{"id":45533,"date":"2018-03-28T16:08:15","date_gmt":"2018-03-28T14:08:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45533"},"modified":"2018-03-28T16:08:15","modified_gmt":"2018-03-28T14:08:15","slug":"karel-combrinck-ons-lieg-waarskynlik-oor-rusland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45533","title":{"rendered":"Karel Combrinck: Ons lieg waarskynlik oor Rusland"},"content":{"rendered":"<p>Met haar stuitige verhaal oor &#8220;waarskynlike&#8221; Russiese betrokkenheid by die moordaanslag op die (Russiese? Britse? Russiese?) spioen Sergei Skripal en sy dogter, het mev Theresa May en haar verkeerdeveer-buitelandse minister, Boris Johnson,\u00a0 die w\u00eareld nog &#8216;n \u00a0 tree verder geplaas op die pad na\u00a0 gewelddadige internasionale konfrontasie. Een van die vreemdste aspekte hiervan is\u00a0 die lidlande van die Europese Unie wat skaapagtig saamslenter ten spyte daarvan dat Brittanje besig is om die Europese Unie die rug toe te keer.<\/p>\n<p>Maar kom ons bepaal ons eers\u00a0 by die &#8220;waarskynlike&#8221; Russiese verantwoordelikheid vir die aanslag. Die argument wat\u00a0 mev May aanvoer, is dat die gifstof,\u00a0 of wat oo kal\u00a0 in die aanval\u00a0 gebruik is, van Russiese oorsprong is. Of dit wel so is, sal ons nie weet nie, want mev May weier hardnekkig om bewyse hieroor, as bewyse inderdaad\u00a0 bestaan, aan Rusland te verstrek soos wat die volkereg in sulke omstandighede vereis.<\/p>\n<p>Maar sou die gifstof dan tog in Rusland vervaardig wees, beteken dit dat die Russiese regering noodwendig vir die aanslag\u00a0 verantwoordelik is? Beteken dit\u00a0 dat as iemand \u00earens in die w\u00eareld met &#8216;n Kalasjnikofgeweer\u00a0 vermoor word, dit die skuld moet wees van mnr Poetin omdat die geweer in Rusland vervaardig is? Dis tog duidelik absurd. Die situasie herinner sterk aan die belaglike\u00a0 voorwendsel vir die moord op Saddam Hoesein deur die Britte en Amerikaners, toe &#8216;n proefbuisie met &#8216;n foefiemonster van Saddam se &#8220;wapen van massavernietiging&#8221; deur Colin Powell aan die Algemene Vergadering van die\u00a0 VN vertoon is. Soos ons weet, was daar geen &#8220;wapen van massavernietiging&#8221; nie.<\/p>\n<p>Hoe dit ook al sy, wat is die waarskynlikheid daarvan dat Rusland so&#8217;n deursigtige moordaanslag op Britse grondgebied sou uitvoer &#8216;n week voor die Russiese presidentsverkiesing en in die jaar waarin die w\u00eareldsokkertoernooi in Rusland moet plaasvind? \u00a0 Aan die ander kant, wat is die waarskynlikheid daarvan dat iemand so &#8216;n aanval sou uitvoer juis om Rusland in die verleentheid te stel, die presidentsverkiesing te ontwrig en die sokkertoernooi in gevaar te stel? Ons laat dit aan die lesers oor\u00a0 om te oordeel. Feit is dat mev May reeds dreig\u00a0 om die sokkertoernooi te ontwrig, benewens die 23 Russiese diplomate wat sy uitgeskop het en die sanksies teen Rusland\u00a0 wat sy reeds voor die moordaanslag ingestel het.<\/p>\n<p>Dit is duidelik dat mev May besig is om te lieg.\u00a0 Ons weet uit eie dure ondervinding dat die Engelse die manier het om te lieg wanneer hulle &#8216;n politieke doel wil bereik, maar darem is die deursigtigheid van hierdie pogings pateties en sonder presedent. \u00a0 Die vraag is waarom\u00a0 die Amerikaners en die Engelse en die Europese keffers op hulle sleeptou, aanhou lieg en lieg en en skynbaar heeltemal onge\u00ebrg is daaroor wanneer\u00a0 hulle leuens klinkklaar aan die kaak gestel word.\u00a0 Is dit omdat hulle so magtig voel dat hulle met alles kan wegkom of is dit maar net nog &#8216;n voorbeeld van die algemene Westerse morele verval?<\/p>\n<p>Waarskynlik albei.<\/p>\n<p>N.s\u00a0 Sedert ek di\u00e9 &#8216;n dag of twee gelede geskryf het, het die Amerikaanse regering nog sestig Russiese diplomate uitgeskop en die konsulaat-generaal in Seattle gesluit. Die kefferbrakke van die Europese Unie het in navolging\u00a0 onverwyld 110 Russiese diplomate aanges\u00ea om hulle lande te verlaat. So die pap word nou by die dag dikker.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met haar stuitige verhaal oor &#8220;waarskynlike&#8221; Russiese betrokkenheid by die moordaanslag op die (Russiese? Britse? Russiese?) spioen Sergei Skripal en sy dogter, het mev Theresa May en haar verkeerdeveer-buitelandse minister, Boris Johnson,\u00a0 die w\u00eareld nog &#8216;n \u00a0 tree verder geplaas op die pad na\u00a0 gewelddadige internasionale konfrontasie. Een van die vreemdste aspekte hiervan is\u00a0 die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":13,"featured_media":45534,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[17285,10],"tags":[10405,2078,24336,22817],"class_list":["post-45533","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-karel-combrinck","category-rubrieke","tag-europese-unie","tag-rusland","tag-sergei-skripal","tag-theresa-may"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45533","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/13"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45533"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45533\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45534"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45533"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45533"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45533"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}