{"id":452,"date":"2007-05-19T13:16:38","date_gmt":"2007-05-19T13:16:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=452"},"modified":"2007-05-19T13:16:38","modified_gmt":"2007-05-19T13:16:38","slug":"helen-zille-se-nie-rassige-suid-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=452","title":{"rendered":"Helen Zille se nie-rassige Suid-Afrika"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Laat die geskiedenis ons leer: die Franse kritikus Aim&eacute; C&eacute;saire, het Ha&iuml;ti so beskryf: &ldquo;Poor Africa! I say poor Haiti!&nbsp; It is the same thing.&nbsp; Over there, tribe, languages, rivers, the castes, forest, village against village, hamlet against hamlet.&nbsp; Here, blacks, mulattos, griffes, marabouts, what-have-you, clan, caste, color, defiance and conspiracy, fights between cocks, between dogs over a bone, the combat of fleas!&rdquo;&nbsp; Sy waarneming van agteruitgang as gevolg van rasse-integrasie is vandag steeds van toepassing op beide hierdie gebiede.&nbsp; Suid-Afrikaners kan uit hierdie geskiedenis heelwat van hulle toekoms leer!<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">In die navorsingswerk van die antropoloog Michele Wucker, <em>Why the Cocks Fight, <\/em>word die rasseprobleme van Swartes en Mulatto&rsquo;s in Ha&iuml;ti en die Dominikaanse Republiek beskryf aan die hand van kulturele verskille wat die oorsaak van konflik is wanneer integrasie met gevolglike uitbastering tussen rasse plaasvind.&nbsp; Antropologie is die studie van mensekunde met die klem op rasseverskille waarin ook hulle onderskeidelike gedragspatrone waargeneem word. Hierdie studie van Wucker het <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> interessante parallel getref tussen die &ldquo;cockfights&rdquo; (hoendergevegte) en die aggressie tussen mense van verskillende rasse.&nbsp; Ha&iuml;ti word hoofsaaklik beskou as <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> &ldquo;swart land&rdquo;, terwyl die Dominikaanse Republiek uit <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\">&nbsp; &ldquo;Mulatto&rdquo;-nasie bestaan, <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> basternasie. Die skeidslyn tussen hierdie twee &ldquo;nasies&rdquo; het sy oorsprong in die <em>Rio Massacre<\/em>, so genoem as gevolg van die duisende Ha&iuml;tiaanse en Dominikaanse inwoners wat op die grens tussen die twee afgemaai is tydens tye van indringing oor die gemeenskaplike grens heen.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Te midde van die oorvereenvoudigde klassifikasie van die begrippe &ldquo;swart&rdquo; en &ldquo;baster&rdquo;, deel beide minstens dieselfde rassesamestelling bestaande uit die bloed van Franse, Spaanse, Engelse, Arawakiese en Taino-indiane, asook die stamme van swart Afrika. Eers n&aacute; die rebellie van die Afrika-element teen hulle Franse oorheersers, toe alle Blankes en daarna ook die basters uitgemoor is, het die velkleur van die Ha&iuml;ti-inwoners so verdonker.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Die geskiedenis van rasse-integrasie strek van vroeg in die 16e eeu toe Nicholas de Ovando, die Spaanse koloniale goewerneur, menige van die koloniste forseer het om met Indiane te trou.&nbsp; Die koloniale regering het later in die 16e eeu selfs die koloniste sover gekry om met slawe te trou.&nbsp; Dit was <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> desperate poging om die Spaanse bevolking te laat vermeerder om sodoende weerstand te bied teen die Franse en Engelse aspirasies om Spanje se mag te breek.&nbsp; Hierdie basterkinders is beskou as Spaanse Blankes en is grootgemaak met <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> sterk Rooms-Katolieke identiteit om die toenemende Protestante (Engelse) te beveg. Oor die eeue heen het die rasse-identiteit van die Dominikane verdof en is hulle vandag net bekend as &ldquo;Mullato&rsquo;s&rdquo;, dus basters.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Reeds in 1549 is daar onder hierdie koloniste sewe rasse ge&iuml;dentifiseer deur hulle koloniale regering, en in die vroe&euml; 1970&rsquo;s is daar nege haarkleure en vyftien haarteksture ge&iuml;dentifiseer wat wissel van sagte reguit hare tot harde kroeshare. Ook die twaalf velkleure wat wissel van &ldquo;too white&rdquo; tot &ldquo;almost purple&rdquo;, en die tien tipes gesigstrukture, is veelseggend van die geweldige verbastering wat plaasgevind het. Nog interessanter is dat hierdie verskille elkeen in <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> insgelyks verskillende maatskaplike klas plaas.&nbsp; Om in die Dominikaanse Republiek iemand <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> &ldquo;Ha&iuml;tiaan&rdquo; te noem, is op die oppervlak dieselfde as om hom <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> &ldquo;Neger&rdquo; te noem, gepaardgaande natuurlik met <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> sarsie psigologiese haat en vrees. Die effens ligter velkleur van die Dominikane plaas hulle in hulle eie o&euml; weer in <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> baie ho&euml;r sosiale klas as die donkerder Ha&iuml;tiane.&nbsp; <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Die donker velkleur van die Ha&iuml;ti-bevolking dateer terug na 1804 toe die diktator Jean-Jacques Dessalines besluit het om al die &ldquo;Blankes&rdquo; wat nog in Ha&iuml;ti gewoon het, uit te moor.&nbsp; Omdat sommige van die Franse koloniste reeds uitgebaster het met die swart Afrikastamme, het hy <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> taaltoets gebruik om te bepaal watter &ldquo;Blankes&rdquo; gekeur kan word as Swartes.&nbsp; Indien die Kreoolse aksent nie deur die Franse korrek uitgespreek is nie, is hulle onmiddellik met <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> bajonet deurboor.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Vroeg in die Tweede W&ecirc;reldoorlog het president Rooseveldt <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> ooreenkoms met Rafael Trujillo, leier van die Dominikaanse Republiek, gesluit om Joodse vlugtelinge daar te huisves. Trujillo wat toe pas 20 000 van die bevolking van Ha&iuml;ti op die grens laat vermoor het, was onder die indruk dat hierdie Joodse toevoeging sou bydra om nuwe &ldquo;wit&rdquo; bloed in die Dominikaanse Republiek in te bring, maar die meeste Jode het uiteindelik in die VSA g beland en die Dominikaanse Republiek is vandag nog vol &ldquo;Mulatto&rsquo;s&rdquo;.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Bill Clinton was op sy beurt later jare so be&iuml;ndruk met die renegaat, Jean-Bertrand Aristide, dat hy 20 000 VSA-troepe en miljarde dollars gebruik het om die uitgeworpe demagoog weer in <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> magsposisie in Haiti te stel. Ten spyte van hierdie poging, het Ha&iuml;ti weer teruggekeer na sy natuurlike staat van chaos, wetteloosheid, korrupsie, dwelmmisbruik, vuilheid en slordigheid.&nbsp; So onhoudbaar is hierdie toestand dat een uit elke vyf inwoners van Ha&iuml;ti asook die Dominikaanse Republiek na die VSA emigreer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Sou die Blankes in Suid-Afrika nie tot daadwerklike verset kom teen die gedwonge rasse-integrasie deur hierdie bestel nie, sal daar ook oor <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> eeu gepraat kan word van die &ldquo;Mulatto&rsquo;s&rdquo; van Suid-Afrika! <\/span><strong><span style=\"font-family: Arial\"><\/span><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Zille is reg wanneer sy s&ecirc; dat as sy daarin slaag, Suid-Afrika die eerste sal wees om <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> suksesvolle nie-rassige bevolking te h&ecirc;, want dit kon nog nooit elders slaag nie!&nbsp; Dalk moet sy eers na die geskiedenis gaan kyk om meer helderheid oor die toekoms te verkry.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-family: Arial\">Mag Helen Zille en haar poging om Suid-Afrika <\/span><span style=\"font-family: Arial\">&rsquo;n<\/span><span style=\"font-family: Arial\"> nie-rassige staat te maak, met elke druppel Afrikanerbloed gestuit word!<\/span><\/p>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">games online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/lb.ua\/society\/2015\/02\/23\/296529_prokuror_harkova_uvolilsya_tri_dnya.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Vir Helen Zille is die politieke wittebrood inderdaad verby binne Afrikanerkringe n&aacute; haar uitsprake in die DA se eerste nuusbrief, SA Today, na haar verkiesing as leier.<\/p>\n<div align=\"justify\">\n<p>Die uitdaging vir haar om ons land se &ldquo;identiteitspolitiek&rdquo; te verander na een van &lsquo;kwessiepolitiek&rsquo;, dui op haar onbegrip van die werklikheid in Suid-Afrika en elke ander land. Alles gaan oor rassepolitiek. So was dit nog deur alle eeue en so sal dit altyd wees.&nbsp; Haar uitlating dat ons &ldquo;belangrikste strewe moet wees na nie-rassigheid&rdquo; beteken die verlo&euml;ning van elke ras in hierdie land, so ook van die Afrikanervolk wat dit nie sal duld om op so &rsquo;n wyse opgeslurp te word nie!<\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[54],"tags":[21096,583],"class_list":["post-452","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c41-briewe","tag-s10-briewe","tag-helen-zille-se-nie-rassige-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/452","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=452"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/452\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=452"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=452"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=452"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}