{"id":4523,"date":"2009-03-26T04:09:29","date_gmt":"2009-03-26T04:09:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4523"},"modified":"2009-03-26T04:09:29","modified_gmt":"2009-03-26T04:09:29","slug":"sjinese-wittebrood-in-afrika-verby","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4523","title":{"rendered":"Sjinese wittebrood in Afrika verby"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/guinee.jpg\" width=\"240\" height=\"180\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Terwyl globale aandeelpryse gedaal het en verskeie van Sjina se Afrika-vennote diep in chaos verval het, is Sjina besig om terug te tree van sy meer aggressiewe planne.<\/p>\n<p> &ldquo;Die politieke situasie is nie baie stabiel nie,&rdquo; het Huo Zhengde, die Sjinese ambassadeur in Guinee ges&ecirc;. Sjina is huiwerig om miljoene te spandeer in die Afrikaland waar &lsquo;n junta die mag oorgeneem het na die afsterwe van die langtydse president in Desember.<\/p>\n<p> Net &lsquo;n jaar gelede het Sjina ingetree om te bel&ecirc; in die kontinent se hulpbronryke maar brose state terwyl die mark vir koper, tin, olie en hout gestyg het tot nuwe hoogtes. In die nuwe gejaag na Afrika se rykdomme, het Sjina &lsquo;n groot aandeel gesoek.<\/p>\n<p> Alhoewel Sjina se soektog na hulpbronne nie opgehou het nie, het staatsbeheerde maatskappye hulle soektog na winskopies vir koper en ystererts verskuif na meer stabiele lande soos Zambi&euml; en Liberi&euml;.<\/p>\n<p> In 2007 het Sjina &lsquo;n $9 miljard ooreenkoms met die Kongo aangegaan vir toegang tot sy reuse skatkis van koper, kobalt, tin en goud, in ruil vir die ontwikkeling van paaie, skole, damme en spoorwe&euml; wat nodig was om die land te herbou.<\/p>\n<p> Maar die ooreenkoms is nou in die weegskaal na dalende pryse die Kongo in &lsquo;n baie swakker onderhandelingsposisie geplaas het. Kongo se politieke en etniese wanorde bly steeds hoog en die ekonomie is naby aan ineenstorting.<\/p>\n<p> &lsquo;n Jaar gelede het Afrika leiers openlik gepraat van Sjina se aanbod van &lsquo;n alternatief vir die Westers-gedomineerde instellings soos die IMF en die W&ecirc;reldbank. Maar in Guinee, wat van die w&ecirc;reld se grootste bouksiet deposito&rsquo;s het, &lsquo;n erts wat gebruik word om aluminium te maak, het die hoop vervaag.<\/p>\n<p> &ldquo;Die Sjinese het hulle strategie verander,&rdquo; het Ibrahima Sory Diallo, &lsquo;n senior ekonoom in Guinee se ministerie van finansies en &lsquo;n voorstander van Sjinese beleggings ges&ecirc;. &ldquo;Hulle gaan nie $5 miljard dollar instoot in &lsquo;n onstabiele ekonomie in onseker marktoestande nie.&rdquo;<\/p>\n<p> Franse het Guinee eens &lsquo;n geologiese skandaal genoem, so ryk is die minerale neerslae Ten spyte van jare van mynwese en miljarde in winste, bly Guinee een van die armste en mees onderontwikkelde lande in Afrika.<\/p>\n<p> Sjina se benadering tot die verkryging van minerale in Afrika was om ooreenkomste te teken om groot projekte te bou in ruil vir minerale. In Angola het hierdie tipe re&euml;ling vir Sjina toegang gewaarborg tot die tweede grootste produsent van olie in Afrika. Sjinese en Angolese amptenare het die vennootskap uitgebasuin as &lsquo;n model van Sjinese belegging op die kontinent, &lsquo;n wen-wen verhouding wat albei lande tot voordeel strek.<\/p>\n<p> Maar die formule het problematies geraak in die ekonomiese afplatting. Afrika egerings besef nou dat die transaksies eintlik maar lenings is teen toekomstige winste, en dat dalende pryse hulle met groot skuld kan laat. Dit is klaarblyklik wat gebeur het in die Kongo. Teen huidige pryse sal Kongo &#39;&#39;n stryd h&ecirc; om die strawwe produksieteikens te haal in die Sjinese ooreenkoms.<\/p>\n<p> Guine&euml;rs raak al meer wantrouig oor Sjinese beleggings. Baie mense sien Sjinese maatskappye as net so uitbuitend as Westerse maatskappye, indien nie meer so nie. Na die milit&ecirc;re junta in Desember aan bewind gekom het, het dite junta Sjinese maatskappye wat verdink word daarvan dat hulle vervalsde medisyne verkoop het, begin deursoek met klopjagte, maar die klopjagte het in openlike strooptogte van Sjinese besighede verander wat die diepliggende aard toon van die lank onderdrukte wrok van die inwoners teen die Sjinese.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">video slot<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl globale aandeelpryse gedaal het en verskeie van Sjina se Afrika-vennote diep in chaos verval het, is Sjina besig om terug te tree van sy meer aggressiewe planne. &ldquo;Die politieke situasie is nie baie stabiel nie,&rdquo; het Huo Zhengde, die Sjinese ambassadeur in Guinee ges&ecirc;. Sjina is huiwerig om miljoene te spandeer in die Afrikaland &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4523\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sjinese wittebrood in Afrika verby&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4117,4112,167,4127,4128,4119,4109,175,768,152,3377,4108,4123,4129,4130,154,4107,4131,4132,4133,4134,4135,4136,21136,4137,4138,4124,162,440,4120,4116,4111,4115,21111,21089,165,4114,4113,4125,4427,2242,4126,4139,4121,21131,4122,4110,4118,4140,4141,4142,4143,4144,4145],"class_list":["post-4523","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-aardklop","tag-afrika","tag-afrikaans","tag-afrikaans-dictionary","tag-afrikaans-music","tag-afrikaanse-gedigte","tag-afrikaanse-musiek","tag-afrikaanse-nuus","tag-afrikaner","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-burger","tag-bybel","tag-cattle-farming","tag-dairy-farming","tag-dan-roodt","tag-de-la-rey","tag-deon-maas","tag-english-afrikaans","tag-farm","tag-farming","tag-farming-software","tag-farms","tag-c120-gedigte","tag-gold-exchange-traded-funds","tag-gold-traded-funds","tag-grappe","tag-internasionale-nuus","tag-jaap-steyn","tag-jc-steyn","tag-kknk","tag-landbou","tag-motor","tag-c65-musiek","tag-nuus","tag-praag","tag-rapport","tag-resepte","tag-ru-olie","tag-sjinese-wittebrood-in-afrika-verby","tag-suid-afrika","tag-suid-afrikaanse-nuus","tag-suider","tag-swangerskap","tag-c106-verhale","tag-vir","tag-volksblad","tag-woordeboek","tag-zimbabwe-crisis","tag-zimbabwe-dollars","tag-zimbabwe-flight","tag-zimbabwe-football","tag-zimbabwe-land","tag-zimbabwe-money"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4523","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4523"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4523\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4523"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4523"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4523"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}