{"id":45575,"date":"2018-04-08T12:50:18","date_gmt":"2018-04-08T10:50:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45575"},"modified":"2018-04-08T14:52:44","modified_gmt":"2018-04-08T12:52:44","slug":"massiewe-opkoms-by-anti-volksmoordbetoging-in-perth-australie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45575","title":{"rendered":"Massiewe opkoms by anti-volksmoordbetoging in Perth, Australi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Meer as 3000 Australi\u00ebrs en oud-Suid-Afrikaners het volgens ooggetuies opgedaag by die betoging in Perth teen plaasmoorde en blanke volksmoord in Suid-Afrika. Die Australiese videowoernaler Avi Yemini, wat een van die sprekers by die betoging was, het groot applous ontvang toe hy s\u00ea: &#8220;Ons is hier om aan die Suid-Afrikaanse regering te s\u00ea: Hou op om soos &#8216;n trop rassiste op te tree en kom regop en beskerm u blanke Suid-Afrikaners.&#8221;<\/p>\n<p>Yemini het 50 000 handtekeninge ingesamel vir &#8216;n petisie waarin die Australiese regering gevra word om meer blanke Suid-Afrikaanse vlugtelinge tot Australi\u00eb toe te laat.<\/p>\n<p>Die skare betogers was nie uitermate luidrugtig nie, gegewe die bloedvergieting waarteen hulle betoog, maar vele het plakkate en kruise gedra. &#8216;n Groot plakaat het gelui: &#8220;Erken die volksmoord.&#8221; (&#8220;Recognise the genocide.&#8221;)<\/p>\n<p>Tydens die staptog deur betogers is Afrikaanse volksliedere soos &#8220;Sarie Marais&#8221; gesing.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/AtcD2ivs-O0\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>Ten minste drie Australiese politici het ook as sprekers by die betoging opgetree, mnre. Andrew Hastie (Liberale Party), Aaron Stonehouse (Liberaal-Demokratiese Party) en Charles Smith (One Nation-party).<\/p>\n<p>Ter inleiding het een van die organiseerders, &#8216;n Afrikaner en oud-Suid-Afrikaner, ges\u00ea: &#8220;Suid-Afrikaanse boere word brutaal geteiken. Mans word gedwing om te kyk terwyl hul vrouens verkrag word. Kinders word gedwing om te kyk terwyl hul ouers vermoor word.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ook aan die skare vertel van die tweejarige Willemientjie Potgieter, die martelaardogtertjie naby Lindley in die Vrystaat wie se vader eers met &#8216;n panga doodgekap is alvorens sy en haar moeder met &#8216;n pistool tereggestel is.<\/p>\n<p>Die drie Australiese politici het hul solidariteit met die lydende Suid-Afrikaners verklaar.<\/p>\n<p>Mnr. Charles Smith, &#8216;n lid van die provinsiale raad in Wes-Australi\u00eb, het ges\u00ea: &#8220;Ons staan vandag hier om ons opregte solidariteit met die Suid-Afrikaanse boere uit te spreek, wat ons broers noem, wat ons susters en ooms noem.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Ons het staan vandag hier om beswaar te maak teen wat ons as verkeerd ag: Die onteiening van grond sonder vergoeding, die aanrandings, die moorde, die volksmoord. Ek glo dat hierdie betoging die reg aan sy kant het,&#8221; het Charles Smith van One Nation voortgegaan.<\/p>\n<h3>&#8216;Omgekeerde apartheid&#8217;<\/h3>\n<p>Volgens Charles Smith heers daar &#8220;omgekeerde apartheid&#8221; (reverse apartheid) in Suid-Afrika. Daarom het hy ander lande gevra om hulle insgelyks daarteen uit te spreek. &#8220;Vandag doen ek &#8216;n beroep op alle volkere regdeur die w\u00eareld om nee te s\u00ea vir die omgekeerde apartheid wat besig is om in Suid-Afrika beslag te kry.&#8221;<\/p>\n<p>Die Parlementslid van die Liberaal-demokratiese Party, mnr. Aaron Stonehouse, het ges\u00ea dat dit nie vir hom oor ras of identiteitspolitiek gaan nie. &#8220;Ons is klassieke liberale. Ons kyk nie na die w\u00eareld deur &#8216;n rasselens nie. Ek sal eerder mense as individue oordeel, op grond van hul waardes en op grond van hul optrede&#8230; Blanke boere word in Suid-Afrika aangeval en hul regering gooi olie op die vuur!&#8221;<\/p>\n<p>Mnr. Stonehouse is van mening dat blanke Suid-Afrikaners so &#8216;n groot bydrae tot Australi\u00eb lewer, juis omdat hulle deel van die Westerse familie is, asook pioniers, net soos Australi\u00ebrs. &#8220;Die Suid-Afrikaanse volk en die Australiese volk deel dieselfde waardes. Ons spruit uit dieselfde Europese ervaring van die onbekende in te vaar met net &#8216;n bondeltjie op ons r\u00fbens en kruise op ons harte&#8230;&#8221; het Stonehouse verklaar. &#8220;Ek is ook deel van die bre\u00eb familie van volkere wat u dalk die Weste sou noem. Mense wat in die Weste bly, het baie in gemeen. Iemand wat in Suid-Afrika, of die VK of Amerika gebore is, sal waarskynlik sukses in &#8216;n plek soos Australi\u00eb behaal.&#8221;<\/p>\n<p>Terselfdertyd het Stonehouse hom ten sterkste teen grondonteiening sonder vergoeding uitgespreek. &#8220;Die ANC val die idee van privaateiendomsregte wesentlik aan,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse vroue-immigrant in Australi\u00eb, wat blykbaar ook &#8216;n Afrikaner is, het haar sterk teen veral die mishandeling van kinders en vroue uitgespreek. &#8220;Ook sorgwekkend is die mishandeling van alle vroue en kinders in Suid-Afrika wat onhoudbare vlakke bereik het,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Dr. Dan Roodt van PRAAG het in &#8216;n twiet sy dank uitgespreek teenoor die betogers in Australi\u00eb.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"nl\">Dankie aan almal in Perth wat opstaan teen die <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/volksmoord?src=hash&amp;ref_src=twsrc%5Etfw\">#volksmoord<\/a> in Suid-Afrika! Ons sal oorleef, mits ons <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/saamstaan?src=hash&amp;ref_src=twsrc%5Etfw\">#saamstaan<\/a>. <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/dankiePerth?src=hash&amp;ref_src=twsrc%5Etfw\">#dankiePerth<\/a> <a href=\"https:\/\/t.co\/C2Gk6VZSlf\">pic.twitter.com\/C2Gk6VZSlf<\/a><\/p>\n<p>\u2014 Dan Roodt (@danroodt) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/danroodt\/status\/982859982478675968?ref_src=twsrc%5Etfw\">April 8, 2018<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"https:\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 3000 Australi\u00ebrs en oud-Suid-Afrikaners het volgens ooggetuies opgedaag by die betoging in Perth teen plaasmoorde en blanke volksmoord in Suid-Afrika. Die Australiese videowoernaler Avi Yemini, wat een van die sprekers by die betoging was, het groot applous ontvang toe hy s\u00ea: &#8220;Ons is hier om aan die Suid-Afrikaanse regering te s\u00ea: Hou op [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45576,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,53,5,51],"tags":[24352,8315,6288,19460,22717],"class_list":["post-45575","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nternasionale-nuus","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aaron-stonehouse","tag-australie","tag-betoging","tag-charles-smith","tag-perth"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45575","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45575"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45575\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45576"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45575"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45575"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45575"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}