{"id":4506,"date":"2009-03-25T01:25:52","date_gmt":"2009-03-25T01:25:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4506"},"modified":"2009-03-25T01:25:52","modified_gmt":"2009-03-25T01:25:52","slug":"onderwysers-nou-al-drie-maande-nie-betaal-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4506","title":{"rendered":"Onderwysers nou al drie maande nie betaal nie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">In Limpopo is tydelike onderwysers nou al vir drie maande nie betaal nie. Hulle salarisaansoeke l&ecirc; onaangeraak. &ldquo;Ek was hoogs ontsteld om uit te vind dat ons kantore meer as &#39;n honderd salarisaansoekvorms vir tydelike leerkragte het wat nie geprosesseer is nie,&rdquo; s&ecirc; Limpopo se LUR vir onderwys, Aaron Motsoaledi. &ldquo;Ek weet nie hoekom die vorms nie geprosesseer is nie en probeer vasstel wie vir die wangedrag verantwoordelik is.&rdquo;<\/p>\n<p>Motsoaledi het &#39;n ondersoek gelas nadat hy klagtes ontvang het. Hy s&ecirc; die departement beskou die wanbetaling van hierdie onderwysers in &#39;n ernstige lig, siende dat dit beslis &#39;n uitwerking op hulle werk sal h&ecirc;.<\/p>\n<p>Hy het die versekering gegee dat die departement &ldquo;dag en nag&rdquo; werk om te verseker dat die onderwysers hulle salarisse so gou as moontlik sal onvang.<\/p>\n<p>Motsoaledi s&ecirc; skoolhoofde kan nie verantwoordelik gehou word vir die wanbetaling nie aangesien hulle nie die verantwoordelikheid het om tydelike onderwysers aan te stel om poste by hulle skole te vul nie.<\/p>\n<p>&ldquo;Tensy die skoolhoofde die departement omtrent die aanstellings inlig en die relevante dokumente indien, is dit moeilik vir hoofkantoor en distrikskantore om te weet dat die onderwysers nie betaal word nie,&rdquo; s&ecirc; hy.<\/p>\n<p>&ldquo;Onderriggewers vervul &#39;n essensi&euml;le diens wat &#39;n aansienlike bydrae maak tot die ontwikkeling van ons provinsie en ons land en ons wil hulle graag verseker dat ons alles sal doen om te sien dat hulle betaal word.&rdquo;<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">casino online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/03\/posadovci-kernesa-za-kopiyki-prodavali-primischennya-v-centri-harkova-20170220522685\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Limpopo is tydelike onderwysers nou al vir drie maande nie betaal nie. Hulle salarisaansoeke l&ecirc; onaangeraak. &ldquo;Ek was hoogs ontsteld om uit te vind dat ons kantore meer as &#39;n honderd salarisaansoekvorms vir tydelike leerkragte het wat nie geprosesseer is nie,&rdquo; s&ecirc; Limpopo se LUR vir onderwys, Aaron Motsoaledi. &ldquo;Ek weet nie hoekom die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4506\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onderwysers nou al drie maande nie betaal nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,4410,21108],"class_list":["post-4506","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-onderwysers-nou-al-drie-maande-nie-betaal-nie","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4506","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4506"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4506\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4506"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4506"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4506"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}