{"id":4670,"date":"2009-04-23T02:59:16","date_gmt":"2009-04-23T02:59:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4670"},"modified":"2009-04-23T02:59:16","modified_gmt":"2009-04-23T02:59:16","slug":"taliban-slaan-groot-slag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4670","title":{"rendered":"Taliban slaan groot slag"},"content":{"rendered":"<p>Die Taliban het &#39;n strategiese vesting ongeveer 70km van die Pakistanse hoofstad Islamabad oorgeneem volgens die land se woordvoerders.<\/p>\n<p> Die val van Buner beteken egter nie dat die Taliban die hoofstad tans bedreig nie. Dit het nietemin skokgolwe deur die internasionale gemeenskap gestuur omdat dit duidelik raak dat die insurgensie stoom optel.<\/p>\n<p> Daar woon ongeveer 1 miljoen mense in die stad en Buner word beskou as die toegang tot &#39;n groot Pakistanse stad, naamlik Mardan. Mardan is na Pesjawar die belangrikste stad in die noordweste.<\/p>\n<p> &#39;n Senior amptenaar het aan die media ges&ecirc; dat as die Taliban Mardan inneem, is dit &quot;die einde van die spel&quot;.<\/p>\n<p> Die Taliban het Buner vanuit die aangrensende Swatvallei ingeneem. Sedert Februarie heers &#39;n skietstilstand tussen die militantes en die Pakistanse weermag wat ingestem het om in hulle kwartiere te bly.<\/p>\n<p> Teen Woensdag het Talibanstryders die gebied gepatrolleer en regeringskantore geplunder. Triomfantelike stryders het kantoorinhoud op Pakistanse televisie opgehou en vertoon.<\/p>\n<p> &#39;n Inwoner van die stad Buner s&ecirc; die Taliban &quot;is oral en daar is geen weerstand nie&quot;. Klaarblyklik is die opmars, wat al weke lank opgebou het, vergemaklik deur senior amptenare van stad self.<\/p>\n<p> Die oorname kom tien dae nadat die regering van president Asif Ali Zardari ingestem het om Sjariawet in Buner af te kondig om die Taliban tevrede te stel as deel van &#39;n ooreenkoms tussen die militantes en die staat.<\/p>\n<p> Hillary Rodham Clinton, die VSA se sekretaris vir buitelandse sake, het ges&ecirc; die Pakistanse regering gee te veel aan die Taliban toe. Hulle het &quot;basies geabdikeer aan die Taliban en ekstremiste,&quot; het sy aan &#39;n sitting op Capitol Hill ges&ecirc;. Die Obama-administrasie is bekommerd oor die nuutste ontwikkelinge in pakistan volgens ingeligte ontleders, aangesien die land oor &#39;n kernarsenaal beskik.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online slots free spins no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/comments.ua\/society\/596417-trehletniy-malchik-skonchalsya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Taliban het &#39;n strategiese vesting ongeveer 70km van die Pakistanse hoofstad Islamabad oorgeneem volgens die land se woordvoerders. Die val van Buner beteken egter nie dat die Taliban die hoofstad tans bedreig nie. Dit het nietemin skokgolwe deur die internasionale gemeenskap gestuur omdat dit duidelik raak dat die insurgensie stoom optel. Daar woon ongeveer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4670\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Taliban slaan groot slag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4117,4112,167,4127,4128,4119,4109,175,768,152,3377,4108,4123,4129,4130,154,4107,4131,4132,4133,4134,4135,4136,21136,21097,4137,4138,4124,162,440,4120,4116,4111,4115,21111,21089,165,4114,4113,4125,2242,4126,4139,4121,21131,4122,4110,4118,4140,4141,4142,4143,4144,4145],"class_list":["post-4670","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-aardklop","tag-afrika","tag-afrikaans","tag-afrikaans-dictionary","tag-afrikaans-music","tag-afrikaanse-gedigte","tag-afrikaanse-musiek","tag-afrikaanse-nuus","tag-afrikaner","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-burger","tag-bybel","tag-cattle-farming","tag-dairy-farming","tag-dan-roodt","tag-de-la-rey","tag-deon-maas","tag-english-afrikaans","tag-farm","tag-farming","tag-farming-software","tag-farms","tag-c120-gedigte","tag-s17-geskiedenis","tag-gold-exchange-traded-funds","tag-gold-traded-funds","tag-grappe","tag-internasionale-nuus","tag-jaap-steyn","tag-jc-steyn","tag-kknk","tag-landbou","tag-motor","tag-c65-musiek","tag-nuus","tag-praag","tag-rapport","tag-resepte","tag-ru-olie","tag-suid-afrika","tag-suid-afrikaanse-nuus","tag-suider","tag-swangerskap","tag-c106-verhale","tag-vir","tag-volksblad","tag-woordeboek","tag-zimbabwe-crisis","tag-zimbabwe-dollars","tag-zimbabwe-flight","tag-zimbabwe-football","tag-zimbabwe-land","tag-zimbabwe-money"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4670","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4670"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4670\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4670"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4670"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4670"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}