{"id":462,"date":"2007-05-23T07:34:48","date_gmt":"2007-05-23T07:34:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=462"},"modified":"2007-05-23T07:34:48","modified_gmt":"2007-05-23T07:34:48","slug":"webwerwe-en-sport-is-volk-se-opium","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=462","title":{"rendered":"Webwerwe en sport is volk se opium"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Afrikaner hou hom nog net soos destyds, toe die HNP hom gewaarsku het teen wat aan die kom is, met beuselagtighede soos o.a. webwerwe en sport besig; ekself is in hierdie verband nie &#8216;n uitsondering nie. Die webwerwe word gebruik vir oefeninge in welsprekendheid waar allerhande raad uitgedeel word soos bv. die brief van Klaas Krissen. Wie wil u oortuig dat die Afrikaner &quot;gatvol&quot; is? Die ANC weet dit lankal en steur hulle hoegenaamd nie daaraan nie, miskien moet u in di&eacute; verband &#8216;n ope brief aan die DA rig, hulle weet dit dalk nog nie. Enigeen\/organisasie wat die Bloubul-ondersteuners van Loftus af kan weghou, sal in die geskiedenis onthou word as iemand wat &rsquo;n wonderwerk verrig het. Die goeie nuus is: die regime met sy nuwe sportwetgewing gaan dit dalk regkry, nie omdat hulle wonderwerke kan verrig nie, maar omrede&nbsp; hulle die Bloubulle gaan vernietig.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die &quot;Powers that be&quot;,&nbsp; wie hulle ook al mag wees, het &#8216;n onfeilbare paddakookmetode ontwikkel, naamlik &quot;praathuise&quot;.&nbsp;&nbsp; Hierdie huise neem verskillende gedaantes aan, bv. politiek en meer letterlik die parlement (dink maar net hoe die NP mense besig gehou het met nuttelose argumente en redenasies soos bv. wigte en teenwigte), Radio Pretoria, briewekolomme in koerante en op webwerwe, ens. Dit hou die Afrikaner besig met bespiegelings oor wat kan gebeur, gee hom plek waar hy drastiese menings kan lug en dien as weerligafleier vir sy frustasie deur by hom die illusie te skep dat hy besig is om iets vir sy volk se redding te doen.&nbsp;&nbsp; Die volk neem uit die aard van sy praat-baie-en-doen-niks-ingesteldheid entoesiasties deel, hou homself besig met voorstelle vir aksies (en dan en wan &#8216;n flouerige aksiepoging) en onbenullige welsprekende rubrieke, terwyl die vyand sy ondergang beplan en uitvoer.&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Afrikaners sal weer saamstaan as hulle met die rug teen die muur gedwing word deur magte van buite en dit kom so seker as wat ek hierdie ellange nuttelose menings en\/of inligting op u webwerf kwytgeraak het.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/bytovye-nasosy-dlya-doma-i-sada\">\u0431\u044b\u0442\u043e\u0432\u044b\u0435 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/declacar.com.ua\/persons\/%D0%A4%D1%96%D0%BB%D1%8C%D1%87%D0%B0%D0%BA%D0%BE%D0%B2_%D0%9E%D0%BB%D0%B5%D0%BA%D1%81%D0%B0%D0%BD%D0%B4%D1%80_%D0%92%D0%B0%D1%81%D0%B8%D0%BB%D1%8C%D0%BE%D0%B2%D0%B8%D1%87-490462\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek het net vlugtig deur sommige van u artikels en twee briewe gelees. Dit het maar net weer bevestig wat ek al jare weet: die Afrikaner met sy buitengewone skerp brein is in staat om hoghe redenasies aan te voor en ellelange relase te opper wat etlike honderde woorde beslaan waar hy in drie sinne kon s&ecirc; wat hy wou s&ecirc; (net soos die predikante). In hierdie verband verwys ek u graag na die artikel van Gustav Venter, &quot;Lang lemme in die nag&quot;; hy is wel ter tale en het &#8216;n goeie skryfstyl, soos hy in sy ellelange relaas ten toon gestel het. Hy kon maar net ges&ecirc; het die swart massa haat die blanke (Helen Zille inkluis) en sal poog om van hulle ontslae te raak op &#8216;n wrede manier. Hy kon in nog &#8216;n paragraaf of twee sy redenasies genoem het en dit sou voldoende wees. So terloops hy is taamlik in die kol met sommige dinge in die artikel, net jammer ek moes soveel tyd bestee om dit uit te vind.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[54],"tags":[21096,591],"class_list":["post-462","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c41-briewe","tag-s10-briewe","tag-webwerwe-en-sport-is-volk-se-opium"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/462","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=462"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/462\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=462"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=462"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=462"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}