{"id":46605,"date":"2019-07-18T14:09:18","date_gmt":"2019-07-18T12:09:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=46605"},"modified":"2019-07-18T14:09:18","modified_gmt":"2019-07-18T12:09:18","slug":"aangebied-deur-praag-n-baanbrekerrolprent","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=46605","title":{"rendered":"Aangebied deur Praag: \u0149 Baanbrekerrolprent."},"content":{"rendered":"<p><em>Die eerste re\u00ebl van oorlewing<\/em> is die rolprent wat hulle ges\u00ea het, nie kan gemaak word nie.<\/p>\n<p>\u201cDie bedryf het hekwagte opgestel om te sorg dat Afrikaanse films nie van die voorgeskrewe inhoud sal dwaal nie,\u201d s\u00ea skrywer-regisseur Gustav Venter. \u201cEn di\u00e9 inhoud is slaafse, liberale dogma.\u201d<\/p>\n<p>Vir Gustav en sy medewerkers was dit nooit \u0149 opsie om \u0149 rolprent wat gedienstig is aan die huidige tydsgees te maak nie. \u201cOns wil films maak oor wat in ons mense se gemoed is.\u201d<\/p>\n<p>Hou jy jou nie by die re\u00ebls nie, word jou inkomstestrome erg belemmer en selfs afgesny. Geen teatervrystelling of televisie-inkomste vir jou nie!<\/p>\n<p>Dit gaan natuurlik oor geld. Dit wat hulle geleen kon kry, was maar skraps in vergelyking met wat tot die hoofstroomfilmmaker se beskikking is.<\/p>\n<p>Die oplossing was \u0149 verrassende konsep, \u0149 deeglik beplande draaiboek en die regte mengsel voor en agter die kamera, meen Gustav. \u201cVir my as regisseur was dit maklik. Nadat die draaiboek geslyp is, was dit \u0149 kwessie van: Kry twee uitstaande akteurs voor die kamera, \u0149 uiters bekwame kinematograaf agter die kamera, \u0149 wonderlike stemkunstenaar buite beeld&#8230; laat hulle los, bly uit hulle pad uit en kyk hoe vind betowering plaas.\u201d<\/p>\n<p>Die rolprent is deeglik voor gehore getoets. \u201cOns was nie voorbereid op die oorweldigende reaksie nie. Die mense gryp \u2018Die eerste re\u00ebl van oorlewing\u2019 aan asof dit \u0149 telegram van die Verlore Seun is. Hulle voel dis \u2018hulle\u2019 fliek. En geen filmmaker kan meer as dit vra nie.\u201d<\/p>\n<p>Dit was \u0149 marathon van konsep tot voltooide produk. Nou is <em>Die eerste re\u00ebl van oorlewing<\/em> in die volk se hande.<\/p>\n<p>\u201cAs hulle dit ondersteun, kan ons \u0149 nuwe filmbedryf daarop bou,\u201d s\u00ea Gustav. \u201cMaar as die film nie \u0149 sukses is nie, sal daar nie weer so \u0149 fliek vervaardig word nie.\u201d<\/p>\n<p>Jy skuld dit vir jouself om <em>Die eerste re\u00ebl van oorlewing<\/em> te sien.<\/p>\n<p>Gaan na: https:\/\/boekeboer.shopstar.co.za\/products\/die-eerste-rel-van-oorlewing<\/p>\n<p>Om van &#8216;n vertolker te praat as &#8216;n &#8220;eerlike akteur&#8221; is die grootste lof wat jy hom kan toeswaai. Charlie Bouguenon se spel in sy deurbraakrol in &#8220;Die Eerste Re\u00ebl van Oorlewing&#8221; sal jou verbyster met sy emosionele opregtheid. Beleef dit self in hierdie aangrypende uittreksel.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/0NP0oYzLgkk\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>Die eerste 10 PRAAG-lesers wat inskryf, kan die film gratis op die internet kyk (gewoonlik kos dit R60). Stuur &#8216;n e-pos aan gustav@praag.org.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste re\u00ebl van oorlewing is die rolprent wat hulle ges\u00ea het, nie kan gemaak word nie. \u201cDie bedryf het hekwagte opgestel om te sorg dat Afrikaanse films nie van die voorgeskrewe inhoud sal dwaal nie,\u201d s\u00ea skrywer-regisseur Gustav Venter. \u201cEn di\u00e9 inhoud is slaafse, liberale dogma.\u201d Vir Gustav en sy medewerkers was dit nooit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":46606,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[99,7],"tags":[24694,24693,14605,171,10734],"class_list":["post-46605","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c90-flieks","category-s27-vermaak","tag-charlie-bouguenon","tag-die-eerste-reel-van-oorlewing","tag-film","tag-gustav-venter","tag-rolprent"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46605","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=46605"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46605\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":46607,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46605\/revisions\/46607"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/46606"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=46605"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=46605"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=46605"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}