{"id":4590,"date":"2009-04-07T04:55:06","date_gmt":"2009-04-07T04:55:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4590"},"modified":"2009-04-07T04:55:06","modified_gmt":"2009-04-07T04:55:06","slug":"dodetal-in-itali-styg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4590","title":{"rendered":"Dodetal in Itali? styg"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/aquilaardbewing.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Vroeg Dinsdagoggend het die dodetal in Itali&euml; gestyg tot 179,waarvan 40 mense nog ge&iuml;dentifiseer moet word, het amptenare ges&ecirc;. Hulle het bygevoeg dat 37 mense steeds weg is. Die geskatte aantal mense wat haweloos is, is 17 000, &lsquo;n laer getal as wat voorheen aanvaar is, omdat baie mense by vriende en familie onderdak gevind het.<\/p>\n<p> Die aardbewing van 6,3 op die Richterskaal het erge skade aangerig aan historiese geboue in die Middeleeuse dorpe in die bergagtige Abruzzo-streek oos van Rome. Die sterftes en episentrum was gesentreer is L&rsquo;Aquila, &lsquo;n skilderagtige gefortifiseerde stad, maar meer as 26 nabygele&euml; dorpies is ook geaffekteer, sommige redelik ernstig. Historiese geboue in die omliggende streek in die Apennyne-berge is ook beskadig.<\/p>\n<p> &ldquo;Sommige stede in die gebied is amper heeltemal vernietig,&rdquo; het Gianfranco Fini, die speaker van die laerhuis van parlement in Rome ges&ecirc; voor &lsquo;n oomblik van stilte gehou is.<\/p>\n<p> Eerste minister Silvio Berlusconi, wat &lsquo;n besoek na Moskou gekanselleer het om die omgewing per helikopter te besoek het &lsquo;n noodtoestand afgekondig.<\/p>\n<p> &ldquo;Dit is &lsquo;n ramp soos ons nog nooit voorheen gesien het nie,&rdquo; het Franco Totani, &lsquo;n prokureur ges&ecirc; wat L&rsquo;Aquila verlaat het om by &lsquo;n oom in Rome te bly. &ldquo;Ek het al voorheen aardbewings gesien, maar di&eacute; is &lsquo;n katastrofe.&rdquo;<\/p>\n<p> Gianfranco Cioni, &lsquo;n argitek in L&rsquo;Aquila het ges&ecirc; die owerhede moes die inwoners waarsku teen die bedreiging van &lsquo;n aardbewing. &ldquo;Ons het drie maande van trillings gehad, elke een sterker as die vorige keer,&rdquo; het mnr. Cioni ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die aardbewing het omstreeks 3:30 Maandagoggend getref en kon so ver as Rome gevoel word, waar dit meubels geskud het en motoralarms laat afgaan het. Die Amerikaanse Geologiese afdeling het ges&ecirc; dit was een van verskeie aardbewings wat die streek getref het. Van die plekke wat die ergste getref is is Onna, &lsquo;n landelike dorpie met minder as 400 mense. Ten minste 37 van die mense in die dorpie is dood, het die ANSA-nuusagentskap berig. Onna se ouer twee- en drieverdieping geboue is byna almal tot rommelhope gereduseer.<\/p>\n<p> Naskokke het die heel dag deur die gebied geskud tot in die aand, toe swaar re&euml;n begin val het en reddingspogings in die wiele gery het. Mense het naarstiglik met hulle kaal hande deur die puin gegrawe op soek na oorlewendes.<\/p>\n<p> Seismiese aktiwiteit is redelik algemeen in Itali&euml;, maar &lsquo;n aardbewing met die intensiteit van Maandag s&rsquo;n is skaars. Dit is die ergste in Itali&euml; sedert &lsquo;n aardbewing wat 6,9 op die Richterskaal gemeet het Eboli, suid van Napels in 1980 getref het, en meer as 2 700 mense dood gelaat het.<\/div>\n<p> Die laaste groot aardbewing wat sentraal Itali&euml; getref het was in die Molise gebied in 2002, wat 28 mense gedood het, insluitend 27 kinders wat dood is toe hulle skool ineengestort het.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/osvobozhdenie-ot-fizkultury-0\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u043e\u0441\u0432\u043e\u0431\u043e\u0436\u0434\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043e\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/society\/1063327-v-harkove-naznachen-novyiy-prokuror.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vroeg Dinsdagoggend het die dodetal in Itali&euml; gestyg tot 179,waarvan 40 mense nog ge&iuml;dentifiseer moet word, het amptenare ges&ecirc;. Hulle het bygevoeg dat 37 mense steeds weg is. Die geskatte aantal mense wat haweloos is, is 17 000, &lsquo;n laer getal as wat voorheen aanvaar is, omdat baie mense by vriende en familie onderdak gevind &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4590\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodetal in Itali? styg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4496,162,21089],"class_list":["post-4590","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-dodetal-in-itali-styg","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4590","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4590"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4590\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4590"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4590"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4590"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}