{"id":45433,"date":"2018-02-25T10:37:48","date_gmt":"2018-02-25T08:37:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45433"},"modified":"2018-02-25T10:37:48","modified_gmt":"2018-02-25T08:37:48","slug":"brief-hoe-kan-ons-dinamies-optree-sonder-politieke-mag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45433","title":{"rendered":"Brief: Hoe kan ons &#8216;dinamies optree&#8217; sonder politieke mag?"},"content":{"rendered":"<p>\u201cTerug by die opskrif van hierdie rubriek. Ons moet onsself eerlik afvra: Wat het geword van die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees wat so kenmerkend van die Afrikanervolk was? Apatie gaan ons nie uit die gat bekend as die nuwe Suid-Afrika kry nie.\u201d<\/p>\n<p>Ek gaan \u2018n verwoede, woedende klip in die bos gooi.<\/p>\n<p>Die beste gedeelte van Leon Lemmer se bydrae:<a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=45426\"> Die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees van Europe\u00ebrs<\/a> is die pragkunswerk van Carlo Maratta \u2013 Die ontvoering van Europa.<\/p>\n<figure id=\"attachment_45434\" aria-describedby=\"caption-attachment-45434\" style=\"width: 259px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-45434\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2-259x300.jpg\" alt=\"\" width=\"259\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2-259x300.jpg 259w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2-128x148.jpg 128w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2-27x31.jpg 27w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2-33x38.jpg 33w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2-186x215.jpg 186w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/elma_potgieter2.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 259px) 100vw, 259px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-45434\" class=\"wp-caption-text\">Elma Potgieter<\/figcaption><\/figure>\n<p>En daarmee probeer ek nie afbreuk doen aan Leon Lemmer se rubriek as onderrigting nie. Ek het dit teen bogaande gevolgtrekking waarmee hy afsluit. Vandag, 24 Februarie 2018, n\u00e1 die oorgawe van politieke mag van die \u201cAfrikanervolk\u201d sonder slag of stoot, hoewel gepaardgaande met daaglikse deurlopende foltering en bloedvergieting, sonder \u2018n formele oorlogsverklaring, kom dit neer op \u2018n sinnelose beskuldiging.<\/p>\n<p>Vir die eerste keer in die geskiedenis van die mensdom, my kennis daarvan, is die politieke mag deur die \u201cleier van \u2018n volk\u201d oorhandig aan \u2018n losse \u201cdrie-party-alliansie\u201d bestaande uit \u2018n konglomeraat van entiteite. Uiteraard verwys ek na 1993. Ek het daarteen gestem, so ook vele ander van my volksgenote.<\/p>\n<p>Wys my asseblief, Leon, hoe is dit moontlik om \u201cdinamies\u201d op te tree sonder politieke mag om \u2018n drastiese verandering teweeg te bring? Bepleit jy \u2018n rebellie teen \u2018n nou \u201cwettige\u201d regering? Ek erken, dit sou \u201cdinamies\u201d wees&#8230; Maar onder omstandighede&#8230;?<\/p>\n<p>Daar is van my volksgenote wat tans in die tronk sit \u2013 die lede van die Boeremag. Ek skat jy is een van die lede van die \u201cAfrikanervolk\u201d wat sal praat van die \u201csogenaamde Boeremag\u201d.<\/p>\n<p>Hulle het \u201cdinamies\u201d opgetree. Wil jy te kenne gee hulle was nie \u201ckreatief\u201d genoeg nie?<\/p>\n<p>Dit is deel van die probleem \u2013 die \u201cAfrikanervolk\u201d wat na my wete nog nooit in \u2018n bona fide oorlog gevoer het vir vryheid nie. My twee oupas, Pieter Andries Goosen en Pieter Jacobus Potgieter het albei aan die Anglo-Boereoorlog deelgeneem. Potgieter was \u2018n Boererebel uit die Oos-Kaap en Goosen was \u2018n plaasboer-Boer van die Wes-Transvaal wat saam met Cronj\u00e9 by Paardeberg gevange geneem en na St. Helena verban is.<\/p>\n<p>Die Boere het geveg vir vryheid \u2013 ongelukkig die Tweede Vryheidsoorlog verloor en van toe af was ons nog nooit weer vry nie.<\/p>\n<p>Ek het my Boerevoorouers leer ken as individualistiese denkers (van ate\u00efste tot diepgelowiges) en geen haters van enigiemand nie, maar as jou gekose leiers jou uitverkoop vir 30 silwerstukke of \u2018n bord lensiesop dompel dit jou in \u2018n \u201cstaatlose toestand\u201d en so leef ons tans in ons kreatiewe koppe dog staatloos \u2013 darem nog nie op straat nie&#8230;<\/p>\n<p>\u2014 Elma Potgieter &#8211; aktrise, skrywer, vertaler.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cTerug by die opskrif van hierdie rubriek. Ons moet onsself eerlik afvra: Wat het geword van die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees wat so kenmerkend van die Afrikanervolk was? Apatie gaan ons nie uit die gat bekend as die nuwe Suid-Afrika kry nie.\u201d Ek gaan \u2018n verwoede, woedende klip in die bos gooi. Die beste gedeelte van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45435,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[2188,5716,5583,4948,4744],"class_list":["post-45433","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrikaners","tag-afrikanervolk","tag-anglo-boereoorlog","tag-boere","tag-boeremag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45433\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45435"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}