{"id":450,"date":"2007-05-18T17:56:39","date_gmt":"2007-05-18T17:56:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=450"},"modified":"2007-05-18T17:56:39","modified_gmt":"2007-05-18T17:56:39","slug":"mbeki-se-onverantwoordelike-immigrasiebeleid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=450","title":{"rendered":"Mbeki se onverantwoordelike immigrasiebeleid"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">As minderheidsgroep wat grootliks die Suid-Afrikaanse staat en  infrastruktuur geskep het, kan die Afrikaner nie eenvoudig toekyk hoe  hierdie land waarvoor ons geveg het op &#8216;n skinkbord aan vreemdelinge  oorhandig word nie. <\/p>\n<p> Geen van die vreemdelinge wat tans onwettig hier is, moet toegelaat om in  ons land aan te bly nie. Sodra verantwoordelike regering in Suid-Afrika  herstel word, moet hulle in oorleg met hul lande van herkoms permanent  gedeporteer word. Behoorlike grensbeheer soos dit in Europese lande  toegepas word, moet onverwyld herstel word. <\/p>\n<p> Tot 1989 het die ge&euml;lektrifiseerde heining op die Limpopogrens goed  gefunksioneer. Daardie heining en ander moet so gou moontlik herstel en  in werking gestel word. <\/p>\n<p> Daar woon 600 miljoen mense suid van die Sahara wat weens die wanbestuur  en korrupsie van hul regerings in uiterste armoede verkeer. Logies sal  &#8216;n ho&euml; persentasie van hulle poog om hulle hier te vestig, vanwe&euml; ons  ontwikkelde ekonomie en maatskaplike dienste. Terwyl Suid-Afrika reeds  sukkel om sy armoede-, behuisings-, water-, riool-, elektrisiteits- en  ander probleme te hanteer, sal die instroming van miljoene vreemdelinge  die land op sy knie&euml; dwing, asook op die duur etniese konflik  veroorsaak. Daar is reeds verskeie oorlo&euml; in Afrika aan die gang weens  transnasionale migrasie wat in die verlede plaasgevind het, onder andere  in die Ivoorkus, DRK, Darfoer\/Soedan, Kenia en Tsjad. <\/p>\n<p> Nie net dryf onwettige immigrasie in &#8216;n ho&euml; mate ons misdaadprobleem  nie, maar dit oorskadu selfs misdaad as die enkele belangrikste krisis  wat die land bedreig. <\/p>\n<p> Ons moet terselfdertyd ons teleurstelling uitspreek met die reaksie, of  gebrek daaraan, van die sogenaamde opposisiepartye. Dit is gebiedend  noodsaaklik dat &#8216;n opposisieparty of -beweging tot stand moet kom wat die ware belange  van Suid-Afrikaners op die hart dra. <\/p>\n<p> Mbeki speel met vuur. Suid-Afrika is inderdaad leierloos en huiwer op  die rand van &#8216;n ramp, terwyl geweldsmisdaad tier en vreemdelinge  ongehinderd ons grondgebied beset. <\/p>\n<p> Red ons land voor dit te laat is! <\/p><\/div>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die ANC-president, Thabo Mbeki, se verklaring dat Suid-Afrikaners vir  lief moet neem met die groot aantal onwettige immigrante wat oor ons  grense stroom, getuig van die uiterste onverantwoordelikheid. Trouens,  in enige ander nywerheidsland sou so &#8216;n stelling politieke selfmoord  beteken. <\/p>\n<p> Die boodskap wat Mbeki aan die grensbeheeramptenare, polisie en  binnelandse sake oordra, is dat hulle maar kan verslap en anderpad mag  kyk terwyl onwettiges ons land binnekom.<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[47],"tags":[582,21094,186],"class_list":["post-450","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c29-praag-mediaverklarings","tag-mbeki-se-onverantwoordelike-immigrasiebeleid","tag-s8-mediaverklarings","tag-praag-mediaverklarings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/450","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=450"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/450\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=450"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=450"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=450"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}