{"id":46716,"date":"2019-08-22T18:02:16","date_gmt":"2019-08-22T16:02:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=46716"},"modified":"2019-08-22T18:16:15","modified_gmt":"2019-08-22T16:16:15","slug":"brief-die-vyand-se-vlag-wapper-van-die-kaap-tot-aan-die-kaplyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=46716","title":{"rendered":"Brief: Die vyand se vlag wapper van die Kaap tot aan die kaplyn"},"content":{"rendered":"<p>Gisteraand dink ek weer aan daardie nagtelike \u201driver crossing\u201d iewers diep in Angola (terloops ons troepe kon nie eintlik swem nie en ons leiergroep was heel nag in die water). Toe die skielike besef dat daar seker fokken krokodille was waarvoor ek nou 35 jaar later eers skrik, wat eindelik \u2018n lig vir my aangeskakel het oor die sin van ons grensdiens.<\/p>\n<p>Ek meen vir elkeen wat swaar sluk aan die sogenaamde nuwe Suid-Afrika en terugdink aan ons opofferings \u2014 baie het die hoogste offer gebring en \u2018n ererit op die kanonwa verdien (erkenning aan Botties se Huilwater) \u2014 bly die sin van die oorlog ons egter ontwyk.<\/p>\n<p>En die rede vir ons frustrasie en soeke na sin is so voor die hand liggend dat ons dit nie raaksien nie.<\/p>\n<p>Ons is in die volgende paradigma vasgevang:<\/p>\n<p>Ons weet ons het milit\u00ear meestal die oorhand gehad. Meng dit met NP-Broederbondpropaganda dat ons milit\u00ear ons doelwit bereik het, naamlik om:<\/p>\n<ul>\n<li>Tyd te wen vir \u2018n vreedsame skikking.<\/li>\n<li>Angola van die Kubane te bevry.<\/li>\n<li>Kommunisme te\u00eb te staan.<\/li>\n<li>Die Kaapse seeroete vir die Weste te beskerm en ek weet nie watse twak nog alles nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p>D\u00edt alles saam is wat ons verwar, frustreer en veroorsaak dat die sin van ons oorlog ons bly ontwyk, want as ons ons o\u00eb oopmaak, sien ons die vyand se vlag wapper van die Kaap tot aan die kaplyn.<\/p>\n<p>En die teenstrydigheid sal jy net verstaan as jy besef dat ons die oorlog jammerlik verloor het.<\/p>\n<p>Ons mog die veldslae gewen het en die milit\u00eare doelwitte bereik het in \u2018n oorlog waar almal behalwe die Afrikanervolk se belange gedien is.<\/p>\n<p>Ons het toe nooit baklei dat \u201cdie erwe van ons vaders vir ons kinders erwe bly\u201d nie, want dit was nooit die doelwit van \u2018n verloopte geslag Afrikaners wat te jonk was vir die Engelse oorlog of die 1914-Boereopstand nie en te oud of sleg was om ons grensoorlog mee te maak.<\/p>\n<p>Daardie geslag \u201cBaby fokken Boomers\u201d wat net wou geld maak en nooit \u2018n druppel bloed gestort het nie en uit volle bors gesing het:<\/p>\n<p>\u201cOns sal lewe, <em>julle<\/em> sal sterwe\u201d (erkenning aan Freek).<\/p>\n<p>Maar ek het ges\u00ea ek het gisteraand (toe ek in vertraagde reaksie skrik vir die krokodille) die eerste keer die sin verstaan van ons oorlog:<\/p>\n<p>Ons was bereid, bereid tot die dood toe, bereid tot oneindige risiko vir die ideaal waarvoor ons gedink het ons veg, naamlik:<\/p>\n<p>\u201cdat die erwe van ons vaders vir ons kinders erwe bly\u201d.<\/p>\n<p>Maar soos Botties die ander dag vir my geskryf het: \u201cDis waar Jan, die tyd stap onverbiddelik aan, maar ons gaan nog tot die 15de rondte in die kryt bly, d\u00edt moet die bliksems weet.\u201d<\/p>\n<p>\u2014Jan Kruger<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gisteraand dink ek weer aan daardie nagtelike \u201driver crossing\u201d iewers diep in Angola (terloops ons troepe kon nie eintlik swem nie en ons leiergroep was heel nag in die water). Toe die skielike besef dat daar seker fokken krokodille was waarvoor ek nou 35 jaar later eers skrik, wat eindelik \u2018n lig vir my aangeskakel [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":46717,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[5048,24744,7199,4932,24742,4708,20452,24743,11571],"class_list":["post-46716","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-angola","tag-grensdiens","tag-grensoorlog","tag-kaap","tag-kaplyn","tag-kommunisme","tag-kubane","tag-veldslae","tag-weste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46716","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=46716"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46716\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":46720,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46716\/revisions\/46720"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/46717"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=46716"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=46716"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=46716"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}