{"id":44938,"date":"2017-11-02T09:36:28","date_gmt":"2017-11-02T07:36:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=44938"},"modified":"2017-11-02T09:36:28","modified_gmt":"2017-11-02T07:36:28","slug":"nyc-terreur-aanval-dodetal-styg-tot-agt-15-beseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=44938","title":{"rendered":"NYC terreur aanval dodetal styg tot agt, 15 beseer"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Terreuraanval in New York Dinsdag het gelei tot 8 sterftes en 15 beserings. Die Moslem-aanvaller het selfs in &#8216;n skoolbus vir gestremde kinders geteiken.<\/p>\n<p>Die verdagte is Woensdag aangekla van ondersteuning van ISIS en geweld en vernietiging van motorvoertuie.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het dit gedoen in die naam van ISIS, en saam met die ander items wat op die toneel herwin is, was &#8216;n paar notas wat verder daarop dui,&#8221; het John Miller, adjunk-kommissaris van intelligensie en teenterrorisme van die NYPD, aan die media ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Oesbekistanse immigrant Sayfullo Saipov (29) het met &#8216;n huurvragmotor op &#8216;n rivierfietspad ingeploeg, &#8216;n daad van terrorisme, het die owerhede ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het glo in Paterson, New Jersey, gewoon en die vragmotor vroe\u00ebr van Home Depot gehuur. Ses slagoffers is op die toneel dood verklaar en nog twee by &#8216;n nabygele\u00eb hospitaal, het die polisiekommissaris, James O&#8217;Neill, bevestig.<\/p>\n<p>Vyf van die slagoffers is Argentynse burgers, op besoek in New York, het die ministerie van buitelandse sake in Argentini\u00eb in &#8216;n verklaring ges\u00ea. Die Belgiese regering het ook die dood van een van sy burgers bevestig.<\/p>\n<p>President Trump het gister ges\u00ea hy sal onmiddellik Senator Chuck Schumer se <em>Diversity Visa Lottery<\/em>-skema be\u00ebindig omdat dit terreur na Amerika gebring het.<\/p>\n<p>Saipov is in 2010 in die VSA vanuit Oesbekistan toegelaat deur die &#8220;Diversity Visa Lottery&#8221;, wat &#8220;daarop gemik is om die immigrantebevolking in die Verenigde State te diversifiseer&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Ek begin vandag met die proses om die diversiteitsloteryprogram te beeindig. Ek gaan die Kongres dadelik vra &#8230; om ontslae te raak van hierdie program,&#8221; het Trump ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Diversiteitslotery &#8211; klink lekker, dis nie lekker nie. Dit is nie goed nie. Dit was nie goed nie,&#8221; het hy bygevoeg. &#8220;Ons wil &#8216;n meriete-gebaseerde stelsel h\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p>Die program beliggaam die pogings van linkse politici om demokratiese kiesersrolle aan te vul deur immigrante uit te nooi om by die welsynsuitkerings aan te sluit. Trump het ges\u00ea die terroris het 23 mense saam met hom gebring, moontlik as gevolg van die voormalige Obama-administrasie se uitgebreide immigrasie-re\u00ebls.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"en\" dir=\"ltr\">And I bet this doesn&#39;t include the hundreds of thousands of dollars Sayfullo Habibullaevic Saipov is costing us in hospital bills. <a href=\"https:\/\/t.co\/DSoTWipATZ\">https:\/\/t.co\/DSoTWipATZ<\/a><\/p>\n<p>&mdash; Ann Coulter (@AnnCoulter) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/AnnCoulter\/status\/925865194319962113?ref_src=twsrc%5Etfw\">November 1, 2017<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"https:\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Die burgemeester van New York City is skerp gekritiseer vir sy swak leierskap deur nie sulke aanvalle te voorkom nie. In plaas van om jihadistiese ekstremisme in sy eie stad te bestry, het burgemeester Bill De Blasio in Junie na Hamburg, Duitsland, gejaag om in Junie solidariteit te toon met die linkse gewelddadige betogers tydens die G20-beraad.<\/p>\n<p>Saipov, wat die voorval vir &#8216;n jaar lank beplan het, het ook beplan om na die Brooklyn-brug by die West Side-snelweg te gaan en &#8220;wou soveel mense doodmaak as wat hy kon,&#8221; volgens hofstukke.<\/p>\n<p>Die dokumente het ook onthul dat Saipov versoek het om die ISIS-vlag in sy hospitaalkamer te laat drapeer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Terreuraanval in New York Dinsdag het gelei tot 8 sterftes en 15 beserings. Die Moslem-aanvaller het selfs in &#8216;n skoolbus vir gestremde kinders geteiken. Die verdagte is Woensdag aangekla van ondersteuning van ISIS en geweld en vernietiging van motorvoertuie. &#8220;Hy het dit gedoen in die naam van ISIS, en saam met die ander items [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":44939,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-44938","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44938","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=44938"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/44938\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/44939"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=44938"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=44938"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=44938"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}