{"id":4688,"date":"2009-04-28T03:09:13","date_gmt":"2009-04-28T03:09:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4688"},"modified":"2009-04-28T03:09:13","modified_gmt":"2009-04-28T03:09:13","slug":"geluk-aan-die-vf-plus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4688","title":{"rendered":"Geluk aan die VF Plus!"},"content":{"rendered":"<p>Beste Pieter, Dalien en die moedige stryders,<\/p>\n<p> Veels geluk met julle prestasie die afgelope verkiesing.<\/p>\n<p> Dit dui&nbsp; op ten minste 146 796 kiesers wat nie vir die DA se bangmaakstories geval het nie.<\/p>\n<p> Ek dink die kragdadige &ldquo;Stop Zuma&rdquo; veldtog van Zille sal netsoos in die geval van Leon se &ldquo;Veg Terug&rdquo; veldtog die verhoudings met die ANC in groot mate versuur en verhard.<\/p>\n<p> Die VF+ se houding ten opsigte van Zuma is korrek en sal vrugte afwerp al het dit op die kort termyn stemme gekos.<\/p>\n<p> Lees gerus Johann Wingard op die Praag webblad se se verslag oor &lsquo;n gesprek&nbsp; wat hy &lsquo;n paar jaar gelede met Zuma gehad het. Daarin trek Zuma &lsquo;n verband tussen die veldtog teen hom en die destydse veldtog teenoor Connie Mulder. Goeie insig! Goeie rapport! http:\/\/praag.co.za\/content\/view\/4717\/402\/<\/p>\n<p> Die eintlike &ldquo;breins&rdquo; agter die DA se veldtog is Ryan Coetzee. Hy is by uitstek die siniese politieke operateur wat Tony Leon se diktum &ldquo; scratch where the electorate itch&rdquo; by uitnemendheid verstaan en toepas.<\/p>\n<p> Ek was self vir ongeveer 10 jaar aktief by die DP\/ DA betrokke (1988 tot 1998). Betrokke by Mike Waters se groot deurbraak in Kempton Park se munisipale verkiesing. Alhoewel ek baie respek vir Mike het en veral vir sy werksvermo&euml; het die besef begin posvat dat die DA nie die plek is waar &lsquo;n Afrikaner werklik tuis voel nie. Ek het &lsquo;n renons ontwikkel in die oneerlike tipe politiek soos deur Coetzee bedryf.<\/p>\n<p> Ek het die volgende brief aan Beeld geskryf. Dit is nie geplaas nie maar ek wil tog die sentiment met julle deel.<\/p>\n<p> Groete en sterkte!<\/p>\n<p> Ernst Marais<\/p>\n<p> Ongepubliseerde brief aan Beeld:&nbsp;<\/p>\n<p> Indien Helen Suzman Beeld se raad&nbsp; gevolg het (skrif aan die muur vir kleiner partye), sou Helen Zille nie 50 jaar later suksesvol gewees het nie. Selfs &#39;n enkele parlementere verteenwoordiger is genoeg om &#39;n idee lewendig en in die publiek se oog te hou.<\/p>\n<p> Op die oomblik is die identifisering met &#39;n Afrikaner party\/ belangegroep op &#39;n laagtepunt. Die VF+ hou egter die vlammetjie brandend.&nbsp; Dit is &#39;n formidabele prestasie in die lig van die NP se roemlose oorgawe en woede teenoor Afrikanerpolitici soos Kortbroek, Roelf, Pik en FW.<\/p>\n<p> Wanneer die Afrikaner agterkom dat die sambreelparty vir wie hulle meerendeels gestem het nie veel erg aan hul kulturele goed en belange het nie, vertrou ek dat die VF+ nog daar sal wees as invloedryke drukgroep.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/malyshi-do-goda\/odezhda\/futbolki-gol-fy\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0443\u044e \u0444\u0443\u0442\u0431\u043e\u043b\u043a\u0443 \u0432 \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/01\/prokuratura-rozsliduye-nezakonnu-rekonstrukciyu-pam-yatnika-arhitekturi-v-centri-harkova-20170504566196\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beste Pieter, Dalien en die moedige stryders, Veels geluk met julle prestasie die afgelope verkiesing. Dit dui&nbsp; op ten minste 146 796 kiesers wat nie vir die DA se bangmaakstories geval het nie. Ek dink die kragdadige &ldquo;Stop Zuma&rdquo; veldtog van Zille sal netsoos in die geval van Leon se &ldquo;Veg Terug&rdquo; veldtog die verhoudings &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4688\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geluk aan die VF Plus!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,4595,21093],"class_list":["post-4688","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-geluk-aan-die-vf-plus","tag-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4688","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4688"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4688\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4688"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4688"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4688"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}