{"id":45895,"date":"2018-07-28T08:54:16","date_gmt":"2018-07-28T06:54:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45895"},"modified":"2018-07-28T08:54:39","modified_gmt":"2018-07-28T06:54:39","slug":"afrikaans-lesufi-aanvaar-nie-grondwethofuitspraak-oor-overvaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45895","title":{"rendered":"Afrikaans: Lesufi aanvaar nie Grondwethofuitspraak oor Overvaal"},"content":{"rendered":"<p>Panyaza Lesufi, die Gautengse minister van onderwys, het gister ges\u00ea die ongunstige hofbevel wat hy van die Grondwethof ontvang het, bloot die administrasie van sy departement &#8220;uitgedaag het en nie nie-rassigheid nie&#8221;. Hy beplan steeds om Ho\u00ebrskool Overvaal te verengels.<\/p>\n<p>&#8220;Dit s\u00ea die sperdatums wat ons aan mense gegee het, is ge\u00efgnoreer. Dis &#8216;n uitdaging vir die administrasie van die departement en nie van nie-rassigheid nie,&#8221; het Lesufi by Ho\u00ebrskool Overvaal, &#8216;n Afrikaansmediumskool in Veereniging, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Lesufi se kommentaar kom &#8216;n dag nadat die Grondwethof, in &#8216;n eenparige uitspraak, sy app\u00e8l verwerp het teen &#8216;n vroe\u00ebre uitspraak van die Pretoriase hooggeregshof wat hom verbied het om Ho\u00ebrskool Overvaal te dwing om 55 Engelssprekende leerlinge in te skryf.<\/p>\n<p>Ho\u00ebrskool Overvaal het aan die begin van die 2018-skooljaar onder betogings en ongunstige publisiteit van die hoofstroommedia deurgeloop nadat 55 Engelse leerlinge inskrywing geweier is. Die skool het ges\u00ea dit was vol en kon ook nie bekostig om Engelse onderwysers vir die groep studente in diens te neem nie.<\/p>\n<p>Die Grondwethof het Woensdag beslis dat Lesufi nie genoeg oorweging gegee het of die naburige Engelsmediumskole soos General Smuts en Phoenix, wat albei in dieselfde voedingsgebied as Ho\u00ebrskool Overvaal val, genoeg ruimte gehad het om die leerlinge te ontvang nie.<\/p>\n<p>Lesufi het Vrydag daarop aangedring om die &#8220;rasseprobleem&#8221; aan te pak en ges\u00ea: &#8220;Ons is almal mense. Daar is niemand wat besluit het dat een persoon belangriker is as &#8216;n ander nie.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het bygevoeg: &#8220;Ons het nie die hof nodig om ons te help om &#8216;n nie-rassige Suid-Afrika te bou nie. Diegene wat &#8216;n nie-rassige samelewing wil bou, moet dit doen net daar waar hulle is.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Panyaza Lesufi, die Gautengse minister van onderwys, het gister ges\u00ea die ongunstige hofbevel wat hy van die Grondwethof ontvang het, bloot die administrasie van sy departement &#8220;uitgedaag het en nie nie-rassigheid nie&#8221;. Hy beplan steeds om Ho\u00ebrskool Overvaal te verengels. &#8220;Dit s\u00ea die sperdatums wat ons aan mense gegee het, is ge\u00efgnoreer. Dis &#8216;n uitdaging [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45896,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[],"class_list":["post-45895","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45895","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45895"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45895\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":45898,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45895\/revisions\/45898"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45896"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45895"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45895"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45895"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}