{"id":4507,"date":"2009-03-25T01:38:35","date_gmt":"2009-03-25T01:38:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4507"},"modified":"2009-03-25T01:38:35","modified_gmt":"2009-03-25T01:38:35","slug":"anc-se-gedienstigheid-aan-china","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4507","title":{"rendered":"ANC se gedienstigheid aan China"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die vorige regering het die Chinese wat vanaf die Chinese vasteland na SA gekom het as nie-blank geklassifiseer. Om een of ander rede het hulle nie die blanke status van Japannese, Suid-Koreane, nasionalistiese Chinese en Taiwanese geniet nie. As ek &lsquo;n skoot in die donker mag waag, sou ek s&ecirc; dit het iets te doen gehad met kommunisme. Dit wees deel van die Rooi Gevaar-beleid van daardie tyd. Waar hulle &lsquo;n handjie vol was in die laat 1900s het hulle vanaf 10 000 tot meer as 100 000 gegroei teen 2000. Sedertdien 2005, het hulle druk op die regering geplaas om SEB-status te verkry en het hulle verlede jaar met hulle aansoek geslaag. Die probleem is egter, en ons regering het dit misgekyk, dat baie van die Chinese bevolking n&aacute; 1994 hiernatoe ge&iuml;mmigreer het en derhalwe nie die status werklik verdien nie. Net soos blankes wat n&aacute; 1994 gebore is en nie deel van regstellende aksie behoort te wees nie, maar in di&eacute; geval nie eens oorweeg word as dit by verslapping van wetgewing kom nie. Tog s&ecirc; mense soos Zuma dat hulle nie sal afstand doen van hierdie nuutgebore euwel en brute vorm van rassediskriminasie nie. Dit behoort dus duidelik te wees dat hierdie regering met die vergunning aan die Chinese die wit boorlinge van die land finaal verraai het en oor &lsquo;n kleurafgrond gewerp het.<\/p>\n<p>Die beleid van ons regering om die Chinese bokant blanke boorlinge van die land te verhef, is vir my uiters kommerwekkend. Op die lang duur mag dit die verkeerde indruk in die Westerse w&ecirc;reld skep wat ons in direkte konflik kan bring met jare lange handelsvennote. Nie net op politieke vlak nie maar ook ekonomies. China is &lsquo;n ekspansionistiese nasie wat w&ecirc;reldwyd voelers uitsteek om gemeenskappe te vestig. Dit alles bloot oor hulle oor groot bevolking en tekort aan infrastruktuur in China. Dit skep ook &lsquo;n ideale plek vir die storting van minderwaardige handelsprodukte waarmee hulle sit as gevolg van totale oorproduksie. Die onlangse melkskandaal in China waar melk met melamine gedokter was behoort as waarskuwing te dien. Menshare is verlede jaar tydens toetse op sojasouse opgespoor en het die w&ecirc;reld tot tydelike besinning geruk, maar glo my dis al weer vergete. Tot bykans vier vervaardigers se voertuie word al op ons paaie gesien wat ons plaaslike motornywerheid, wat werk verskaf aan Suid-Afrikaners, net meer knou. D&iacute;t alles deel van die stadige Chinese ekonomiese oorname met komplimente van ons regering.<\/p>\n<p>So, Masebe is reg. Ons kan nie ons handelsbande met die Chinese skade doen deur iemand soos die Dalai Lama &lsquo;n visum te gee nie. Maar ons kan Mugabe enige tyd hier toelaat want ook hy is &lsquo;n ou vriend van die Chinese. Verlede jaar is &lsquo;n skip in die Durbanse hawe ontdek, tot op die Plimsolmerk gelaai met wapens. Eindsbestemming? U het reg geraai.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die jongste debakel rondom die Dalai Lama en die weiering van ons Regering om &lsquo;n visum aan die Boedhistiese leier en w&ecirc;reldikoon te verskaf kom geensins as &lsquo;n verassing nie. Sederdien 1994 is dit duidelik dat China alles kry waarvoor hulle vra en soms ook op aandring. Die Dalai Lama se veroordeling van Chinese oorheersing en ook hulle hantering van die Tibet-kwessie is bepaald &lsquo;n doring in die vlees vir die Chinese. Die Dalai wil bloot &lsquo;n 2010-beplanningsfunksie saam met sy oudmakkers, wat ook die Nobelprys verower het, bywoon. Maar ons leepoogvriende het vinnig hulle ongelukkigheid aan die regering geopenbaar en die Dalai word uit die pad gevee. Eers beweer ene Thabo Masebe dat dit gaan veroorsaak dat die w&ecirc;reld se aandag nie meer op die sokkerbal gaan wees nie en almal op Tibet gaan fokus. Vanaand op die nuus sing hulle duidelik weer &lsquo;n ander deuntjie deur te s&ecirc; dat die handelsbetrekkinge met China te kosbaar is om in gevaar gestel te word. More gaan hulle tien teen een &ecirc;, dat dit nie heeltemal is wat hulle bedoel nie en weer fokus op die &ldquo;oog wat die bal gehaal word&rdquo;.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[4117,4112,167,4127,4128,4119,4109,175,768,4411,152,3377,21096,4108,4123,4129,4130,154,4107,4131,4132,4133,4134,4135,4136,21136,21097,4137,4138,4124,440,4120,4116,4111,21093,4115,21111,21089,165,4114,4113,4125,2242,4126,4139,4121,21131,4122,4110,4118,4140,4141,4142,4143,4144,4145],"class_list":["post-4507","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-aardklop","tag-afrika","tag-afrikaans","tag-afrikaans-dictionary","tag-afrikaans-music","tag-afrikaanse-gedigte","tag-afrikaanse-musiek","tag-afrikaanse-nuus","tag-afrikaner","tag-anc-se-gedienstigheid-aan-china","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-s10-briewe","tag-burger","tag-bybel","tag-cattle-farming","tag-dairy-farming","tag-dan-roodt","tag-de-la-rey","tag-deon-maas","tag-english-afrikaans","tag-farm","tag-farming","tag-farming-software","tag-farms","tag-c120-gedigte","tag-s17-geskiedenis","tag-gold-exchange-traded-funds","tag-gold-traded-funds","tag-grappe","tag-jaap-steyn","tag-jc-steyn","tag-kknk","tag-landbou","tag-s7-menings","tag-motor","tag-c65-musiek","tag-nuus","tag-praag","tag-rapport","tag-resepte","tag-ru-olie","tag-suid-afrika","tag-suid-afrikaanse-nuus","tag-suider","tag-swangerskap","tag-c106-verhale","tag-vir","tag-volksblad","tag-woordeboek","tag-zimbabwe-crisis","tag-zimbabwe-dollars","tag-zimbabwe-flight","tag-zimbabwe-football","tag-zimbabwe-land","tag-zimbabwe-money"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4507","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4507"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4507\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4507"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4507"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4507"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}