{"id":45447,"date":"2018-02-28T12:23:51","date_gmt":"2018-02-28T10:23:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45447"},"modified":"2018-02-28T12:23:51","modified_gmt":"2018-02-28T10:23:51","slug":"brief-grondonteiening-ons-eie-skuld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45447","title":{"rendered":"Brief: Grondonteiening ons eie skuld?"},"content":{"rendered":"<p>Gister het die parlement &#8216;n EFF-mosie om die grondwet te verander ten einde blanke plase sonder vergoeding te onteien, met &#8216;n groot meerderheid aanvaar.<\/p>\n<p>Dit is natuurlik &#8216;n logiese uitvloeisel van De Klerk se eerlose oorgawe.<\/p>\n<p>Tydens die 70&#8217;s het Pik Botha in die VVO verklaar dat apartheid nie moreel verdedig kan word nie. Die meerderheid blankes het dit aanvaar deur volgehoue steun aan die NP.<\/p>\n<p>In die laat 80&#8217;s verklaar Afrikaanse kerke apartheid tot sonde. Die meerderheid Afrikaners aanvaar dit sonder enige verset.<\/p>\n<p>In die 90&#8217;s verklaar die ANC apartheid tot &#8216;n misdaad teen die mensdom. Geen haan kraai uit Afrikanergeledere om dit te betwis nie.<\/p>\n<p>Dit beteken logies dat alles wat die Afrikaner besit (eiendom, geleerdheid, pensioen, ens.):<\/p>\n<ul>\n<li>immoreel<\/li>\n<li>sondig<\/li>\n<li>misdadig<br \/>\nbekom is.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Hierdie aanklagte is deur die meerderheid Afrikaners sedert die 70&#8217;s aanvaar soos elke verkiesing en referendum getuig.<\/p>\n<p>Dat die skulderkenning egter tot &#8216;n vonnis sou lei, het nie by die Afrikaner opgekom nie.<\/p>\n<p>Nou is dit net logies dat d\u00edt wat jy immoreel, sondig en misdadig bekom het, roep om restitusie, punt en klaar.<\/p>\n<p>Ek is bevrees ons het al die skietgoed vir Julius en kie. in di\u00e9 verband gegee deur slapgattigheid.<\/p>\n<p>Iemand het ges\u00ea moenie soos &#8216;n vroumens tjank oor d\u00edt wat jy nie soos &#8216;n man wou verdedig nie.<\/p>\n<p>\u2014 Jan Kruger<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gister het die parlement &#8216;n EFF-mosie om die grondwet te verander ten einde blanke plase sonder vergoeding te onteien, met &#8216;n groot meerderheid aanvaar. Dit is natuurlik &#8216;n logiese uitvloeisel van De Klerk se eerlose oorgawe. Tydens die 70&#8217;s het Pik Botha in die VVO verklaar dat apartheid nie moreel verdedig kan word nie. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45448,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[6987,6685],"class_list":["post-45447","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-grondonteiening","tag-julius-malema"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45447","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45447"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45447\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45448"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45447"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45447"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45447"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}