{"id":47045,"date":"2020-03-24T10:04:46","date_gmt":"2020-03-24T08:04:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=47045"},"modified":"2020-03-24T10:04:46","modified_gmt":"2020-03-24T08:04:46","slug":"brief-anc-bewind-gaan-blanke-kleinsake-uitsluit-van-covid-19-hulp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=47045","title":{"rendered":"Brief: ANC-bewind gaan blanke kleinsake uitsluit van Covid-19-hulp!"},"content":{"rendered":"<p>30% Buitelanders het meer waarde vir die regering as sy wit burgers.<\/p>\n<p>Swart werkers in die diens van nie-SEB-maatskappye suig ook duidelik aan die agterspeen.<\/p>\n<p>Dit is ongelooflik dat &#8216;n regering in &#8216;n krisissituasie soos hierdie nog teen sy eie burgers kan diskrimineer op grond van velkleur.<\/p>\n<p>Afgesien van die onmenslikheid en kortsigtigheid hiervan, is dit ook &#8216;n groot verleentheid vir SA want dit is seker die enigste land ter w\u00eareld waar &#8216;n regering so kortsigtig is.<\/p>\n<p>Self en ek glo baie ander ook, het ek gehoop dat hierdie tipe rassisme ten minste in hierdie moeilike tyd, sal verdwyn.<\/p>\n<p>Duidelik is dit nie die geval nie.<\/p>\n<p>Die ANC kies nie die land nie, maar kies steeds sy NDR-ideologie.<\/p>\n<p>En steeds gaan wit boere elke dag hard werk om te verseker daar is kos vir ALMAL&#8230; net om later weer te hoor, ons wil julle nie eintlik h\u00ea nie.<\/p>\n<p>Maar ons moet positief bly, aanhou bid, en toegee en toegee&#8230; die geduld raak nou op!<\/p>\n<p>Suid-Afrika gaan van Vrydagoggend vroeg in \u201clockdown\u201d wees. Pleks dat die land fokus op die bekamping van COVID-19, is die fokus op &#8216;n klomp rassistiese SEB-maatre\u00ebls wat versteek is in die finansi\u00eble hulp wat president Cyril Ramaphosa Maandagaand aangekondig het. Dit is jammer dat baie energie nou in die verkeerde rigting gaan.<\/p>\n<p>Itali\u00eb gaan deur \u2018n lewende hel. Lombardye in Itali\u00eb het \u2018n maand gelede 750 ho\u00ebsorgbeddens gehad. Nou het hul meer as 3000 ho\u00ebsorg- COVID-19-pasi\u00ebnte.<\/p>\n<p>\u2014Koot van der Ryst<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>30% Buitelanders het meer waarde vir die regering as sy wit burgers. Swart werkers in die diens van nie-SEB-maatskappye suig ook duidelik aan die agterspeen. Dit is ongelooflik dat &#8216;n regering in &#8216;n krisissituasie soos hierdie nog teen sy eie burgers kan diskrimineer op grond van velkleur. Afgesien van die onmenslikheid en kortsigtigheid hiervan, is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":47047,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[227,5268,24866,20297,5632],"class_list":["post-47045","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-anc","tag-bee","tag-covid-19","tag-kleinsake","tag-seb"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47045","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=47045"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47045\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":47048,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/47045\/revisions\/47048"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47047"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=47045"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=47045"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=47045"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}