{"id":4613,"date":"2009-04-10T06:52:32","date_gmt":"2009-04-10T06:52:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4613"},"modified":"2009-04-10T06:52:32","modified_gmt":"2009-04-10T06:52:32","slug":"speelparke-met-ho-konsentrasies-lood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4613","title":{"rendered":"Speelparke met ho? konsentrasies lood"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Vryheidsfront Plus het ges&ecirc; dat dringende stappe geneem moet word  nadat &#39;n opname bevind het dat toerusting op speelgronde vir kinders  regoor Gauteng gevaarlike ho&euml; konsentrasies lood bevat. <\/div>\n<div align=\"justify\">&#39;n Verslag oor die bevindings van die opname het voor die  Burgemeesterskomitee van die Tshwane-metroraad gedien. <\/p>\n<p>Die verslag meld dat die effekte van verhoogde bloedvlakke van lood by  kinders ernstige neurologiese effekte soos gehoorverlies,  spierverlamming, verlaagde IK en leerprobleme kan insluit. <\/p>\n<p>Die opname is slegs in Gauteng gedoen en die resultate suggereer sterk  dat dieselfde bedreiging in ander munisipaliteite regoor die land mag  bestaan. Die VF Plus het ges&ecirc; dat dringende aksie geneem moet word om  lood uit speelparke te verwyder en dat bywette en ander wetgewing nodig  is om ?n herhaling van die probleem te voorkom. <\/p>\n<p>Die opname is deur die Mediese Navorsingsraad (MNR) waargeneem om die  konsentrasie van lood in toerusting op speelgronde vir kinders in  Metropolitaanse Munisipaliteite in Gauteng (insluitende die  Tshwane-metroraad) vas te stel. Die opname het bevind dat die gebruik  van verf wat lood bevat, wyd gebruik word in alle munisipaliteite wat  deel van die studie was. Die loodkonsentrasie van 41% van lesings wat  geneem is oorskry die verwysingsvlak (1mg\/cm2 ). <\/p>\n<p>&quot;Volgens die verslag is die bevindinge van die opname reeds verlede jaar  (Maart 2008) aan Munisipaliteite bekendgemaak. Dit is verstommend dat  niks gedoen is om die risiko&#39;s te beperk nie. Hierdie is nog &#39;n teken  van &#39;n regering wat nie vir sy mense omgee nie&quot;, het raadslid Beyers ges&ecirc;. <\/p>\n<p>Lood is &#39;n swaarmetaal wat in &#39;n wye reeks produkte gebruik word, onder  andere in verf vanwe&euml; die metaal se teen-roes en teen-verdowwende  eienskappe. Lood is ook &#39;n droogmiddel. <\/p>\n<p>Volgens die verslag word die gebruik van lood in verf in die VSA  verbied. In Suid-Afrika is daar egter geen bestaande standaarde vir  loodvlakke in verf nie. <\/p>\n<p>Betreffende geverfde speelpark-toerusting, skilfer die verf normaalweg  af oor tyd heen en daardeur word die omringende omgewing besmet. Kinders  wat op die toerusting speel kan dan van die loodgebaseerde verf inneem, veral jonger kinders wat &#39;n sterk geneigdheid het om objekte in hulle  onmiddellike omgewing in hulle monde te sit. <\/p>\n<p>Die VF Plus het ges&ecirc; dat, buiten die bedreiging wat dit vir inwoners se  kinders kan inhou, die bevindings ook ander ernstige implikasies kan h&ecirc;  soos eise teen munisipaliteite vir sk         adevergoeding. <\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/\">genesys club casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nikmedia.com.ua\/news\/view\/8982\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het ges&ecirc; dat dringende stappe geneem moet word nadat &#39;n opname bevind het dat toerusting op speelgronde vir kinders regoor Gauteng gevaarlike ho&euml; konsentrasies lood bevat. &#39;n Verslag oor die bevindings van die opname het voor die Burgemeesterskomitee van die Tshwane-metroraad gedien. Die verslag meld dat die effekte van verhoogde bloedvlakke van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4613\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Speelparke met ho? konsentrasies lood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,4521,21108],"class_list":["post-4613","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-speelparke-met-ho-konsentrasies-lood","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4613","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4613"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4613\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4613"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4613"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4613"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}