{"id":46638,"date":"2019-07-27T07:55:38","date_gmt":"2019-07-27T05:55:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=46638"},"modified":"2019-07-27T07:55:38","modified_gmt":"2019-07-27T05:55:38","slug":"besluit-om-voort-te-gaan-met-grondonteiening-sonder-vergoeding-is-kortsigtig-tlu-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=46638","title":{"rendered":"Besluit om voort te gaan met grondonteiening sonder vergoeding is kortsigtig \u2013 TLU SA"},"content":{"rendered":"<p>Die besluit van die ANC-regering om voort te gaan om wetgewing rondom artikel 25 van die Grondwet &#8211; wat handel oor onteiening sonder vergoeding \u2013 te verander, is kortsigtig.<\/p>\n<p>\u2018n Mosie oor die ad hoc-komitee wat die wysigings aan die wetgewing moet hersien en implementeer, is vandag deur die Nasionale Vergadering goedgekeur. Die komitee sal voortgaan waar die vyfde parlement in Desember 2018 opgehou het, en moet teen einde Maart 2020 terugvoer aan die Nasionale Vergadering gee.<\/p>\n<p>\u201cOnteiening sonder vergoeding sal nie enige goeie resultate meebring nie,\u201d s\u00ea mnr. Louis Meintjes, die President van TLU SA. \u201cNavorsing toon dat die meeste aansoekers nie die kennis of vermo\u00eb het om grond wat nou winsgewend tot die landelike en nasionale ekonomie bydra, volhoubaar te bestuur nie en in elk geval eerder verkies om finansieel vergoed te word as om met die grond opgesaal te word.<\/p>\n<p>\u201cDie verlede het ook reeds gewys dat die meeste grond wat voorheen onteien is nou nutteloos l\u00ea omdat die regering die nuwe eienaars nie voldoende bygestaan het om dit suksesvol te bestuur nie.\u201d<\/p>\n<p>TLU SA staan by die mening dat dit uiters onverantwoordelik is om met hierdie wysigings voort te gaan. Dit het nie net \u2018n direkte invloed op boere, hulle werkers en die platteland nie, maar ook op die vertroue wat buitelandse beleggers in die land het.<\/p>\n<p>\u201cWanneer \u2018n belegger se privaat besitreg in gedrang is, sal dit vanselfsprekend nie wys wees om dan jou bates daar te bel\u00ea nie,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p>\u201cDi\u00e9 tipe besluite het ook \u2018n invloed op die veiligheid van boere met ondersteuners van Andile Mngxitama van die BLF en soortgelyke denkers wat opgesweep word deur die proses en dan die reg in eie hande neem.<\/p>\n<p>\u201cPresident Ramaphosa het net verlede week ges\u00ea dat hy plaasmoorde veroordeel, maar vandag maak sy regering besluite wat dit heeltemal weerspreek.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die besluit van die ANC-regering om voort te gaan om wetgewing rondom artikel 25 van die Grondwet &#8211; wat handel oor onteiening sonder vergoeding \u2013 te verander, is kortsigtig. \u2018n Mosie oor die ad hoc-komitee wat die wysigings aan die wetgewing moet hersien en implementeer, is vandag deur die Nasionale Vergadering goedgekeur. Die komitee sal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":46639,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6987,24711,21197,24710],"class_list":["post-46638","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grondonteiening","tag-louis-meintjies","tag-ramaphosa","tag-tls-sa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46638","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=46638"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46638\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":46640,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46638\/revisions\/46640"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/46639"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=46638"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=46638"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=46638"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}