{"id":45511,"date":"2018-03-24T10:18:21","date_gmt":"2018-03-24T08:18:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45511"},"modified":"2018-03-24T10:18:21","modified_gmt":"2018-03-24T08:18:21","slug":"brief-ons-is-slagoffers-van-volksmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45511","title":{"rendered":"Brief:  Ons is slagoffers van volksmoord"},"content":{"rendered":"<p>Die treurige eskalerende epidemie van plaasmoorde wat ek \u00earens in \u2018n brief aan iemand beskryf as \u2018n onverklaarde oorlog teen my bloedgenote is \u2018n toestand wat ek reken nie langer met beto\u00eb en woorde omgekeer kan word nie.<\/p>\n<p>Ek vrees ons mense is tans die slagoffers van volksmoord = <em>genocide<\/em>, hetsy deur moord hetsy deur sielkundige skade weens \u2018n aanslag op taal- en kultuuruiting en vryheid van spraak.<\/p>\n<p>Dit is prysenswaardig dat verskeie van ons volksgenote tans oorsee is om plaasmoorde en grondgryp-onsekerheid onder Europe\u00ebrs en ander se aandag te bring, maar gesprekvoering het ons juis in die toestand gedompel waar ons sedert 1993 verkeer.<\/p>\n<p>In die Suid-Afrikaanse Regskommissie se werkstuk oor Groeps- en Menseregte, Werkstuk 25, verskyn daar op p 334 die volgende oor Volksmoord:<\/p>\n<ul>\n<li>11.28\u00a0 &#8216;Sedert die stigting van die VVO is vier belangrike konvensies aangegaan wat minderhede beskerm, te wete:<br \/>\ni) Die Volksmoord-konvensie van 9 Desember 1948 (Die Konvensie met betrekking tot die Voorkoming en Bestrawwing van die Misdaad van Volksmoord)<\/li>\n<li>11.29 Die Konvensie bepaal dat aantasting van &#8216;n nasionale, etniese, rasse- of religieuse groep met die doel om dit ten dele of in die geheel te vernietig strafbaar is. Onder vollksmoord word nie alleen gereken die doodmaak van lede van die groep nie, maar ook die berokkening van ernstige liggaamlike of sielkundige leed aan lede van die groep&#8230;&#8230;.&#8217;<\/li>\n<\/ul>\n<p>Na my wete word so \u2018n Konvensie beskou as \u2018n internasionale kontrak en daarom steeds geldig omdat dit nog nie internasionaal ontbind is nie.<\/p>\n<p>\u2018n Gerespekteerde lid van die Vryheidsfront Plus het my gerusgestel dat die Konvensie inderdaad nog geld.<\/p>\n<p>Nou wil ek weet: Onder watter omstandighede kan die burgers van \u2018n land as volk, bevolkingsgroep of minderheidskultuurgroep hulle eensydig onafhanklik verklaar van \u2018n staat omdat die betrokke staat hulle duidelik nie kan beskerm nie?<\/p>\n<p>Ek dink dis hoog tyd dat die moontlikheid ondersoek word.<\/p>\n<p>\u2014 Elma Potgieter (aktrise, skrywer, vertaler)<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die treurige eskalerende epidemie van plaasmoorde wat ek \u00earens in \u2018n brief aan iemand beskryf as \u2018n onverklaarde oorlog teen my bloedgenote is \u2018n toestand wat ek reken nie langer met beto\u00eb en woorde omgekeer kan word nie. Ek vrees ons mense is tans die slagoffers van volksmoord = genocide, hetsy deur moord hetsy deur [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45512,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[6336,2261,4640],"class_list":["post-45511","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-plaasmoorde","tag-volksmoord","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45511","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45511"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45511\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45512"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45511"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45511"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45511"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}