{"id":4513,"date":"2009-03-25T07:41:04","date_gmt":"2009-03-25T07:41:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4513"},"modified":"2009-03-25T07:41:04","modified_gmt":"2009-03-25T07:41:04","slug":"rasbewuste-duitser-wat-sokkerpamflet-geskryf-het-in-die-sop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4513","title":{"rendered":"Rasbewuste Duitser wat sokkerpamflet geskryf het in die sop"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Duitsland se sokkerfederasie het &ldquo;rassistiese veldtogte&rdquo; teen die land se nasionale span veroordeel. Dit was voor Maandag se proewe waarin die land se verregse party beskuldig is van rasse-aanhitsing en beledigings. <\/p>\n<p align=\"justify\">Partyleier Udo Voigt van die NPD (Nasionaal Demakratiese Party) en twee ander partyleiers moet Dinsdag in &lsquo;n Berlynse distrikshof verskyn op klagte wat verbind word met &#329; pamflet wat gesirkuleer is voor die 2006 W&ecirc;reldbeker.<\/p>\n<p> Aanklaers hou vol dat die dokument impliseer dat Patrick Owomoyela&ndash; wat &lsquo;n Duitse ma en Nigeriese pa het &ndash; nie goed genoeg was om te speel vir Duitsland nie.<\/p>\n<p> Die pamflet het die Duitse span se tradisionele wit trui gewys met die nommer 25 &ndash; wat op daardie stadium gedra is deur Owomoyela &ndash; bokant die titel: &ldquo;Wit, nie net &lsquo;n kleur van &lsquo;n trui nie! Vir &lsquo;n regte NASIONALE span!&rdquo;<\/p>\n<p> Owomoyela en die nasionale sokkerfederasie het die klag teen die party ingebring.<\/p>\n<p> Maandag het die federasie in &lsquo;n verklaring ges&ecirc; dat hulle die &ldquo;rassistiese veldtogte teen spelers vir die Duitse nasionale span wil beveg&rdquo;.<\/p>\n<p> Aanklaers het Voigt en die twee ander wat verantwoordelik was vir die druk van die pamflette aangekla van rasse-aanhitsing en van belediging.<\/p>\n<p> Indien die drie skuldig bevind word kan hulle op tot drie jaar tronkstraf opgel&ecirc; word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">free online slots games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/otlichnaya-tendentsiya-novyie-detskie-sadyi-otkryivayutsya-v-harkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duitsland se sokkerfederasie het &ldquo;rassistiese veldtogte&rdquo; teen die land se nasionale span veroordeel. Dit was voor Maandag se proewe waarin die land se verregse party beskuldig is van rasse-aanhitsing en beledigings. Partyleier Udo Voigt van die NPD (Nasionaal Demakratiese Party) en twee ander partyleiers moet Dinsdag in &lsquo;n Berlynse distrikshof verskyn op klagte wat verbind &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4513\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rasbewuste Duitser wat sokkerpamflet geskryf het in die sop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4417],"class_list":["post-4513","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-rasbewuste-duitser-wat-sokkerpamflet-geskryf-het-in-die-sop"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4513","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4513"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4513\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4513"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4513"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4513"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}