{"id":4685,"date":"2009-04-28T02:44:38","date_gmt":"2009-04-28T02:44:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4685"},"modified":"2009-04-28T02:44:38","modified_gmt":"2009-04-28T02:44:38","slug":"meisie-in-indi-geoffer-vir-goeie-oeste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4685","title":{"rendered":"Meisie in Indi? geoffer vir goeie oeste"},"content":{"rendered":"<p>&lsquo;n 10-Jarige meisie is deur haar oupa onthoof in Indi&euml; se oostelike Orissa provinsie. Die oupa het geglo dat deur haar bloed te meng met die saad wat gesaai is sal &lsquo;n groot oes oplewer, het &lsquo;n nuusberig Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die insident, wat aangespoor is deur eeue oue bygeloof, het Sondag plaasgevind in die streek Salbampur, 450 kilometer wes van die streekshoofstad Bhubaneshwar, het die IANS nuusagentskap berig.<\/p>\n<p> Die barbaarse misdaad is agtergekom na die dorpie se mense die man gevang en aan die polisie oorhandig het.<\/p>\n<p> Hembran, wat drie akkers grond besit, het vooruit beplan om die saad wat gemeng is met die bloed van sy kleindogter te saai op Akshaya Tritya te saai op Maandag, &lsquo;n dag wat beskou word as goeie geluk deur Hindoes, het die polisie ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &nbsp;&ldquo;Hy het sy kleindogter Bernaka Kandulana se kop met &lsquo;n byl afgekap in &lsquo;n kamer toe niemand anders by die huis was nie en die bloed opgevang in &lsquo;n pot,&rdquo; het PC Nayak, &lsquo;n plaaslike polisie inspekteur aan IANS ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Ons het van die saad wat met bloed gemeng is in &lsquo;n staal pot gekry,&rdquo; het hy ges&ecirc;. Polisie het ges&ecirc; die man is gearresteer en hy het sy misdaad erken.<\/p>\n<p> Indi&euml; het &lsquo;n eeue oue tradisie van menslike offerandes om die gode te kalmeer, bose geeste af te weer en welvaart te bekom. Soms word daar steeds gevalle in die land aangemeld.<\/p>\n<p> In onlangse jare, het ouers in Orissa hulle twee seuns geoffer oop die advies van &lsquo;n okkultiese praktisyn, na daar ges&ecirc; is dit sal aan hulle welvaart bring en die gode gelukkig maak.<\/p>\n<p> Gevalle van sulke offerandes is ook aangemeld uit ander state soos Uttar Pradesh, Jammu en Kasjmir.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">betting sites free bets without deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&lsquo;n 10-Jarige meisie is deur haar oupa onthoof in Indi&euml; se oostelike Orissa provinsie. Die oupa het geglo dat deur haar bloed te meng met die saad wat gesaai is sal &lsquo;n groot oes oplewer, het &lsquo;n nuusberig Maandag ges&ecirc;. Die insident, wat aangespoor is deur eeue oue bygeloof, het Sondag plaasgevind in die streek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4685\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meisie in Indi? geoffer vir goeie oeste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,4592,21089],"class_list":["post-4685","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-meisie-in-indi-geoffer-vir-goeie-oeste","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4685","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4685"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4685\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4685"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4685"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4685"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}