{"id":4495,"date":"2009-03-24T03:01:41","date_gmt":"2009-03-24T03:01:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4495"},"modified":"2009-03-24T03:01:41","modified_gmt":"2009-03-24T03:01:41","slug":"de-klerk-onttrek-aan-2010-vredeskonferensie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4495","title":{"rendered":"De Klerk onttrek aan 2010 Vredeskonferensie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/De_Klerk.jpg\" width=\"220\" height=\"272\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Voormalige president FW de Klerk het Maandag onttrek aan die 2010 W&ecirc;reldbekervredeskonferensie in Johannesburg die week omdat die regering weier om aan die Dalai Lama &lsquo;n visum te gee.<\/p>\n<p> &ldquo;Mnr. De Klerk het die besluit met groot huiwering geneem, omdat hy die 2010 W&ecirc;reldbeker en die doel en konsep van die vredeskonferensie ondersteun.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Hy hoop dat daar nog tyd is vir die regering om sy besluit te verander.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Mnr. De Klerk was in kontak met aartsbiskop Tutu en identifiseer homself met die sienswyses&nbsp; van [die aartsbiskop] in die verband en met betrekking tot die weiering van die SA regering om &lsquo;n visum toe te staan aan die Dala Lama,&rdquo; het die stigting ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Tutu, wat in Kaliforni&euml; was, het klaarblyklik geskryf aan president Kgalema Motlanthe en &lsquo;n verduideliking gevra.<\/p>\n<p> &ldquo;Indien Sy Heiligheid se visum geweier word, gaan ek nie deelneem aan die komende 2010 W&ecirc;reldbeker se verwante vredeskonferensie nie,&rdquo; het Tutu ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Ek sal die regering se optrede verdoem as skandelik, in lyn met die swak rekord by die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad, as totale verraad teenoor ons vryheidstryd se geskiedenis.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;Ons gee skaamteloos toe aan druk van die Sjinese. Ek is baie ontsteld en skaam daaroor,&rdquo; is hy aangehaal.<\/p>\n<p> Motlanthe se woordvoerder, Thabo Masebe het Maandag aan Sapa ges&ecirc; die president het Tutu se brief gekry wat &lsquo;n verduideliking vra oor die regering se weiering om aan die Dalai Lama &lsquo;n visum te gee.<\/p>\n<p> &ldquo;Ja, die president het die brief gekry. Die posisie wat ons geneem het, is dat die &lsquo;n uitnodiging aan die Dalai Lama nie in die belang van Suid-Afrika is nie.&rdquo;<\/p>\n<p> Suid-Afrika het nie &lsquo;n visum aan die Dalai Lama toegestaan nie omdat hy nie die w&ecirc;reld se aandag wil aflei van die voorbereidings vir die 2010 Sokkerw&ecirc;reldbeker nie.<\/p>\n<p> &ldquo;Die Suid-Afrikaanse regering het nie &lsquo;n probleem met die Dalai Lama nie,&rdquo; het Masebe ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Maar op hierdie stadium is die hele w&ecirc;reld gefokus op die land as gasheer vir die 2010 W&ecirc;reldbeker. Ons wil h&ecirc; die fokus moet op Suid-Afrika bly.&rdquo;<\/p>\n<p> &ldquo;&rsquo;n Besoek van die Dalai Lama sal die fokus vanaf Suid-Afrika verskuif na sake in Tibet.&rdquo;<\/p>\n<p> Masebe het ges&ecirc; Sjina,&rsquo;n groot handelsvennoot van Suid-Afrika, het geen rol gespeel in die besluit van die regering nie.<\/p>\n<p> &ldquo;Die besluit is gemaak deur die regering en nie deur die Republiek van Sjina nie,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &lsquo;n Woordvoerder vir die Dalai Lama het ges&ecirc; hy is baie teleurgesteld deur die besluit.<\/p>\n<p> &ldquo;Dit is waar, dat Suid-Afrika, onder baie druk van die Sjinese owerhede &lsquo;n visum vir die Dalai Lama geweier het,&rdquo; het woordvoerder Thubsen Samphel aan AFP ges&ecirc;.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/articles\/271728-kak-vybrat-generator\/\">\u0434\u043b\u044f \u0441\u0432\u0430\u0440\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/m.dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1153552.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voormalige president FW de Klerk het Maandag onttrek aan die 2010 W&ecirc;reldbekervredeskonferensie in Johannesburg die week omdat die regering weier om aan die Dalai Lama &lsquo;n visum te gee. &ldquo;Mnr. De Klerk het die besluit met groot huiwering geneem, omdat hy die 2010 W&ecirc;reldbeker en die doel en konsep van die vredeskonferensie ondersteun.&rdquo; &ldquo;Hy hoop &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4495\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Klerk onttrek aan 2010 Vredeskonferensie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4400,21089,21108],"class_list":["post-4495","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-de-klerk-onttrek-aan-2010-vredeskonferensie","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4495","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4495"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4495\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4495"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4495"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4495"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}