{"id":4570,"date":"2009-04-03T08:22:34","date_gmt":"2009-04-03T08:22:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4570"},"modified":"2009-04-03T08:22:34","modified_gmt":"2009-04-03T08:22:34","slug":"polisie-fnuik-gewapende-roof-van-r175-miljoen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4570","title":{"rendered":"Polisie fnuik gewapende roof van R1,75 miljoen"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Ses gewapende rowers het amper R1.75 miljoen gebuit in &lsquo;n roof op &lsquo;n besigheid wat gefnuik is toe die winkel se alarm afgegaan het.<\/p>\n<p> Omtrent 11 uur Dinsdagaand het 6 swaar gewapende mans toegang gekry tot die Shoprite supermark in Mabopane. Hulle het die wagte by die sentrum vasgemaak het skoenveters en in &lsquo;n gat gegooi.<\/p>\n<p> Met die wagte uit die pad het hulle die veiligheidshek by die supermark se agterdeur met boutknippers gesny en ingegaan.<\/p>\n<p> Die rowers het &lsquo;n 18 meter leer gebruik om op die dak te klim waar hulle &lsquo;n dakplaat verwyder het om in die winkel in te kom.<\/p>\n<p> Die 5 op die dak het &lsquo;n tou gebruik om in die winkel in te gaan waar hulle geldkaste aanmekaar vasgebind het en tot op die dak gelig het.<\/p>\n<p> Toe hulle die geldkaste later van die dak af gedra het, het die sekuriteitsalarm afgegaan en die sekuriteitsfirma het die Loate polisie gekontak vir hulp.<\/p>\n<p> Drie polisiebeamptes is na die toneel gestuur en met hulle aankoms het die rowers op hulle begin skiet.<\/p>\n<p> Polisiewoordvoerder inspekteur Sello Mangea het ges&ecirc; die polisie het terug geskiet en die rowers het terwyl hulle aanhou skiet het uitmekaar gespat in verskillende rigtings en verdwyn.<\/p>\n<p> Een man is gearresteer terwyl die ander 5 nog op vrye voer verkeer.<\/p>\n<p> Net een konstabel is gebyt, in wat die enigste besering in die hele insident was.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free online casino play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/podrobnosti.ua\/2017855-prokuror-harkova-uvolilsja-po-sobstvennomu-zhelaniju.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ses gewapende rowers het amper R1.75 miljoen gebuit in &lsquo;n roof op &lsquo;n besigheid wat gefnuik is toe die winkel se alarm afgegaan het. Omtrent 11 uur Dinsdagaand het 6 swaar gewapende mans toegang gekry tot die Shoprite supermark in Mabopane. Hulle het die wagte by die sentrum vasgemaak het skoenveters en in &lsquo;n gat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4570\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie fnuik gewapende roof van R1,75 miljoen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4476,21089,4475,21108],"class_list":["post-4570","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-75-miljoen","tag-nuus","tag-polisie-fnuik-gewapende-roof-van-r1","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4570","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4570"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4570\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4570"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4570"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4570"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}