{"id":468,"date":"2007-05-24T07:49:42","date_gmt":"2007-05-24T07:49:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=468"},"modified":"2007-05-24T07:49:42","modified_gmt":"2007-05-24T07:49:42","slug":"genoeg-cd-is-n-vonds","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=468","title":{"rendered":"Genoeg-CD is &#8216;n vonds!"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die boodskap in bykans al die liedjies is dieselfde&nbsp;: almal is moeg vir misdaad en korrupsie. Die re&euml;nboognasie oortuig nie meer nie. Afrikaners is ontnugterd. Hierdie protesmusiek gaan waarskynlik iewers deur iemand met die Vo&euml;lvrybeweging vergelyk word. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die groot verskil is egter dat die kunstenaars van <em>Genoeg is genoeg!<\/em> nie om verskoning vra nie. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die skuldgevoel is weg en is vervang met &rsquo;n strydlustige opstandigheid teen die onreg van die huidige bestel, soms met &rsquo;n weemoedige noot daarby.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Abel Kraamsaal het spesiaal &rsquo;n snit genaamd <em>B.E.E<\/em> vir di&eacute; CD geskryf &#8211; myns insiens een van die treffendste liedjies van die album&nbsp;:<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe die gravy trein ontspoor<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Het ons miljoene verloor<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En ons politicians sing steeds voor in die koor&#8230;<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Bedrieg en vermoor, dis net ons wat bly verloor<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar daar is iets wat ons kan doen<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Teen hierdie knoeiery<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons moet hande vat en saamstaan,<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Teen daai B.E.E&#8230;<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Omgekeerde rassisme is aan die orde van die dag<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Terwyl boere op plase wakker l&ecirc; in die nag<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vir die eerste keer word die werk van Liezl Op Bladsy 5, Hanru Niemand en die Transkei Cowboys gehoor. Die nuwelinge Glaskas en Foto Na Dans maak ook hulle verskyning.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Daar is verder bydraes deur Snotkop, Zinkplaat, Die Kaalkop Waarheid, Rian Malan, Mallies le Roux, Blouklip, Die Helde en Die Melktert Kommissie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sommige van hierdie kunstenaars is nog nie baie bekend nie, maar gaan beslis nog vir hulleself naam maak. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Een van die interessantste figure is die sanger Snotkop. Sy regte naam is Francois Henning. Op sy webwerf word sy musiek soos volg beskryf: &ldquo;Die edgy &lsquo;funk-punk-rock&rsquo; album sal jou ma laat regop sit en haar kinders laat toesluit in hulle kamers.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Henning het in 2000 sy eerste kontrak losgeslaan as &ldquo;Lekgoa&rdquo; &#8211; die land se eerste wit kwaito- sanger. Hy het vinnig een van die mees gewildste kwaito-sterre in Suid-Afrika geword. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Henning en sy ses dansers het dwarsdeur Afrika getoer en voor miljoene aanhangers opgetree. Hy is ook vir beide Sama en Kora All Africa-toekennings genomineer. &ldquo;Lekgoa&rdquo; het <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> groot impak gemaak op gehore in Frankryk en London en daar is verskeie internasionale dokument&ecirc;re programme oor hom vervaardig. N&aacute; vier jaar as Suid-Afrika se wit kwaito-held het Henning egter besluit dat dit tyd is om eerder in sy moedertaal te sing.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sy liedjie op die album <em>Genoeg is genoeg<\/em>! heet <em>Ons gaan dit nie vat nie<\/em> en is uitdagend strydlustig. Die musiek is natuurlik di&eacute; van Twisted Sister:<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons gaan dit nie vat nie<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nee, ons gaan dit nie vat nie<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons gaan dit nie vat nie, nee nee nee<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons het die reg om te veg, ja<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En dis die een ding waarvoor ons sal opstaan<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Nardus du Plooy en sy Pretoria-gebaseerde groep, Die Kaalkop Waarheid, se liedjie <em>Willem<\/em> is een van die hoogtepunte van die album.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Willem, hierdie brief wat ek skryf,<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek bid dat jy dit kry&#8230;<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die rassehaat en nyd s&ecirc; vir my:<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hoeveel keer gaan ek nog probeer <\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Om my onskuld te bewys?<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hoeveel keer ge&euml;tiketteer, ontken, verwyt?<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En wanneer kom die vrede?<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En wie gaan ons kan help?<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">En wat was die redes?<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Was dit mag? Gesag? Was dit geld? &#8230;<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek hoor ons tyd is nou verby<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vir my was die grootste verrassing op die album die verwerking van <em>Sarie Marais<\/em> deur Hanru Niemand. Die melankoliese toon van hierdie liedjie bly mens dae lank by. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Niemand het aan die Universiteit van Stellenbosch studeer en woon tans in Bloemfontein. Sy eerste CD heet <em>Tot Stilte<\/em>. Hy is in 2005 aangewys as <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> beurshouer van die Mandela-Rhodes-stigting en was een van Maties se beste studente.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">My Sarie Marais is so ver van my hart<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dalk iewers in <\/span><\/em><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><\/em><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> sloot<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Soos Siembamba se kindjie met sy kop oopgekloof<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ja, dalk is my Sarie dood<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">O bring my terug na daai ou, ou land<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Daar waar my Sarie woon<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Waar Siembamba nog speel oor die radio<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Daai land was so wonderskoon<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mineurklankies is daar wel. Die vrotsige Afrikaans van sommige kunstenaars (ag nee, Melktert Kommissie) en die swak taalversorging van die Afrikaans op die omslag (&quot;die Afrikaans spreukende jeug&ldquo;) doen <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> bietjie afbreuk aan die kwaliteit van die produk. En Rian Malan &#8230; ja, miskien moet hy hom eerder by joernalistiek bepaal.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit bly egter fassinerend om te sien hoe die versetbeweging in Afrikaans stadig maar seker vorm aanneem. Hierdie album is een van die opwindendste manifestasies van die protes in Afrikaanse geledere.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sorg dat jy <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> eksemplaar bekom! Bestel dit teen R100 by inlig@praag.org of betaal per kredietkaart hier. <\/p>\n<form action=\"https:\/\/www.setcom.com\/secure\/index.cfm\" method=\"post\">\n  <input type=\"hidden\" name=\"buttonaction\" value=\"cart\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"merchantidentifier\" value=\"T50241A9XI\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"liddesc\" value=\"Genoeg is genoeg\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"lidsku\" value=\"HOEZD165\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"lidprice\" value=\"100\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"lidqty\" value=\"1\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"CurrencyAlphaCode\" value=\"ZAR\"><br \/>\n<input name=\"TemplateID\" type=\"hidden\" value=\"praagbetaalvorm\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"MerchCustom\" value=\"HOEZD165\"><\/p>\n<p align=\"center\"><INPUT TYPE=\"submit\" VALUE=\"Gooi in Mandjie\" STYLE=\"background-color: #DCDCDC; font-family: Arial; font-size: 11px; color: #000000; font-weight: bold; border: 1px groove #000000;\"><br \/>\n<\/form>\n<p>.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Genoeg is genoeg!<\/span><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&nbsp;Hoezit Music<\/span><\/em><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/dizayn-bani-kakim-on-dolzhen-byit\/\">\u0434\u0438\u0437\u0430\u0439\u043d \u043e\u0442\u0434\u044b\u0445\u0430 \u0432 \u0431\u0430\u043d\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/refperson\/23722-danylchenko-yuryi-bronyslavovych\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><\/p>\n<p>Koop nou met u kredietkaart.<\/p>\n<form action=\"https:\/\/www.setcom.com\/secure\/index.cfm\" method=\"post\">\n  <input type=\"hidden\" name=\"buttonaction\" value=\"cart\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"merchantidentifier\" value=\"T50241A9XI\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"liddesc\" value=\"Genoeg is genoeg\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"lidsku\" value=\"HOEZD165\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"lidprice\" value=\"100\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"lidqty\" value=\"1\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"CurrencyAlphaCode\" value=\"ZAR\"><br \/>\n<input name=\"TemplateID\" type=\"hidden\" value=\"praagbetaalvorm\"><br \/>\n  <input type=\"hidden\" name=\"MerchCustom\" value=\"HOEZD165\"><\/p>\n<p align=\"center\"><INPUT TYPE=\"submit\" VALUE=\"Gooi in Mandjie\" STYLE=\"background-color: #DCDCDC; font-family: Arial; font-size: 11px; color: #000000; font-weight: bold; border: 1px groove #000000;\"><br \/>\n<\/form>\n<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Genoegomslagkleiner.JPG\" width=\"234\" height=\"234\" style=\"float: right;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<p>So nou en dan kom daar &rsquo;n vonds oor jou pad waarvan jy kwalik genoeg kan kry. Die CD wat ek &rsquo;n ruk gelede toevallig in &rsquo;n musiekwinkel raakgeloop het, is s&oacute; &rsquo;n ontdekking.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Genoeg is genoeg&nbsp;!<\/span><\/em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> heet die album. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Daar is &rsquo;n prentjie van &rsquo;n weegskaal op die omslag. Die skaal trek swaar na onder met die volgende woorde daarop gebalanseer:<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Bedrog<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Geweld<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Misdaad<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Korrupsie<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Diensverskaffing<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Onbevoegdheid<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;10 Protesliedjies deur ons land se nuwe stemme,&rdquo; meld die omslag verder.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Groot was die verrassing toe ek die name van die kunstenaars agterop bekyk. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Bekende sangers soos Koos Kombuis, Bok van Blerk, Klopjag en Gian Groen het bydraes gelewer.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[73],"tags":[594,21111,593],"class_list":["post-468","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c65-musiek","tag-genoeg-cd-is-n-vonds","tag-c65-musiek","tag-musiek-en-boeke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/468","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=468"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/468\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=468"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=468"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=468"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}