{"id":4490,"date":"2009-03-23T04:45:23","date_gmt":"2009-03-23T04:45:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4490"},"modified":"2009-03-23T04:45:23","modified_gmt":"2009-03-23T04:45:23","slug":"weer-eens-n-sensasionalistiese-berig-oor-ras-in-rapport","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4490","title":{"rendered":"Weer eens &#8216;n sensasionalistiese berig oor ras in Rapport"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Ek is nie &#39;n groot bewonderaar van die Universiteit van Stalinbos nie, veral nav die gebeure rondom die Woordfees enkele jare gelede.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Vandag het Rapport egter &#39;n sogenaamde &quot;berig&quot; op sy webwerf se hoofblad oor sogenaamde &quot;rassisme&quot; (sic) by die universiteit, wat in der waarheid niks van die aard is nie. Dit lyk egter as jy die opskrif lees, asof die ganse instansie een groot versameling Ku Klux Klan-lede is.<\/p>\n<p> By nadere inspeksie blyk dit egter dat daar slegs twee klaers is en dat die ganse berig eintlik oor niks handel nie. Daar is geen rassesweer by die universiteit nie.<\/p>\n<p> Een student is deur &#39;n groep mans aangerand, waarvan 2 toevallig studente was. Daar was egter enkele jare gelede &#39;n tandarts wat sy vrou vermoor het in Kemptonpark. Hy was &#39;n Tuks-gegradueerde. Volgens die Rapport se redenasie, sou alle Tuks alumni dus vrouemoordenaars wees?<\/p>\n<p> Die ander klaer is &#39;n Rastafari&euml;r &#8211; daai ouens met &#39;n geweldige parasietlading in hulle hare en wat gewoonlik met bolle daggarook geassosieer word.<\/p>\n<p> Hy is verbaas omdat die polisie hom telkens uitsonder om deursoek te word. Tog vreemd dat die polisie juis vir hom sal verdink van daggabesit, nie waar nie? Gans en al onverstaanbaar &#8211; mits mens &#39;n gestremde onder 2 jaar oud is. Hoe op dees aarde het hierdie moroon toelating tot &#39;n universiteit gekry as hy nie verstaan dat daggarook is ten nouste verbind word met Rastafari&euml;rs nie? Nietemin word die ganse universiteit se beeld skynbaar agv die optrede van die polisie deur die rassekwas bygekom.<\/p>\n<p> Bostaande is nie nuus nie &#8211; dis goedkoop sensasiesoekery, &#39;n berig oor niks nie. Dis die skryfwerk van &#39;n verveelde joernalis wat te lui is om regte nuus te gaan uitsnuffel.<\/p>\n<p> Weer eens het ons &#39;n voorbeeld van die glyende standaarde van &quot;joernalistiek&quot; waaraan Rapport hom onder leiding van Liza Albrecht toenemend skuldig maak.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u043a\u0430 \u044f\u043f\u043e\u043d\u0441\u043a\u0438\u0445 \u0430\u0432\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek is nie &#39;n groot bewonderaar van die Universiteit van Stalinbos nie, veral nav die gebeure rondom die Woordfees enkele jare gelede. &nbsp; Vandag het Rapport egter &#39;n sogenaamde &quot;berig&quot; op sy webwerf se hoofblad oor sogenaamde &quot;rassisme&quot; (sic) by die universiteit, wat in der waarheid niks van die aard is nie. Dit lyk egter &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4490\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weer eens &#8216;n sensasionalistiese berig oor ras in Rapport&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,21093,4396],"class_list":["post-4490","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-weer-eens-n-sensasionalistiese-berig-oor-ras-in-rapport"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4490","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4490"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4490\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4490"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4490"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4490"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}