{"id":4494,"date":"2009-03-24T02:54:11","date_gmt":"2009-03-24T02:54:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4494"},"modified":"2009-03-24T02:54:11","modified_gmt":"2009-03-24T02:54:11","slug":"breinvliesontsteking-in-oos-kaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4494","title":{"rendered":"Breinvliesontsteking in Oos-Kaap"},"content":{"rendered":"<p>Elf Tieners word behandel vir moontlike breinvliesontsteking in die Oos-Kaap, het &lsquo;n provinsiale woordvoerder van die gesondheidsdepartement Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\"> Dit volg na die dood van &lsquo;n 16-jarige seun aan breinvliesontsteking in die Cecilia Makiwane hospitaal gedurende die naweek, het woordvoeder Sizwe Kupelo ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Hy het ges&ecirc; die 11 tieners is almal leerlinge by die Unathi Ho&euml;rskool in Cambridge, dieselfde skool waar die tiener was wat oorlede is.<\/p>\n<p> Hulle het simptome getoon van breinvliesontsteking, insluitend stywe nekke, koors en hoofpyn. Sommige het ook gebraak.<\/p>\n<p> Dit is nog nie bevestig of hulle werklik die siekte onder lede het nie.<\/p>\n<p> Op hierdie stadium glo die dokters dat slegs 2 van hulle wel breinvliesontsteking onder lede het.<\/p>\n<p> Hy het ges&ecirc; &lsquo;n reaksiespan monitor die situasie en het ouers gemaan om nie paniekerig te raak nie.<\/p>\n<p> Hy het ouers aangemoedig om &lsquo;n ogie te hou oor hul kinders vir soortgelyke simptome en om die naaste mediese fasiliteit te kontak vir hulp voor dit te laat is.<\/p>\n<p> Verlede week is &lsquo;n 2-jarige meisie dood aan breinvliesontsteking in die Frere hospitaal. Maar die tipe breinvliesontsteking was ge&iuml;dentifiseer as die nie aansteeklike weergawe van die siekte.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online slots no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Elf Tieners word behandel vir moontlike breinvliesontsteking in die Oos-Kaap, het &lsquo;n provinsiale woordvoerder van die gesondheidsdepartement Maandag ges&ecirc;. Dit volg na die dood van &lsquo;n 16-jarige seun aan breinvliesontsteking in die Cecilia Makiwane hospitaal gedurende die naweek, het woordvoeder Sizwe Kupelo ges&ecirc;. Hy het ges&ecirc; die 11 tieners is almal leerlinge by die Unathi &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4494\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Breinvliesontsteking in Oos-Kaap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4399,21089,21108],"class_list":["post-4494","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-breinvliesontsteking-in-oos-kaap","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4494","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4494"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4494\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4494"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4494"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4494"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}