{"id":45781,"date":"2018-05-28T17:14:42","date_gmt":"2018-05-28T15:14:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45781"},"modified":"2018-05-28T17:14:42","modified_gmt":"2018-05-28T15:14:42","slug":"brief-sonder-vergoeding-bloot-n-aanval-op-wittes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45781","title":{"rendered":"Brief: &#8216;Sonder vergoeding&#8217; bloot &#8216;n aanval op wittes"},"content":{"rendered":"<p>Ek het nog nie waargeneem dat enigeen oor die openlik rassistiese<br \/>\naspek van onteiening sonder vergoeding praat nie. Tereg weet almal dat<br \/>\nonteiening gemik is teen grond in wit besit, maar daar is kru rassisme<br \/>\nin die term &#8220;sonder vergoeding&#8221; verbloem wat niks anders is as &#8216;n<br \/>\nopenlike aanslag van die ANC op die wit minderheid nie, en waarvan die<br \/>\neinddoel die uiteindelike ondergang van die wit minderheid sal wees.<\/p>\n<p>Wittes kyk na die aspek van &#8220;onteiening van hul grond&#8221; en is tereg<br \/>\nontsteld. Maar vir Ramaphosa gaan dit oor die komende verkiesing met<br \/>\nhierdie onderbewuste boodskap aan die ANC se kiesers: kyk hoe straf<br \/>\nons nou die witman deur hom te verarm deur nie te betaal vir die<br \/>\nwitman se grond wat ons aan julle gaan uitdeel nie. Dit is presies<br \/>\ndieselfde boodskap wat die barbaarse marteling en teregstelling van<br \/>\nwitmense tydens plaasmoorde oordra \u2014 kyk wat doen ons aan die witman.<br \/>\nWittes sien dit nie raak nie, maar die deursnee swart persoon weet<br \/>\npresies wat daardie boodskap is.<\/p>\n<p>Elke redelike argument wat die ANC en ander voorstanders van<br \/>\ngrondhervorming moontlik kan maak, val plat as dit kom by die openlike<br \/>\nrassistiese aspek van grondhervorming waar dit sonder vergoeding sal<br \/>\nplaasvind. In alle lande wat waarin &#8216;n vrye mark gevestig is, is<br \/>\neiendomsreg &#8216;n fundamentele beginsel waarop die samelewing gebou is.<br \/>\nMaak nie saak hoe die ANC onteiening sonder vergoeding bewerkstellig<br \/>\nnie, die eerste stuk grond wat sonder vergoeding afgeneem word, sal<br \/>\neffektief alle eiendomsreg in SA uitwis. En die ANC stel dit duidelik<br \/>\ndat dit eiendom in wit hande is wat ter sprake is, dus maak ras die<br \/>\nkern van die beoogde onteiening uit; dit gaan alles oor ras. Alhoewel daar<br \/>\n10 miljoen swart huiseienaars is, is daar nagenoeg 40 miljoen<br \/>\nswartmense wat sou kon aanspraak maak op die eiendom van 32 000 wit<br \/>\nplaasboere en 700 000 wit huiseienaars \u2014 daar is dus eenvoudig nie<br \/>\ngenoeg eiendom in wit hande om moontlike aansprake van swartes te<br \/>\nbevredig nie. Dit is vanselfsprekend dat sonder effektiewe<br \/>\neiendomsreg, sal daar binne enkele jare min wit persone wees<br \/>\nwat enige eiendom sal besit. Dit kan uiteindelik ook alle vorme van<br \/>\neiendom wees wat afgeneem word, want presies dieselfde argument wat<br \/>\ngeld oor die witman se grond, mag geld vir alle rykdom in wit hande.<\/p>\n<p>Dit is ongelooflik dat so &#8216;n boodskap deur &#8216;n staatspresident<br \/>\nuitgestuur kan word aan sy ondersteuners en dat die w\u00eareld, en selfs<br \/>\n&#8216;n deel van die wit minderheid wat geraak sal word, hom toelaat om<br \/>\ndaarmee weg te kom. Inteendeel, &#8216;n belangrike groep wit sakeleiers kyk<br \/>\nop na Ramaphosa as die persoon wat hulle gaan red uit die verknorsings<br \/>\nwat Zuma veroorsaak het.<\/p>\n<p>Ons staar hier in die afgrond af, waar ons enigste keuses veg, vlug of<br \/>\nverdwyn sal wees. Verdwyn sal assimilasie met die swart meerderheid<br \/>\nbeteken, waar wittes wat hul eiendom verloor het totaal verarm is en<br \/>\nter wille van oorlewing hul identiteit, kultuur en selfs taal sal moet<br \/>\nprysgee.<\/p>\n<p>Onteiening sonder vergoeding sal effektief die einde beteken van die<br \/>\ndemokratiese eksperiment van 1994 alhoewel die meerderheid wittes dit<br \/>\ndalk eers oor enkele jare sal agterkom dat ons al v\u00ear gevorder het op<br \/>\ndie pad wat Zimbabwe gevolg het.<\/p>\n<p>\u2014Casper Labuschagne<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het nog nie waargeneem dat enigeen oor die openlik rassistiese aspek van onteiening sonder vergoeding praat nie. Tereg weet almal dat onteiening gemik is teen grond in wit besit, maar daar is kru rassisme in die term &#8220;sonder vergoeding&#8221; verbloem wat niks anders is as &#8216;n openlike aanslag van die ANC op die wit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45782,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[6275,13230,9396,15473,24411,24412],"class_list":["post-45781","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-blankes","tag-cyril-ramaphosa","tag-eiendomsreg","tag-huiseienaars","tag-onteiening-sonder-vergoeding","tag-plaasgrond"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45781","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45781"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45781\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":45783,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45781\/revisions\/45783"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45782"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45781"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45781"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45781"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}