{"id":47096,"date":"2020-03-31T02:05:47","date_gmt":"2020-03-31T00:05:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=47096"},"modified":"2020-03-31T07:01:02","modified_gmt":"2020-03-31T05:01:02","slug":"rand-tuimel-na-moodys-besluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47096","title":{"rendered":"Rand sink na Moody&#8217;s-besluit"},"content":{"rendered":"<p>Moody\u2019s se afwaartse peiling van die Suid-Afrikaanse ekonomie na gemorsstatus het die rand onder die waterlyn getref. Die nasionale geldeenheid het Maandag deur die R18-per-dollargrens gebreek. Dit het \u0149 rekordlaagtepunt van R18-08 teenoor die dollar bereik en hoewel dit daarna ietwat versterk het, het \u0149 dollar vir die grootste deel van die dag in die omgewing van R18 gekos.<\/p>\n<p>Dit was die onvermydelike gevolg van beleggers wat die hasepad weg van die rand gekies het omdat die afgradering beteken dat Suid-Afrika van die toonaangewende W\u00eareldstaatseffekte-indeks (W.G.B.I.) afgeskop gaan word. Die W.G.B.I. is die prim\u00eare mark waar regerings staatseffekte verkoop om nasionale skuld te bestuur.<\/p>\n<p>Die noodwendige gevolg is dat dit vir die regering al hoe duurder word om geld te leen om staatskuld mee te diens.<\/p>\n<p>Redes wat Moody\u2019s vir die afgradering aangevoer het, sluit in dat Suid-Afrika se skuld teen 2023 na verwagting 91% van Bruto Nasionale Produk sal bereik. Die agentskap het aangetoon dat dit skepties staan teenoor die ANC se vermo\u00eb om fiskale hervormings in werking te stel om die ekonomie weer op dreef te kry. Dus kan daar verwag word dat die rand vir die afsienbare toekoms onder druk sal bly.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moody\u2019s se afwaartse peiling van die Suid-Afrikaanse ekonomie na gemorsstatus het die rand onder die waterlyn getref. Die nasionale geldeenheid het Maandag deur die R18-per-dollargrens gebreek. Dit het \u0149 rekordlaagtepunt van R18-08 teenoor die dollar bereik en hoewel dit daarna ietwat versterk het, het \u0149 dollar vir die grootste deel van die dag in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":47098,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85,51],"tags":[24888,7543,17740,11912,24887,6642],"class_list":["post-47096","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","category-suider-afrika","tag-afgradering","tag-dollar","tag-moodys","tag-rand","tag-usd","tag-zar"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47096","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47096"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47096\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47100,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47096\/revisions\/47100"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47098"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47096"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47096"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47096"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}