{"id":4492,"date":"2009-03-24T02:50:36","date_gmt":"2009-03-24T02:50:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4492"},"modified":"2009-03-24T02:50:36","modified_gmt":"2009-03-24T02:50:36","slug":"leerling-gaan-op-moordtog-in-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4492","title":{"rendered":"Leerling gaan op moordtog in Mpumalanga"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&lsquo;n Twintigjarige graad-10 leerling het Sondag met &lsquo;n byl op &lsquo;n moordtog gegaan in Mayflower, naby Ermelo in Mpumalanga, en na bewering 3 mense vermoor, insluitend &lsquo;n 6-maande oue baba en 12 ander beseer. <\/p>\n<p> Die man, wat na bewering aan &lsquo;n geestesafwyking lei, het klaarblyklik &lsquo;n mediumgrootte byl gebruik om &lsquo;n 70-jarige vrou, en &lsquo;n 16-jarige ma en haar 6-maande oue baba dood te kap, het kaptein Sabelo Mlangeni Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Die familie het die polisie Vrydag geskakel en ges&ecirc; hy was aggressief, maar na die polisie en ambulans aangekom het, het hy kalmeer en is hy vrygelaat,&rdquo; het Mlangeni ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die verdagte het weer Sondagoggend aggressief geraak en sy familie het hom vasmaak en op die vloer gelos, het Mlangeni ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Hy het op een of ander manier losgekom, &lsquo;n byl in die hande gekry en sy broer aangeval voor hy in die straat ingegaan het en mense begin aanval het,&rdquo; het Mlangeni ges&ecirc;.<\/p>\n<p> 12 Slagoffers, van ouderdomme 10 tot volwasse is hospitaal toe geneem met ernstige wonde.<\/p>\n<p> Die man het toe in die huis van die 70-jarige vrou, wat alleen gebly het ingegaan en haar met die byl doodgekap.<\/p>\n<p> &ldquo;Hy het daarna weer op in straat gegaan en die baba van die 16-jarige vrou doodgekap, voor hy haar ma ook doodgemaak het,&rdquo; het Mlangeni ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Toe die polisie op die toneel verskyn het was die man gewapen met &lsquo;n graaf. Een van die polisiemanne at gereageer het is in die hand gewond toe hulle die verdagte probeer onder beheer bring het.<\/p>\n<p> &ldquo;Teen die tyd was die gemeenskap gemobiliseer en die polisie moes hom beskerm, omdat hulle hom uit die vangwa wou haal en wraak neem op hom,&rdquo; het Mlangeni ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die man wat in die kop gewond is gedurende die aanvalle is hospitaal toe geneem onder polisiebewaking, maar is in die sorg van die polisie vrygelaat Maandagoggend.<\/p>\n<p> Hy gaan in die Mayflower distrikshof verskyn op drie aanklagte van moord en 12 klagte van poging tot moord, en gaan na Weskoppies Psigiatriese hospitaal gestuur word vir sielkundige waarneming.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-001-gsu-na-gos-sluzhbu\">001 \u0433\u0441\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&lsquo;n Twintigjarige graad-10 leerling het Sondag met &lsquo;n byl op &lsquo;n moordtog gegaan in Mayflower, naby Ermelo in Mpumalanga, en na bewering 3 mense vermoor, insluitend &lsquo;n 6-maande oue baba en 12 ander beseer. Die man, wat na bewering aan &lsquo;n geestesafwyking lei, het klaarblyklik &lsquo;n mediumgrootte byl gebruik om &lsquo;n 70-jarige vrou, en &lsquo;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4492\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Leerling gaan op moordtog in Mpumalanga&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4398,21089,21108],"class_list":["post-4492","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-leerling-gaan-op-moordtog-in-mpumalanga","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4492","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4492"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4492\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4492"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4492"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4492"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}