{"id":45528,"date":"2018-03-28T14:41:35","date_gmt":"2018-03-28T12:41:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45528"},"modified":"2018-03-28T14:58:09","modified_gmt":"2018-03-28T12:58:09","slug":"marius-coertze-vicki-momberg-en-vonnisse-vir-witmense","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45528","title":{"rendered":"Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense"},"content":{"rendered":"<p>Vicky Momberg se vonnis is buitensporig. So buitensporig, dat dit aan die belaglike grens.<\/p>\n<p>Momberg is die wit vrou wat beroof is en wat met die onwillige en trae swart polisiebeamptes op die misdaadtoneel gestry het. In haar frustrasie en skok, het sy die onwillige, swart polisiebeamptes met die K-woord uitgeskel.<\/p>\n<p>Vandag is sy in die Randburgse landdroshof gevonnis tot 3 jaar gevangenisstraf, waarvan een jaar opgeskort is om vir \u2018n tydperk van drie jaar soos \u2018n swaard oor haar kop te hang. Dit beteken dat sy die oorblywende twee jaar (wat nie opgeskort is nie) in die tronk moet gaan sit.<\/p>\n<p>Momberg is borgtog geweier hangende haar app\u00e8l teen haar vonnis, en sy moet nou twee jaar gevangenisstraf gaan uitdien. D\u00edt alles, omdat sy \u2018n swartmens die K-woord toegevoeg het. Dit is weereens \u2018n straf wat heeltemal buite verhouding is tot die oortreding.<\/p>\n<p>Momberg het nie enige persoon aangerand of beseer nie. Sy het iemand beledig. \u2018n Swart polisieman beledig. Vir daardie belediging is sy tot direkte gevangenisstraf gevonnis.<\/p>\n<p>Hierdie vonnis herinner aan baie aan die buitensporige swaar vonnisse wat die sogenaamde \u201cdoodskis-twee\u201d in Middelburg opgel\u00ea is. Duidelik gaan die Suid-Afrikaanse regstelsel gebuk onder \u2018n politiek korrekte vooroordeel teenoor blankes.<\/p>\n<p>Swartmense se gevoelens is deesdae belangriker as mense se lewens. Veral witmense se lewens. Dis hoe die NSA deesdae werk. Dis die land waarin \u2018n klein wit minderheid moet leef en oorleef. Wat l\u00ea daar nog vir ons voor?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vicky Momberg se vonnis is buitensporig. So buitensporig, dat dit aan die belaglike grens. Momberg is die wit vrou wat beroof is en wat met die onwillige en trae swart polisiebeamptes op die misdaadtoneel gestry het. In haar frustrasie en skok, het sy die onwillige, swart polisiebeamptes met die K-woord uitgeskel. Vandag is sy in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=45528\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":533475,"featured_media":45529,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[24332,10],"tags":[24334,11081,7210,20264,24333,24335],"class_list":["post-45528","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-marius-coertze","category-rubrieke","tag-doodskis","tag-k-woord","tag-kaffer","tag-regstelsel","tag-vicki-momberg","tag-vonnisse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45528","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/533475"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45528"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45528\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45529"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45528"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45528"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}