{"id":46311,"date":"2019-02-17T08:42:08","date_gmt":"2019-02-17T06:42:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=46311"},"modified":"2019-02-17T08:48:25","modified_gmt":"2019-02-17T06:48:25","slug":"mimi-coertse-sing-heimwee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=46311","title":{"rendered":"Mimi Coertse sing &#8216;Heimwee&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Luister na die bekende Afrikaanse lied, &#8220;Heimwee&#8221;, soos uitgevoer deur Mimi Coertse.<\/p>\n<audio class=\"wp-audio-shortcode\" id=\"audio-46311-1\" preload=\"none\" style=\"width: 100%;\" controls=\"controls\"><source type=\"audio\/mpeg\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/01-Heimwee.mp3?_=1\" \/><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/01-Heimwee.mp3\">http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/01-Heimwee.mp3<\/a><\/audio>\n<h3>Heimwee<\/h3>\n<p><span dir=\"ltr\"><span class=\"_3l3x\">My hart verlang na die stilte<br \/>\nvan die wye wuiwende veld<br \/>\nver van die stadsgeluide<br \/>\nen die klinkende klank van geld<\/p>\n<p>Ek is moeg vir die rustelose lewe<br \/>\nvan mense wat kom en gaan<br \/>\nwil terug na die vrye ruimte<br \/>\nwaar \u2018n siel in woon, wat verstaan<\/p>\n<p>O, ek sien weer die son op die velde<br \/>\nen die ewige blou daarbo<br \/>\nen my hart skiet vol van heimwee<br \/>\nen my drome swem in my o\u00eb (x2)<\/p>\n<p>Ek sien weer die ylbloue berge<br \/>\ndaar ver oor die westerkim<br \/>\nen wonder nie meer waarom weemoed<br \/>\nso sag uit my liedere klim<\/p>\n<p>Klim na die grys lug bowe<br \/>\nwaar die son in die miste kwyn<br \/>\nwant o, ek verlang na die velde<br \/>\nna die ewige sonneskyn<\/span><\/span><\/p>\n<h3>Mimi Coertse<\/h3>\n<figure id=\"attachment_46317\" aria-describedby=\"caption-attachment-46317\" style=\"width: 284px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-46317\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse.jpg\" alt=\"\" width=\"284\" height=\"351\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse.jpg 284w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse-243x300.jpg 243w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse-120x148.jpg 120w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse-25x31.jpg 25w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse-31x38.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/mimi-coertse-174x215.jpg 174w\" sizes=\"auto, (max-width: 284px) 85vw, 284px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-46317\" class=\"wp-caption-text\">Mimi Coertse<\/figcaption><\/figure>\n<p>Mimi Coertse (1932-), is &#8216;n Suid-Afrikaanse sopraan. Sy is welbekend vir haar vertolking van Afrikaanse kunsliedere.<\/p>\n<p>Maria Sophia Coertse is op 12 Junie 1932 in Durban, Natal gebore. Sy matrikuleer aan die Ho\u00ebr Meisieskool Helpmekaar in Johannesburg. In 1949 begin sy haar stemopleiding in Suid-Afrika.[2] In Julie 1953 trou sy met die uitsaaier en komponis, Dawid Engela. Sy verruil Suid-Afrika in September 1953 vir Londen, reis later na Den Haag en uiteindelik na Wene. Sy begin haar opleiding met Maria Hittorff en Josef Witt in Januarie 1954.<\/p>\n<p>Coertse maak haar debuut in Januarie 1955 as die Eerste Blommemeisie in Richard Wagner se Parsifal by die Teatro San Carlo-teater in Napoli, Karl B\u00f6hm het begelei. Sy sing ook in Basle by die Teatro San Carlo. Op 17 Maart 1956 maak sy haar debuut by die Weense Staatsopera as die Koningin van die Nag in Die Towerfluit deur Mozart en bly aan by die Weense Staatsopera tot 1978. Haar Covent Garden-debuut was in 1956, in dieselfde rol.[3] Sy het di\u00e9 rol uiteindelik meer as 500 keer in vier tale (Duits, Engels, Frans en Italiaans) uitgevoer.<\/p>\n<p>In die 1960\u2019s tree sy dikwels ook in ander Europese operasentra op. In 1966 ken die Oostenrykse regering die titel K\u00e4mmersangerin aan haar toe.<\/p>\n<p>In 1973 keer sy terug na Suid-Afrika, waar sy gereeld vir die destydse streeksrade optree, terwyl sy tot in 1978 ook nog kontrakverpligtinge in Wene nakom. Sy &#8216;n gereelde gas op Suid-Afrikaanse verho\u00eb en ook &#8216;n gereelde uitsaaier op radio en televisie.<\/p>\n<p>In 1996 word sy deur Oostenryk se Bondsministerie vir Wetenskap en Kuns met die goue \u00d6sterreichisches Ehrenkreuz (Oostenrykse Erekruis, eerste klas) vereer, die hoogste eerbewys wat \u2019n kunstenaar in di\u00e9 land kan ontvang. In dieselfde jaar werk het sy die EP The Diva Divine saam met Natani\u00ebl uitgereik.[4] In 1998 word \u2019n eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria en in 2013 van Unisa aan haar toegeken.<\/p>\n<p>Sy het haarself ook toegespits om jong Suid-Afrikaanse sangers uit te wys en op te lei. In 1998 stig Mimi Coertse en Neels Hansen die Black Tie Ensemble, &#8216;n ontwikkelingsprojek wat jong, klassiek-opgeleide sangers die geleentheid bied om die gaping tussen hulle opleiding en &#8216;n professionele optrede te oorbrug.<\/p>\n<h3>Vererings en toekennings<\/h3>\n<p>1961: Medalje van Eer van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.<br \/>\n1966: Die prestige titel van &#8220;Kammers\u00e4ngerin&#8221; vanaf die Oostenrykse Regering.<br \/>\n1985: Sy ontvang die Dekorasie vir &#8220;Meritorious Services&#8221; in Suid-Afrika ter erkenning van haar bydrae tot die Kuns.<br \/>\nAugustus 1996: sy ontvang die hoogste eerbewys wat &#8216;n kunstenaar van die Oostenrykse Regering kan ontvang: die &#8220;Oesterreichische Ehrenkreuz f\u00fcr Wissenschaft und Kunst&#8221;.<br \/>\n1998: Sy ontvang &#8216;n D. Phil. van die Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika.<br \/>\n2002: Sy ontvang die goue &#8220;Rathausmann&#8221; vanaf die burgemeester van Wene, Dr. Michael H\u00e4upl.<br \/>\n2002: &#8216;n Ster, voorheen bekend as Sagittarius RA 18h 56m 14,74&#8217;s DZ25Vsu0W, is na haar genoem.[5]<br \/>\n2004: Sy behaal &#8216;n 94ste plek in die SAUK3 se stemming om die 100 grootste Suid-Afrikane van alle tye te bepaal.<br \/>\n2008: Die Mimi Coertse Museum van Afrikaans open by die Huis vir Afrikaanse Po\u00ebsie (hAp) in Capital Park, Pretoria.<br \/>\n2012: 1 Julie \u2013 30 September: Spesiale uitstalling in die Staatsoperamuseum, Wene: Mimi Coertse, &#8216;n Weense vrou uit Suid-Afrika.<\/p>\n<h3><span id=\"Repertoire\" class=\"mw-headline\">Repertoire<\/span><\/h3>\n<p>Behalwe vir haar Afrikaanse kunsliedere het sy onder andere die volgende operas uitgevoer:<\/p>\n<p>Die Towerfluit (Wolfgang Amadeus Mozart) \u2013 Koningin van die Nag<br \/>\nIl Seraglio (Wolfgang Amadeus Mozart) \u2013 Constance<br \/>\nAriadne auf Naxos (Richard Strauss) \u2013 Najade, later Zerbinetta<br \/>\nRigoletto]] (Giuseppe Verdi) \u2013 Gilda<br \/>\nLes contes d&#8217;Hoffmann (Jacques Offenbach) \u2013 Olympia, Antonia, Giulietta, Stella<br \/>\nPalestrina (Hans Pfitzner) \u2013 die engel<br \/>\nCarmen (Georges Bizet) \u2013 Frasquita<br \/>\nMartha (Friedrich von Flotow) \u2013 Martha<br \/>\nMignon (Ambroise Thomas) \u2013 Philine<br \/>\nLa traviata (Giuseppe Verdi) \u2013 Violetta<br \/>\nAn Irish Legend (Werner Egk) \u2013 vroulike hoofsanger<br \/>\nUnverhofftes Begegnen (Joseph Haydn) \u2013 vroulike hoofsanger<br \/>\nI Pagliacci (Ruggiero Leoncavallo) \u2013 Nedda<br \/>\nArabella (Richard Strauss) \u2013 Fiaker-Milli<br \/>\nBastien und Bastienne (Wolfgang Amadeus Mozart) \u2013 Bastienne<br \/>\nThe Merry Widow (Franz Leh\u00e1r) \u2013 Hanna Glawari<br \/>\nLucia di Lammermoor (Gaetano Donizetti) \u2013 Lucia<br \/>\nDie Fledermaus (Johann Strauss II) \u2013 Rosalinde<br \/>\nL&#8217;heure espagnole (Maurice Ravel) \u2013 Concepcion<br \/>\nDon Giovanni (Wolfgang Amadeus Mozart) \u2013 Donna Elvira<br \/>\nLa boh\u00e8me (Giacomo Puccini) \u2013 Musetta<br \/>\nNorma (Vincenzo Bellini) \u2013 Norma<br \/>\nCos\u00ec fan tutte (Wolfgang Amadeus Mozart) \u2013 Fiordiligi<br \/>\nFalstaff (Giuseppe Verdi) \u2013 Mrs. Alice Ford<br \/>\nTurandot (Giacomo Puccini) \u2013 Liu, &#8216;n jong slavin<br \/>\nAngelique (Jacques Ibert) \u2013 Angelique<br \/>\nDon Giovanni (Wolfgang Amadeus Mozart) \u2013 Donna Anna<br \/>\nDie schweigsame Frau (Richard Strauss) \u2013 Aminta, T\u00edmida<br \/>\nDie \u00e4gyptische Helena (Richard Strauss) \u2013 Aithra<br \/>\nDaphne (Richard Strauss) \u2013 Daphne<br \/>\nDon Carlos (Giuseppe Verdi) \u2013 Elisabeth von Valois<\/p>\n<p>Bron: Wikipedia.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Luister na die bekende Afrikaanse lied, &#8220;Heimwee&#8221;, soos uitgevoer deur Mimi Coertse. Heimwee My hart verlang na die stilte van die wye wuiwende veld ver van die stadsgeluide en die klinkende klank van geld Ek is moeg vir die rustelose lewe van mense wat kom en gaan wil terug na die vrye ruimte waar \u2018n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=46311\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mimi Coertse sing &#8216;Heimwee&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":46313,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[73,22],"tags":[24569,24568],"class_list":["post-46311","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c65-musiek","category-s23-musiek-en-boeke","tag-heimwee","tag-mimi-coertse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46311","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=46311"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46311\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":46318,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46311\/revisions\/46318"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/46313"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=46311"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=46311"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=46311"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}