{"id":4556,"date":"2009-04-01T07:14:17","date_gmt":"2009-04-01T07:14:17","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4556"},"modified":"2009-04-01T07:14:17","modified_gmt":"2009-04-01T07:14:17","slug":"uitgebreide-spioenasienetwerk-ontbloot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4556","title":{"rendered":"Uitgebreide spioenasienetwerk ontbloot"},"content":{"rendered":"<p>&lsquo;n Uitgebreide elektroniese spioenasieoperasie het rekenaars ge&iuml;nfiltreer en dokumente gesteel van honderde regerings- en privaatkantore regoor die w&ecirc;reld, insluitend die van die Dalai Lama, het Kanadese navorsers ges&ecirc;.<\/p>\n<p> In &lsquo;n verslag wat verlede naweek bekend gemaak is, het die navorsers ges&ecirc; dat die sisteem beheer word vanaf rekenaars wat byna eksklusief in Sjina gebaseer is, maar hulle het bygevoeg dat hulle nie kan s&ecirc; dat die Sjinese regering betrokke was nie.<\/p>\n<p> Die navorsers wat gestasioneer is by die Munk Sentrum vir Internasionale Studies by die universiteit van Toronto, is deur die kantoor van die Dalai Lama, die verbande leier van Tibet waaroor gereeld deur Sjina gekla word, se rekenaars te ondersoek vir tekens van skadelike sagteware.<\/p>\n<p> Hulle speuroperasie het die venster geopen op &lsquo;n wyer operasie wat in minder as 2 jaar ten minste 1295 rekenaars in 103 lande ge&iuml;nfiltreer het. Baie van die rekenaars is in ambassades, buitelandse regeringskantore en ander regeringskantore, en ook in die Dalai Lama se Tibettaanse vlugtelingsentrums in Indi&euml;, Brussel, Londen en New York.<\/p>\n<p> Die navorsers, wat &lsquo;n rekord het met die opspoor van rekenaarspioenasie, het ges&ecirc; hulle glo dat saam met die spioenasie op die Dalai Lama, die stelsel wat hulle &ldquo;ghostnet&rdquo; noem gefokus is op die regerings van Suid-Asiese en Suidoos-Asiese lande.<\/p>\n<p> Intelligensie analiste s&ecirc; dat baie regerings, insluitend die van Sjina, Rusland en Amerika, en ander partye gebruik mak van gesofistikeerde rekenaarprogramme om op koverte manier inligting in die hande te kry.<\/p>\n<p> Die nuwe spioenasie operasie is by verre nog die grootste wat op die lappe gebring is in terme van lande wat geaffekteer is.<\/p>\n<p> Daar word geglo dit is die eerste keer wat navorsers daarin geslaag het om die werking bloot te l&ecirc; met betrekking tot &lsquo;n operasie van die grootte.<\/p>\n<p> Die operasie duur steeds voort, en meer as &lsquo;n dosyn nuwe rekenaars per week word ingeneem en gemonitor het die navorsers in hulle verslag &ldquo;Tracking &lsquo;GhostNet&rsquo; : Investigating a Cyber Espionage Network.&rdquo; ges&ecirc;. Hulle het ges&ecirc; dat hulle geen getuienis het dat Amerikaanse regeringskantore ge&iuml;nfiltreer is nie, alhoewel &lsquo;n NAVO-rekenaar vir &lsquo;n halfdag gemonitor is deur die spioene en die rekenaars van &lsquo;n Indiese ambassade in Washington ge&iuml;nfiltreer is.<\/p>\n<p> Die skadelike sagteware is merkwaardig vir die wydte van die werking daarvan. Dit kan byvoorbeeld die kamera en klankopneemtoerusting van &lsquo;n besmette rekenaar aanskakel, wat moniteerders toelaat om te sien en hoor wat in die vertrek aangaan. Die ondersoekers s&ecirc; hulle weet nie of die fasiliteit aangewend is nie.<\/p>\n<p> Die navorsers kon ook bevele monitor wat gegee word aan die besmette rekenaars en die name van leggers sien wat gesteel is deur die spioene, maar in meeste gevalle is die inhoud van die leggers nie vasgestel nie. Die navorsers wat saam met die Tibettane gewerk het, het egter gevind dat spesifieke korrespondensie gesteel is en dat die indringers beheer oorgeneem het van die elektroniese posbediener rekenaars van die Dalai Lama se organisasie.<\/p>\n<p> Die elektroniese spioenasie aktiwiteit het ook sommige impak gehad in die werklike lewe, volgens die navorsers. As voorbeeld het hulle &lsquo;n e-pos uitnodiging genoem wat die Dalai Lama se kantoor gerig het aan &lsquo;n buitelandse diplomaat, waarna die Sjinese regering &lsquo;n oproep gemaak het aan die diplomaat en die besoek afgeraai het. Verder is &lsquo;n vrou wat vir &lsquo;n groep gewerk het wat internetkontak maak tussen Tibettaanse uitgewekenes en Sjinese burgers deur Sjinese intelligensie amptenare gestop onderweg na Tibet, waarna sy transkripsies van haar aanlyngesprekke gewys is en gewaarsku is om haar politieke aktiwiteite te staak .<\/p>\n<p> Die Toronto navorsers het ges&ecirc; dat hulle internasionale wetstoepassingsagentskappe ingelig het omtrent die spioenasie operasie, wat in hulle mening basiese tekortkominge blootstel in die regstruktuur van die kuberruimte. Die FBI het geweier om kommentaar te lewer.<\/p>\n<p> Alhoewel die Kanadese navorsers ges&ecirc; het dat die meeste rekenaars wat betrokke is in Sjina gestasioneer is, het hulle gewaarsku daarteen om te aanvaar dat die Sjinese regering betrokke is. Die spioenasie kan &lsquo;n nie-regerings, winsgedrewe ding wees, soos een wat deur privaat burgers in Sjina, bekend is as die &ldquo;patriotic hackers&rdquo;&nbsp; bedryf word.<\/p>\n<p> Ronald J. Deibert, &lsquo;n lid van die navorsingsgroep en medeprofessor van politieke wetenskap by Munk het ges&ecirc;: &ldquo;Ons is versigtig rondom dit, omdat ons die stemming ken van wat aangaan in die donker onderw&ecirc;reld.&rdquo; &ldquo;Dit kan selfs die CIA of die Russe wees. Dit is &lsquo;n skaduagtige w&ecirc;reld waarvan ons die deksel nou oopmaak.&rdquo;<\/p>\n<p> &lsquo;n Woordvoerder vir die Sjinese konsulaat in New York het die idee dat Sjina betrokke is verwerp. &ldquo;Dit is ou stories en dis nonsens,&rdquo; het woordvoerder Wenqi Gao ges&ecirc;. &ldquo;Die Sjinese regering is gekant teen kubermisdaad en verbied dit ten sterkste.&rdquo;<\/p>\n<p> Die Toronto navorsers wat die spioene se digitale spore aan &lsquo;n New York Times verslaggewer gewys het, gaan hulle bevindinge publiseer in &ldquo;Information Warfare Monitor&rdquo;, &lsquo;n aanlyn publikasie wat geassosieer word met die Munk Sentrum.<\/p>\n<p> Ter selfde tyd gaan twee rekenaar navorsers by Cambridge universiteit wat ook gewerk het aan die ondersoek saam met die die Tibettane &lsquo;n onafhanklike verslag bekendmaak. Hulle blameer Sjina en waarsku dat ander kuberkrakers dieselfde taktiek kan aanneem met die gebruik van skadelike sagteware.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/the-best-instagram-ads\">best way to promote instagram<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&lsquo;n Uitgebreide elektroniese spioenasieoperasie het rekenaars ge&iuml;nfiltreer en dokumente gesteel van honderde regerings- en privaatkantore regoor die w&ecirc;reld, insluitend die van die Dalai Lama, het Kanadese navorsers ges&ecirc;. In &lsquo;n verslag wat verlede naweek bekend gemaak is, het die navorsers ges&ecirc; dat die sisteem beheer word vanaf rekenaars wat byna eksklusief in Sjina gebaseer is, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4556\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Uitgebreide spioenasienetwerk ontbloot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4117,4112,167,4127,4128,4119,4109,175,768,152,3377,4108,4123,4129,4130,154,4107,4131,4132,4133,4134,4135,4136,21136,21097,4137,4138,4124,162,440,4120,4116,4111,4115,21111,21089,165,4114,4113,4125,2242,4126,4139,4121,4462,21131,4122,4110,4118,4140,4141,4142,4143,4144,4145],"class_list":["post-4556","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-aardklop","tag-afrika","tag-afrikaans","tag-afrikaans-dictionary","tag-afrikaans-music","tag-afrikaanse-gedigte","tag-afrikaanse-musiek","tag-afrikaanse-nuus","tag-afrikaner","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-burger","tag-bybel","tag-cattle-farming","tag-dairy-farming","tag-dan-roodt","tag-de-la-rey","tag-deon-maas","tag-english-afrikaans","tag-farm","tag-farming","tag-farming-software","tag-farms","tag-c120-gedigte","tag-s17-geskiedenis","tag-gold-exchange-traded-funds","tag-gold-traded-funds","tag-grappe","tag-internasionale-nuus","tag-jaap-steyn","tag-jc-steyn","tag-kknk","tag-landbou","tag-motor","tag-c65-musiek","tag-nuus","tag-praag","tag-rapport","tag-resepte","tag-ru-olie","tag-suid-afrika","tag-suid-afrikaanse-nuus","tag-suider","tag-swangerskap","tag-uitgebreide-spioenasienetwerk-ontbloot","tag-c106-verhale","tag-vir","tag-volksblad","tag-woordeboek","tag-zimbabwe-crisis","tag-zimbabwe-dollars","tag-zimbabwe-flight","tag-zimbabwe-football","tag-zimbabwe-land","tag-zimbabwe-money"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4556","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4556"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4556\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4556"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4556"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4556"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}