{"id":45153,"date":"2017-12-16T10:00:03","date_gmt":"2017-12-16T08:00:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45153"},"modified":"2017-12-16T10:00:03","modified_gmt":"2017-12-16T08:00:03","slug":"volksgeloftefees-laat-die-sirenes-loei-laat-die-volk-maar-bloei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45153","title":{"rendered":"Volksgeloftefees: Laat die sirenes loei &#8211; laat die Volk maar bloei!"},"content":{"rendered":"<p>Toe kyk ek, en daar was &#8216;n hand na my toe uitgesteek, en daarin &#8216;n boekrol! En Hy het dit voor my uitgesprei; en dit was beskrywe op die voor- en agterkant, en daarop was geskrywe klaagliedere en gesug en wee. (Esegi\u00ebl 2:9-10 OAV)<\/p>\n<p>Dit is vanjaar 179 jaar sedert 16 Desember 1838, &#8211; op &#8216;n baie lang trekpad.<\/p>\n<figure id=\"attachment_45155\" aria-describedby=\"caption-attachment-45155\" style=\"width: 312px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/eksodus_Horace_William_Petherick.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-45155\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/eksodus_Horace_William_Petherick.jpg\" alt=\"\" width=\"312\" height=\"162\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/eksodus_Horace_William_Petherick.jpg 312w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/eksodus_Horace_William_Petherick-300x156.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/eksodus_Horace_William_Petherick-148x77.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/eksodus_Horace_William_Petherick-31x16.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/12\/eksodus_Horace_William_Petherick-38x20.jpg 38w\" sizes=\"auto, (max-width: 312px) 100vw, 312px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-45155\" class=\"wp-caption-text\">Die Eksodus, deur Horace William Petherick<\/figcaption><\/figure>\n<p>Wat kan die Boere-Afrikanervolk oortuigend en in verantwoordelike rentmeesterskap voorhou aan mekaar en aan ander, &#8211; of aan ons Messias van Nasaret as Hy m\u00f4re weer sou kom met ons belonging vir wat ons gedoen het in die vlees?<\/p>\n<p>Dit wil voorkom asof &#8216;n eiesinnige en wederstrewige herversamelde Europese nasie in SuidAfrika nog besig is met \u201cEmpiretjies\u201d bou en nie met Koninkryksbou nie. Sou ons as Koninkryksmedewerkers en &#8216;n Oorblyfsel, &#8211; met groot moeite deur Gods hand tot hier gebring, &#8211; nie die Koninkryk laat kom op aarde soos in die hemel nie, wie sal dan? Wanneer?<\/p>\n<p>Die belangstelling in die Geloftefees is besig om te groei soos wat eie Christelike volksidentiteit, roeping en plig weer in gebed en verootmoediging onder die druk van die w\u00eareld en van ongeregtigheid in die Nuwe SA herbesoek word en verlore geskiedenis, &#8211; inderdaad, &#8216;n kritiese goue draad &#8211; weer in o\u00ebnskou geneem word.<\/p>\n<p>Steeds egter, lei dit nog nie tot tasbare en oortuigende, volgehoue Godsvrug in en om SA nie.<\/p>\n<p>Die sirenes loei. Die Volk bloei en verarm, &#8211; fisies, ekonomies en geestelik. &#8220;Leiers&#8221; pronk, knoei en lei ons op verdeelde, onboetvaardige maar roemryke en verdrukkende paaie.<\/p>\n<p>Monumente, kerktorings en die laaste tapisserie in die Voortrekkermonument, so tussen die erfgoed van ons vaders, dui op misleidings. Konsentrasiekampkerkhowe toon dieselfde vervallenheid as die hart van Volksgenote,\u00a0 verward en vervalle in elke lering onder die son.<\/p>\n<p>Geen Volkskerk dui die smal weg in suiwer Skrifgerigtheid meer aan nie. Die Bybel is vir talle nie meer &#8216;n lig vir die pad en &#8216;n lamp vir die voet nie. Waarom is die Gelofte voor die Slag van Bloedrivier gemaak? Waarheen was die Groot Trek-eksodus van die strewende Verbondsvolk op pad?<\/p>\n<p>Waar het ons afgedwaal, en waar gaan ons eindig?<\/p>\n<p>Die Slag van Bloedrivier: 16 Desember 1838<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/vFb4z43T-so\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>Eer jou vader en jou moeder (en hulle ondernemingsgees, waaronder die Bloedriviergelofte en die Godgegewe uitkoms daarvan), dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee. (Eksodus 20:12)<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Toe kyk ek, en daar was &#8216;n hand na my toe uitgesteek, en daarin &#8216;n boekrol! En Hy het dit voor my uitgesprei; en dit was beskrywe op die voor- en agterkant, en daarop was geskrywe klaagliedere en gesug en wee. (Esegi\u00ebl 2:9-10 OAV) Dit is vanjaar 179 jaar sedert 16 Desember 1838, &#8211; op [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45154,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[5717,24240,7998],"class_list":["post-45153","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-bloedrivier","tag-eksodus","tag-gelofte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45153","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45153"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45153\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45154"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45153"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45153"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45153"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}