47","modified_gmt":"2009-04-30T06:16:47","slug":"vf-is-te-beperk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4711","title":{"rendered":"VF+ is te beperk"},"content":{"rendered":"<p>&lsquo;n Goeie Boerevriend blameer die VF+ se agteruitboerdery aan die moontlikheid dat dit nie meer doelgerig vir &lsquo;n Afrikaner tuisland staan om sodoende ons vryheidsideaal te verwesenlik nie &ndash; die rede hoekom steun verloor word.<\/p>\n<p> My ma reken dat hierdie nie &lsquo;n normale verkiesing was nie &#8211; dit was pleks van VIR iets was dit TEEN Zuma.<\/p>\n<p> So dit het gegaan oor negatiewe steun. Gogga maak vir baba bang deur Naspers.<\/p>\n<p> Die VF se beeld is egter ook gans te beperk. Die skare steun die span wat die hele veld vol kan speel met &lsquo;n hele span &ndash; wat kan dummy en sidestep met voor en agterspelers &ndash; nie net in sy eie kwartgebied nie. Wat mense se verbeelding kan aangryp vir &lsquo;n beter toekoms &ndash; maar basies is dit wat hy ook bedoel.<\/p>\n<p> En Zille dwing vir vriend en vyand respek af en die VF kan gerus by haar leer.<\/p>\n<p> &lsquo;n Vrou is &lsquo;n tuisteskepper en die man is die jagter. Daarom is vrouens baie beter natuurlike bestuurders en bemarkers as mans tensy die man ander vaardighede aanleer en leierskaps ontwikkeling ondergaan. Ek dink my vriend se brief demonstreer dit goed &ndash; opreg eerlik tegnies korrek maar strategies onhaalbaar en verbeeldingloos. Die VF sal moet leer om te bemark &ndash; &lsquo;n vol pakket van Afrikanervreugde en nie meer bevark en beveg nie. &lsquo;n Snotklap van vrolike humor, komiese, oulike en lekker vroulike lis sal ons wakker skud uit ons rigor mortis. Ons het iemand soos Echel Roodie nou nodig soos nooit tevore nie!!<\/p>\n<p> Cope en die DA is beslis &lsquo;n nuwe strategie maar essensieel dieselfde poeding met &lsquo;n ander sous en deur die NI ge-infiltreer op bestuursvlak.&nbsp; Maar kan ons eerder die VF+ vertrou ? &ndash; ons wil tog so graag so glo!!<\/p>\n<p> Verder sal ons ons&nbsp; vryheid in ons eie land kry vir diegene wat&nbsp; bereid is om self hul werk te doen en dis absoluut seker die doodsteek van die hele volkstaat gedagte &ndash; wie die werk gaan doen. Want ons wil vry wees om te stem maar gebonde aan vreemde arbeid. Nou emigreer die lot om self hul werk in vreemde lande te gaan doen!! Terwyl die vreemde land na ons toe gekom het &ndash; kosteloos en verniet kan ons onsself vry werk net waar ons bly in SA.<\/p>\n<p> En die Afrikaners sal ook nooooooit weer net vir een party stem nie &ndash; dit het die NP ons vir ewig geleer.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/roboty-i-figurki\/personazhi-mul-tfil-mov-fil-mov-komiksov\">\u043c\u0443\u043b\u044c\u0442\u0438\u043a \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pep.org.ua\/uk\/person\/23993\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&lsquo;n Goeie Boerevriend blameer die VF+ se agteruitboerdery aan die moontlikheid dat dit nie meer doelgerig vir &lsquo;n Afrikaner tuisland staan om sodoende ons vryheidsideaal te verwesenlik nie &ndash; die rede hoekom steun verloor word. My ma reken dat hierdie nie &lsquo;n normale verkiesing was nie &#8211; dit was pleks van VIR iets was dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4711\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VF+ is te beperk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,21093,4618],"class_list":["post-4711","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-vf-is-te-beperk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4711","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4711"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4711\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4711"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4711"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4711"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}