{"id":45604,"date":"2018-04-11T18:31:14","date_gmt":"2018-04-11T16:31:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45604"},"modified":"2018-04-11T18:37:01","modified_gmt":"2018-04-11T16:37:01","slug":"engelsman-van-kaapstad-wil-wil-steve-hofmeyr-stilmaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45604","title":{"rendered":"Engelsman van Kaapstad wil Steve Hofmeyr stilmaak"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Engelsman wat soos Steve Hofmeyr op Greykollege in Bloemfontein was, Des Bailes, wil h\u00ea dat die sanger geheel en al verbied moet word. Hy het vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement geskryf en gevra dat Steve se konsert by Laerskool Overberg in Caledon op 20 April verbied word.<\/p>\n<p>Bailes beweer dat Steve Hofmeyr \u2018n &#8220;rassis&#8221; is omdat hy in Afrikaans sing en die Afrikanersaak by sy gehore bevorder. Blykbaar het hy ook beswaar daarteen dat Hofmeyr nie eerbiedig genoeg teenoor Winnie Mandela was nie.<\/p>\n<p>\u201cMnr. Hofmeyr is berug vir sy openlike rassisme, met verklarings soos \u2018swartmense was die argitekte van apartheid\u2019 en \u2018sekere aspekte van apartheid was briljant\u2019,\u201d het Bailes gister in \u2018n brief aan die LUR vir onderwys in die Wes-Kaap, Debbie Sch\u00e4fer, geskryf.<\/p>\n<p>\u201cHoe is die swart leerders veronderstel om te voel as di\u00e9 afstootlike Afrikaner met rassistiese sienings die ou volkslied sing en die apartheidsvlae begin waai? Daar is vele meer geskikte sale in Caledon waar mnr. Hofmeyr sy afstootlike tipe Afrikanerrassisme kan beoefen.\u201d<\/p>\n<p>\u201cDit het niks te make met spraakvryheid nie maar slegs met respek en gelykheid vir alle lede van die gemeenskap,\u201d het Bailes ges\u00ea en \u2018n beroep op die Demokratiese Alliansie gedoen om die geleentheid aan te gryp om standpunt teen \u201crassisme en blanke bevoorregting\u201d in te neem.<\/p>\n<p>Bailes het ook \u2018n paar dae gelede aan die munisipale raadslede van Kraaifontein geskryf om hulle te vra om hom nie toe te laat om in die stadsaal te sing nie.<\/p>\n<p>\u201cEk doen \u2018n beroep om die onmiddellike kansellering van di\u00e9 konsert en die afdanking van diegene wat daarvoor verantwoordelik is dat hierdie beskamende rassistiese byeenkoms toegelaat word,\u201d het Bailes in sy brief ges\u00ea.<\/p>\n<p>Steve het in &#8216;n twiet na &#8216;n berig hieroor in Netwerk24 verwys en dit &#8216;n &#8220;swak artikel&#8221; genoem.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"nl\">&#8220;Steve konsert: hoe moet die swart kinders voel&#8221; is &#8216;n swak artikel. ALMAL is welkom maar NIEMAND word forseer om na my te luister nie. Ek dig uit die wanhoop van &#8216;n sekere kulturele groep en om dit te snoer (Bailes) is ongrondwetlik asook volksuitwissend (genocide).<\/p>\n<p>\u2014 Steve Hofmeyr (@steve_hofmeyr) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/steve_hofmeyr\/status\/983956298181079040?ref_src=twsrc%5Etfw\">April 11, 2018<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"https:\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Engelsman wat soos Steve Hofmeyr op Greykollege in Bloemfontein was, Des Bailes, wil h\u00ea dat die sanger geheel en al verbied moet word. Hy het vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement geskryf en gevra dat Steve se konsert by Laerskool Overberg in Caledon op 20 April verbied word. Bailes beweer dat Steve Hofmeyr \u2018n &#8220;rassis&#8221; is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45605,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[8073,24356,19912,9377],"class_list":["post-45604","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-caledon","tag-des-bailes","tag-konsert","tag-steve-hofmeyr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45604","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45604"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45604\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":45608,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45604\/revisions\/45608"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45605"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45604"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45604"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45604"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}