{"id":459,"date":"2007-05-23T06:18:20","date_gmt":"2007-05-23T06:18:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=459"},"modified":"2007-05-23T06:18:20","modified_gmt":"2007-05-23T06:18:20","slug":"meimaand-is-werklik-geskiedenismaand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=459","title":{"rendered":"Meimaand is werklik geskiedenismaand"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">Ek het vroegoggend op hierdie herdenking van daardie dag weer Dan Roodt se artikel gelees. Toevallig verwys hy juis in die laaste paragraaf na die sogenaamde Boeremag met al die toevallighede daarom heen&nbsp; &ndash; die Paleis van Justisie, die Rivonia-verhoor, die prokureur betrokke met die naam van Paul Kruger, die juridiese aspekte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">Min het ons daardie dag geweet dat Meimaand ook ons geskeidenismaand sal bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">Op 3 Mei 2006 kry Herman van Rooyen en Rudi Gouws dit reg om uit die Hooggeregshof te ontsnap en agt maande soek te bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">Op 16 Mei vanjaar sterf Herman Scheepers, beskuldigde nr. 5 in die saak. Hy is vandag(19 Mei) op Piet Retief begrawe. Hy het maande lank stukkie vir stukkie gesterwe aan die gevolge van &rsquo;n breinvirus. As gevolg van die erns van sy siekte het hy darem borg gekry en sy vrou en dogters kon hom sy laaste dae in hul eie huis versorg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">Net laas week het die 138ste getuie begin getuig. &rsquo;n Senior Superintendent (hanteerder van die eerste getuie) is in terme van artikel 204 van die Strafproseswet gewaarsku dat hy slegs vrywaring kan kry van moontlike strafregtelike vervolging indien hy die hof kan oortuig dat hy die waarheid praat. Die klagtes: besit van &rsquo;n onwettige vuurwapen, besit van plofstof en meineed. Meineed: oor getuienis wat hy in die onderskeie borgaansoeke van beskuldigdes 1 tot 4, wat steeds in aanhouding is, gelewer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">Dan Roodt se artikel het my daardie tyd al daarop gewys, dat toevallighede in geskiedenis verander en ek het daardie dag op die trappe besef dat ons midde in die geskiedenis staan.&nbsp; Sy aanhaling van Andr&egrave; Malraux het aan my kom klou:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">&ldquo;Vir my het die politiek nog nooit bestaan nie. Wat wel bestaan, is geskiedenis.&rdquo;<\/p>\n<p>     <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"small\">Anita du Plessis is een van die &ldquo;Boeremagvrouens&rdquo; wie se mans tans aangehou word en op aanklagte van hoogverraad verhoor word.<\/span><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\">\u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440 \u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0448\u043d\u044b\u0439 \u0440\u0435\u043c\u0435\u0437\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=45664#.WeUPwit1uVo\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&rsquo;n Artikel wat ek in die afgelope vier jaar meer nageslaan het as enige ander een, is een wat Dan Roodt geskryf het in die Rapport, 18 Mei 2003. &ldquo;Meimaand is geskiedenismaand&rdquo;. Op die 19de Mei 2003, het ons van vroegdag af bibberkoud op die Paleis van Justisie se trappe gestaan en koes vir kameralense. Rondom ons was &rsquo;n atmosfeer van afwagting, &rsquo;n energie vreemd aan enige iets anders in ons ervaringsveld. Strate was afgekordon, sirenes het geloei, daar was blou uniforms net waar jy kyk, TV-kamers het gerol, gewone kameras het geflits, &rsquo;n helikopter het bo ons oor die plein gesirkel &ndash; &rsquo;n hele Hollywood movie&#8230; Net, ons was nie filmsterre nie. Hoewel &rsquo;n klompie van ons wel die erns van die saak deeglik besef het, het gode sy dank, nie een van ons daardie dag geweet wat nog op ons wag nie.<\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[54],"tags":[21096,589],"class_list":["post-459","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c41-briewe","tag-s10-briewe","tag-meimaand-is-werklik-geskiedenismaand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/459","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=459"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/459\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=459"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=459"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=459"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}