{"id":4491,"date":"2009-03-23T12:34:53","date_gmt":"2009-03-23T12:34:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4491"},"modified":"2009-03-23T12:34:53","modified_gmt":"2009-03-23T12:34:53","slug":"spanning-in-israelse-veiligheidsmagte-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4491","title":{"rendered":"Spanning in Israelse veiligheidsmagte"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon &lsquo;n debat in Israel oor die re&euml;ls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: die stryd tussen sekul&ecirc;re liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing.<\/p>\n<p> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/tsahal2.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Verskeie van die getuienisse wat gepubliseer is deur &lsquo;n instituut wat &lsquo;n voor-milit&ecirc;re kursus aanbied en geaffilieer is met die linkse sekul&ecirc;re kibboetsbeweging, toon &lsquo;n duidelike onverdraagsaamheid met gelowige soldate, en stel hulle voor as selfaangestelde heilige stryders.<\/p>\n<p> Vir die eerste vier dekades van Israel se bestaan is die weermag &ndash; soos menige ander lande s&rsquo;n &ndash; gedomineer deur die kibboetslede wat hulself as sekul&ecirc;r, Westers en opgevoed beskou het. In die laaste 2 dekades het gelowige nasionaliste, insluitend baie van die setlaarsbeweging in die Westelike Oewer in meer belangrike milit&ecirc;re posisies inbeweeg.<\/p>\n<p> In die Israelse samelewing is hulle &lsquo;n groeiende teenwoordigheid, anders as en meer modern as die swart geklede ultra-ortodokses, wat van milit&ecirc;re diens vrygestel word.<\/p>\n<p> &ldquo;Die offisierskorps van die elite Golani-brigade is nou gepak met&nbsp; gelowige regses van die voorbereidingsakademies,&rdquo; het Moshe Halbertal, &lsquo;n Joodse professor in filosofie opgemerk. Hy was &lsquo;n medeskrywer aan die milit&ecirc;re etiese kode en is self polities liberaal, maar streng godsdienstig.<\/p>\n<p> &lsquo;n Rabbiniese edik uit die godsdienstiges se geledere teen begenadiging van die vyand het onlangs vir nog &#39;n herrie gesorg. Die slagspreuk lui: &ldquo;Hy wat genadig is teenoor die wrede, sal uiteindelik wreed wees teenoor die genadige.&rdquo;<\/p>\n<p> Die ministerie van verdediging het die rabbi oor die vingers getik oor die stelling.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/kommercheskaya-tajna-ukraina\">\u043a\u043e\u043c\u043c\u0435\u0440\u0447\u0435\u0441\u043a\u0430\u044f \u0442\u0430\u0439\u043d\u0430 \u0443\u043a\u0440\u0430\u0438\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/stiel.ru\/topcargo-nadezhnyj-eksport\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon &lsquo;n debat in Israel oor die re&euml;ls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: die stryd tussen sekul&ecirc;re liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing. Verskeie van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4491\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Spanning in Israelse veiligheidsmagte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4397],"class_list":["post-4491","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-spanning-in-israelse-veiligheidsmagte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4491","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4491"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4491\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4491"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4491"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4491"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}