{"id":45928,"date":"2018-08-14T09:44:06","date_gmt":"2018-08-14T07:44:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45928"},"modified":"2018-08-14T09:44:06","modified_gmt":"2018-08-14T07:44:06","slug":"oos-kaapse-boere-sal-eerder-veg-as-plase-afstaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45928","title":{"rendered":"Oos-Kaapse boere sal eerder veg as plase afstaan"},"content":{"rendered":"<p>Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm.<\/p>\n<p>Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap-voorsitter, het di\u00e9 stelling gemaak na afloop van \u2019n e-konferensie vir TLU-SA Oos-Kaap-lede di\u00e9 naweek.<\/p>\n<p>\u201cDie TLU-SA se doelwit is om landbouers volhoubaar en ekonomies winsgewend tot voordeel van almal in Suid-Afrika, op hulle plase te hou,&#8221; het Steyn ges\u00ea. &#8220;Deur die bekendstelling van \u2019n lys waarop 195 plase vir gewettigde diefstal deur die ANC, laat die regering boere geen ander uitweg nie as om hulle wettige eiendom te beskerm.\u201d<\/p>\n<p>Steyn s\u00ea dat boere nie gaan toelaat dat hulle deur Kommunistiese werkswyse van hulle plase verwyder sal word nie. Hy wys daarop dat die aannames waarop die regering se besluit berus, uit leuens en verdraaiings bestaan.<\/p>\n<p>\u201cGeen grond is deur blanke boere gesteel nie. Dit is ons eiendom waarvoor betaal is en waarop rente, belasting, hereregte en oordragkostes betaal is. Landbouers behoort as gevolg van hulle bydrae tot almal se welstand in di\u00e9 land, as nasionale bate geag te word. In werklikheid beeld die regering ons as die vyand uit. Ons beskou die regering se doelwit om ons eiendom &#8211; van enige aard ook al &#8211; te steel, as \u2019n oorlogsverklaring teen ons en sal ons daarvolgens optree.\u201d<\/p>\n<p>Hy het voortgegaan om te s\u00ea dat boere slegs toegelaat wil word om d\u00edt te doen waarvoor hulle geroepe is, om bekostigbare voedsel vir elke inwoner van Suid-Afrika te verskaf. Steyn het uitgewys dat boere hulle uitstekend van hul taak kwyt en boonop aansienlike buitelandse valuta vir die land verdien.<\/p>\n<p>\u201cDie ANC het telkemale bewys dat hulle geensins in feite, redelikheid, gesprekvoering en ekonomiese werklikhede belangstel nie. Hulle gaan voort om die belange van blankes in die algemeen en boere spesifiek &#8211; almal burgers van di\u00e9 land &#8211; te verontagsaam en vyandig teen ons op te tree. Ons bid vir vrede en voorspoed vir ons land maar ons sal met alles tot ons beskikking ons regmatige eiendom beskerm. Die ANC druk dit op ons af.\u201d<\/p>\n<p>Steyn het \u2019n versoek aan die regering gerig om &#8220;tot hulle sinne te kom en \u2019n tragedie van onmeetbare omvang te verhoed&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap-voorsitter, het di\u00e9 stelling gemaak na afloop van \u2019n e-konferensie vir TLU-SA Oos-Kaap-lede di\u00e9 naweek. \u201cDie TLU-SA se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45929,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,6987,24451,4111],"class_list":["post-45928","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-grondonteiening","tag-johan-steyn","tag-landbou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45928","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45928"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45928\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":45930,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45928\/revisions\/45930"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45929"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45928"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45928"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45928"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}