{"id":46827,"date":"2019-11-06T13:08:01","date_gmt":"2019-11-06T11:08:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=46827"},"modified":"2019-11-06T13:08:01","modified_gmt":"2019-11-06T11:08:01","slug":"thys-human-die-rugby-euforie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=46827","title":{"rendered":"Thys Human: Die rugby-euforie"},"content":{"rendered":"<p>Volgens \u2018n berig op Naspes se Netnuus loop Steve Hofmeyr glo deur oor \u2018n twiet wat hy geplaas het.<\/p>\n<p>Die Twiet:<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"nl\">Kom ek vertaal: Laat die Siya inspuiting jou verlam sodat jy nie sal terugbaklei as ons jou grond onder jou gat kom uitgryp omdat jy blank is nie.?<\/p>\n<p>\u2018Kom ons doen soos Siya s\u00ea en werk in eenheid saam\u2019 \u2013 Cyril<a href=\"https:\/\/t.co\/josGLDCNYD\">https:\/\/t.co\/josGLDCNYD<\/a>?<br \/>\nshared via <a href=\"https:\/\/twitter.com\/Netwerk24?ref_src=twsrc%5Etfw\">@Netwerk24<\/a><\/p>\n<p>\u2014 Steve Hofmeyr (@steve_hofmeyr) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/steve_hofmeyr\/status\/1191294442172538883?ref_src=twsrc%5Etfw\">November 4, 2019<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"https:\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Dis duidelik dat Hofmeyr hier verwys na die oorstelpende jubeling oor die sg. Springbokke se oorwinnning in die RWB.\u00a0 Wat dit eintlik, na my mening, s\u00ea is dat hierdie jubeling oor \u2018n getransformeerde rugbyspan deur die ANC gebruik gaan word om te beweer dat wittes \u2013 en veral Afrikaners \u2013 nou vierkantig agter die ANC staan en dat hulle nou kan maak wat hulle wil, want steun aan hierdie bontspan is gelyk aan steun vir die ANC en sy ganse beleid.<\/p>\n<p>Hofmeyr is weer eens reg \u2013 absoluut in die kol.<\/p>\n<p>Maar ek wil verder gaan as Hofmeyr:<\/p>\n<ul>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan is verraad teen die Afrikaner<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy aanvaar die ANC-regime se reg om oor jou en jou toekoms te besluit<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy vereenselwig jou met die konsep van \u201cOne Nation\u201d wat in wese en uiteindelik \u2018n totale swart \u201cnasie\u201d sal wees.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy aanvaar dat Afrikaans verguis en ondergrawe word \u2013 soos op die oomblik besig is om te gebeur.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige sportspan s\u00ea jy sal jou verheug as jou dogter met \u2018n swart sportman (of enige swartman) uitgaan.<\/li>\n<li>As jy lustig saamsing wanneer Die Stem gespeel word, maar nie saamsing met Nkosi Sikelela nie, is jy vals en gaan jy nog van rassehaat aangekla word. Maar as jy tog Nkosi saamsing, is jy \u2018n banggat, slapgat Afrikaner.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy stem toe tot korrupsie en wanbesteding van jou belastinggeld.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy stem in met swart regstellende aksie en dat wit werkers en kundiges stelselmatig uit hulle werk en poste gedruk mag word \u2013 en verarm.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea wit boere se grond mag sonder vergoeding van hulle weggeneem word en aan \u2018n klomp skelm, onbekwame swartes uitgedeel word. (Soos Hofmeyr tereg uitwys.)<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea dit skeel jou niks dat wit boere (en ander gewone wittes) beroof, vermink en vermoor word nie.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy is bereid om jou huis met twee (of meer) swart gesinne te deel \u2013 en sommer vir al hulle huishoudelike goed te betaal. (Ja, moenie lag nie, dit kom, sommer een van die dae.)<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jou voorvaders in hierdie land was \u2018n spul vieslike onderdrukkers en grondgrypers.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy skel en vervloek die handjie vol Afrikaners wat poog om een of ander vorm van selfbeskikking vir wit Afrikaners te bewerkstellig.<\/li>\n<li>Enige steun vir enige SA sportspan s\u00ea jy sal graag in jou kar klim en in Soweto vir die sokkerspan gaan skreeu. As jy dit nie doen nie, is jy vals en \u2018n rassis!<\/li>\n<\/ul>\n<p>Is hierdie standpunte van my iets nuuts? Allermins. Ek het reeds in 1992 ges\u00ea toe Mandela (2 jaar voor hy president geword het) \u201ctoestemming\u201d gegee het dat die SA krieketspan aan daardie jaar se W\u00eareldbekerreeks mag deelneem. Ek het gesien hoe julle jubel, en gewaarsku dat dit julle duur gaan kos. Dit het toe. Julle het die Afrikaner se toekoms vir die pot lensiesop van internasionale sport verkoop. Ek het net daar besluit dat ek nooit weer \u2018n SA sportspan sal steun nie \u2013 en ek hou steeds by daardie standpunt.<\/p>\n<p>Benewens bostaande standpunte, eis ek dat Die Stem as een van die land se \u201cvolksliedere\u201d afgeskaf word. Dit is nie die swartes se volkslied nie. Dis ons Afrikaners s\u2019n \u2013 en dit mag net deur ware Afrikaners gesing word. Ek swaai ook nie die ou Unievlag rond nie. Dit is uitgedien, dit verteenwoordig die verlede en uitverkoop aan \u2019n swart meerderheid. (Dis miskien tyd dat ons ons eie vlag ontwerp \u2013 iets op die basis van die ou Prinsevlag.)<\/p>\n<p>En as jy my uitlag vir hierdie standpunte en dit afmaak as regse twak, wil ek verder niks met jou en jou mede-jubelaars te doen h\u00ea nie.<\/p>\n<p>Fokof uit my pad en my lewe.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens \u2018n berig op Naspes se Netnuus loop Steve Hofmeyr glo deur oor \u2018n twiet wat hy geplaas het. Die Twiet: Kom ek vertaal: Laat die Siya inspuiting jou verlam sodat jy nie sal terugbaklei as ons jou grond onder jou gat kom uitgryp omdat jy blank is nie.? \u2018Kom ons doen soos Siya s\u00ea [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":100043,"featured_media":46828,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10,78],"tags":[768,5921,2149,4883,6714],"class_list":["post-46827","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-rubrieke","category-c68-thys-human","tag-afrikaner","tag-die-stem","tag-mandela","tag-springbokke","tag-wereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46827","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/100043"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=46827"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46827\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":46829,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46827\/revisions\/46829"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/46828"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=46827"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=46827"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=46827"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}