{"id":46291,"date":"2019-02-15T05:21:49","date_gmt":"2019-02-15T03:21:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=46291"},"modified":"2019-02-15T05:21:49","modified_gmt":"2019-02-15T03:21:49","slug":"isuzu-mu-x-bied-goeie-waarde-vir-geld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=46291","title":{"rendered":"Isuzu MU-X bied goeie waarde vir geld"},"content":{"rendered":"<p>Met die vertrek van General Motors uit Suid-Afrika het die Chevrolet Trailblazer wat \u2018n teenvoeter vir Toyota se Fortuner en Ford se Everest was, \u2018n reusegaping in die marksegment gelaat.<\/p>\n<p>Isuzu, wat ook deel van die GM-stal was, het egter besluit om sy ryke tradisie van betroubare gehalte met moeitevrye voertuie in Suid-Afrika voortesit. Die Isuzu KB het agtergebly en het \u2018n paar kosmetiese veranderings asook \u2018n splinternuwe naam in die plaaslike mark gekry. Die KB is nou dood, maar lank leef die D-Max! Soos met die Fortuner\/Hilux en die Everest\/Ranger, asook die Frontier van baie jare gelede, is die die nuwe MU-X uit die Isuzu-stal die stasiewaweergawe van die D-Max.<\/p>\n<figure id=\"attachment_46294\" aria-describedby=\"caption-attachment-46294\" style=\"width: 840px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-large wp-image-46294\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel-1024x684.jpg\" alt=\"\" width=\"840\" height=\"561\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel-768x513.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel-148x99.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel-31x21.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel-38x25.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Syprofiel-322x215.jpg 322w\" sizes=\"auto, (max-width: 840px) 100vw, 840px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-46294\" class=\"wp-caption-text\">Die syprofiel van die Isuzu MU-X<\/figcaption><\/figure>\n<p>Met hierdie toevoeging vul Isuzu dan ook die gaping in die mark waar die Trailblazer voorheen diens gedoen het.<\/p>\n<h3>Bakwerk<\/h3>\n<p>Die MU-X is onmiskenbaar Isuzu en vertoon van voor presies soos sy bakkieweergawe-D-Max met heelwat blink insetsels in die sierrooster en om die ligte. Die skoon, sagte lyne van die D-Max laat die MU-X heel tuis lyk in enige geselskap. Kantaansigte is ook tipies Isuzu met die profiel wat identies aan di\u00e9 van sy dubbelkajuitbakkie-stalmaat vertoon! Dit verskil natuurlik nou net effens wat die agterdeure betref, want die profiel lyk op iets tussen die vorige generasie Fortuner en die Trailblazer. Skoon agterligte wat netjies om die hoeke van die voertuig vou, met die agterruit wat aaneen met die agterste kantruite loop, vertoon nogal baie sag op die oog.<\/p>\n<figure id=\"attachment_46293\" aria-describedby=\"caption-attachment-46293\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-46293 size-medium\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter-300x260.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"260\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter-300x260.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter-768x666.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter-148x128.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter-31x27.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter-38x33.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter-248x215.jpg 248w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Van-agter.jpg 886w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-46293\" class=\"wp-caption-text\">Die MU-X van agter<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die MU-X lyk korter en smaller as wat hy is en mens kan jou maklik misgis met die werklike groote van die voertuig. Netjiese sytrappe maak die in- en uitklim baie maklik en is baie mooi ge\u00efntegreerd in die syprofiel van die voertuig. Dakstawe en \u2018n sportiewe dakdrukvlerkie rond die MU-X mooi af.<\/p>\n<h3>Binneruim<\/h3>\n<figure id=\"attachment_46297\" aria-describedby=\"caption-attachment-46297\" style=\"width: 259px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-46297\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer-259x300.jpg\" alt=\"\" width=\"259\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer-259x300.jpg 259w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer-128x148.jpg 128w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer-27x31.jpg 27w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer-33x38.jpg 33w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer-185x215.jpg 185w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Ho\u00ebvloer.jpg 662w\" sizes=\"auto, (max-width: 259px) 100vw, 259px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-46297\" class=\"wp-caption-text\">Die ho\u00eb vloer van die Isuzu MU-X<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die binneruim van die groot Isuzu is gerieflik met alles wat \u2018n mens in hierdie tipe gesinsvoertuie verwag. Pikswart leerbekleedstel op die sitplekke, asook insetsels in die deure, gee die binneruim \u2018n sterk gehaltegevoel. Daar is egter plek-plek materiale en afwerkings wat nie so goed lyk en voel nie. Die dun harde plastiek waarvan die onderste paneelkassie se deksel gemaak is, voel net heeltemal te goedkoop vir die voertuig. Die paneelkassie in die middel van die paneelbord onder die windskerm is \u2018n baie goeie idee om \u2018n selfoon of beursie in te stoor, maar die knip en materiaal waarvan dit gemaak, is laat veel te wense oor. Daar is ook baie duursame insetsels op die deksel van die boonste paneelkassie aan die passasierskant asook om die beheerknoppies van die kantruite, maar dan is die ventilasieomhulsels nou weer net baie trietsig en na ons mening onvanpas. Wat ruimte aanbetref, is die MU-X \u2018n 7-sitplekvoertuig en soos in al hierdie tipe voertuie is die heel agterste twee sitplekke werklik slegs vir kinders bedoel. Die twee sitplekke vou nou wel plat om die laairuim te vergroot, maar dit vou nie heeltemal in die vloer in nie, dus is die laaivloer agter baie hoog. Die hele voertuig is egter ongemaklik hoog en dit kan baie maklik uitputtend raak om elke keer op te klim in die motor in.<\/p>\n<figure id=\"attachment_46299\" aria-describedby=\"caption-attachment-46299\" style=\"width: 238px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-46299\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke-238x300.jpg\" alt=\"\" width=\"238\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke-238x300.jpg 238w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke-118x148.jpg 118w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke-25x31.jpg 25w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke-30x38.jpg 30w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke-171x215.jpg 171w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/wegvoubare-sitplekke.jpg 610w\" sizes=\"auto, (max-width: 238px) 100vw, 238px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-46299\" class=\"wp-caption-text\">Wegvoubare sitplekke heel agter<\/figcaption><\/figure>\n<p>Kop- en skouerruimte is uitstekend. Daar is ook \u2018n raakskerm in die middelkonsole en afstandbeheerde skakelaars op die stuurwiel. Alle instrumente is maklik leesbaar. Sommige van die beheerknoppies soos di\u00e9 waarmee die kantspie\u00ebls verstel word, asook die knoppie om die glybeheer aan of af te skakel, is bietjie laag en agter die stuurkolom versteek. Daar is genoeg b\u00eareplekkies in die deure asook tussen die voorste sitplekke en dan natuurlik uitskuifkoppiehouers en \u2018n armleuning tussen die voorste sitplekke met stoorplek.<\/p>\n<figure id=\"attachment_46296\" aria-describedby=\"caption-attachment-46296\" style=\"width: 840px\" class=\"wp-caption aligncenter\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-large wp-image-46296\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel-1024x540.jpg\" alt=\"\" width=\"840\" height=\"443\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel-300x158.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel-768x405.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel-148x78.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel-31x16.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel-38x20.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Instrumentepaneel-408x215.jpg 408w\" sizes=\"auto, (max-width: 840px) 100vw, 840px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-46296\" class=\"wp-caption-text\">Instrumentepaneel van die Isuzu MU-X<\/figcaption><\/figure>\n<h3>Enjin<\/h3>\n<p>Die MU-X word aangedryf deur Isuzu se beproefde 3,0-liter- 4-silinderturbodieselenjin. Die enjin trek sterk en is uiters betroubaar, maar voel soos \u2018n ouergenerasie-enjin. Hy klink ook soos \u2018n ouer enjin. Met \u2018n maksimumenjinkrag van 130KW en 380 NM, is daar absoluut niks fout met die enjin nie; ons dink net dat Isuzu dalk hierdie geleentheid kon gebruik het om die ho\u00ebrwringkragweergawe uit Australi\u00eb te gebruik. Die enjin lewer 430NM, sowat 50 NM meer as die plaaslike enjin.<\/p>\n<h3>Rygerief<\/h3>\n<figure id=\"attachment_46298\" aria-describedby=\"caption-attachment-46298\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-46298\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim-768x513.jpg 768w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim.jpg 1024w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim-148x99.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim-31x21.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim-38x25.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bagasieruim-322x215.jpg 322w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-46298\" class=\"wp-caption-text\">Bagasieruim van die MU-X<\/figcaption><\/figure>\n<p>Isuzu\u2019s was nog altyd bekend vir hul rygerief en snaaks genoeg ry die KB-bakkie vir my persoonlik gemakliker as die MU-X. Dit is asof die MU-X te groot voel, te hoog op sy wiele ry en selfs partykeer voel asof hy maklik sal omval, sou \u2018n draai of baanverandering bietjie te vinnig geneem word. Die motor voel werklik nie onstabiel nie, dit is net asof die swaartepunt te hoog is. Die motor voel ook baie groot en lomp agter die stuur.<\/p>\n<h3>Gevolgtrekking<\/h3>\n<p>Teen R568 000 is die MU-X 3.0D 4&#215;2 outomaties R44 000 goedkoper as die vergelykende 2,8 Fortuner en R39 000 goedkoper as die 3,2 Everest. Beide die Ford en Toyota bied meer moderne toepassings van die dieselfde tipe voertuig en ek wonder werklik of die verskil in prys nie maar tog beter waarde in die Isuzu bied nie?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die vertrek van General Motors uit Suid-Afrika het die Chevrolet Trailblazer wat \u2018n teenvoeter vir Toyota se Fortuner en Ford se Everest was, \u2018n reusegaping in die marksegment gelaat. Isuzu, wat ook deel van die GM-stal was, het egter besluit om sy ryke tradisie van betroubare gehalte met moeitevrye voertuie in Suid-Afrika voortesit. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":46295,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[25,103],"tags":[24560,20005,14048,24406,22186,24559,24404],"class_list":["post-46291","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-s28-motors","category-c94-padtoetse","tag-7-sitplekke","tag-bagasieruim","tag-enjin","tag-ford-everest","tag-instrumentepaneel","tag-isuzu-mu-x","tag-toyota-fortuner"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46291","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=46291"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46291\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":46301,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/46291\/revisions\/46301"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/46295"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=46291"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=46291"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=46291"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}