{"id":45059,"date":"2017-11-27T22:51:13","date_gmt":"2017-11-27T20:51:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=45059"},"modified":"2017-11-27T22:51:41","modified_gmt":"2017-11-27T20:51:41","slug":"rapport-stem-saam-met-malema-oor-blankes-afrikaans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=45059","title":{"rendered":"Rapport &#8216;stem saam met Malema&#8217; oor blankes, Afrikaans"},"content":{"rendered":"<p>Die links-liberale Sondagkoerant Rapport, wat deesdae grotendeels bestaan uit artikels wat uit die ekstreemlinkse Sondagblad City Press vertaal word, het gister &#8216;n hoofartikel gepubliseer waarin hy sy instemming met die standpunte van Julius Malema oor Afrikaans uitspreek.<\/p>\n<p>Die titel van die artikel is: &#8220;Malema is reg \u2014 maak egter kru denkfoute.&#8221; Terwyl Malema geheel en al anti-Afrikaans is en wil h\u00ea dat die taal moet verdwyn, sien Rapport egter een of twee polities korrekte redes waarom Afrikaans ten dele moet voortbestaan. Een van die redes wat die Sondagblad aanvoer, is dat &#8220;Afrikaans die taal met die mees etnies-diverse sprekers&#8221; is. Verder is Afrikaans reeds op enkele uitsonderings na op universiteit afgeskaf, iets wat Rapport klakkeloos aanvaar en eintlik toejuig. Rapport verklaar: &#8220;Geen universiteit doseer meer uitsluitlik in Afrikaans nie en die meeste kursusse word glad nie in enige taal benewens Engels aangebied nie.&#8221;<\/p>\n<p>Mites en vooroordele betreffende Afrikaans en Afrikaners waaroor <em>Rappport<\/em> met Malema saamstem, is onder andere:<\/p>\n<ul>\n<li>Malema is reg wanneer hy s\u00ea wit mense is in baie sfere van die Suid-Afrikaanse samelewing nog die bepalers van norme en kultuur.<\/li>\n<li>Hy is reg dat te veel swart mense nog in 2017 verneder word deur \u2019n tekort aan kwalifikasies en werk.<\/li>\n<li>Hy het reg dat Afrikaans tydens apartheid \u2019n belangrike draer van Afrikanerkultuur was en dat die tale en kulture van ons swart landgenote \u2013 net soos ons swart landgenote self \u2013 as minderwaardig beskou is. \u201cBantoetale\u201d was in die formele ekonomie taboe.<\/li>\n<li>Malema is ook reg dat Afrikaanse mense \u2013 eerder as die sprekers van die inheemse Afrikatale \u2013 gedien word deur die voortgesette gebruik van Afrikaans as onderrigtaal.<\/li>\n<li>Hy is reg dat Afrikaanse \u00e9n Engelse kurrikulums deur talle swart studente \u2013 reg of verkeerd \u2013 as ontoeganklik ervaar word.<\/li>\n<li>Hy is reg om steeds woedend te wees oor die onregte wat sy mense aangedoen is in die naam van Afrikanernasionalisme, wat op sy beurt \u2019n reaksie was op die vernedering en verarming wat Afrikaners aan die hand van die Britte moes deurmaak.<\/li>\n<li>Malema is reg dat baie wit Suid-Afrikaners, en baie Afrikaners, veral in die vorige bedeling, min moeite gedoen het om Afrikakultuur en Afrikatale te omarm, en eerder van swart Suid-Afrikaners verwag het om Engels en Afrikaans hul eie te maak.<\/li>\n<\/ul>\n<p>&#8220;Laastens,&#8221; meen Rapport,\u00a0 &#8220;Malema se geloof dat (Afrikaans) \u2019n wit konstruk is, was in 1976 laas korrek.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die links-liberale Sondagkoerant Rapport, wat deesdae grotendeels bestaan uit artikels wat uit die ekstreemlinkse Sondagblad City Press vertaal word, het gister &#8216;n hoofartikel gepubliseer waarin hy sy instemming met die standpunte van Julius Malema oor Afrikaans uitspreek. Die titel van die artikel is: &#8220;Malema is reg \u2014 maak egter kru denkfoute.&#8221; Terwyl Malema geheel en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":45060,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5,51],"tags":[167,6539,24222],"class_list":["post-45059","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrikaans","tag-malema","tag-proefskrif"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45059","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=45059"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/45059\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/45060"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=45059"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=45059"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=45059"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}