{"id":4489,"date":"2009-03-23T04:43:36","date_gmt":"2009-03-23T04:43:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4489"},"modified":"2009-03-23T04:43:36","modified_gmt":"2009-03-23T04:43:36","slug":"spanning-in-israelse-veiligheidsmagte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4489","title":{"rendered":"Spanning in Israelse veiligheidsmagte"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon &lsquo;n debat in Israel oor die re&euml;ls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: Die stryd tussen sekul&ecirc;re liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing.<\/p>\n<p> Verskeie van die getuienisse wat gepubliseer is deur &lsquo;n instituut wat &lsquo;n voor-milit&ecirc;re kursus aanbied en geaffilieer is met die linkse sekul&ecirc;re kibboetsbeweging, toon &lsquo;n duidelike onverdraagsaamheid met gelowige soldate, en stel hulle voor as selfaangestelde heilige-stryders.<\/p>\n<p> Vir die eerste vier dekades van Israel se bestaan is die weermag &ndash; soos menige ander lande s&rsquo;n &ndash; gedomineer deur die kibboetslede wat hulself as sekul&ecirc;r, Westers en opgevoed beskou. In die laaste 2 dekades het gelowige nasionaliste, insluitend baie van die setlaarsbeweging in die Wesbank in meer belangrike milit&ecirc;re posisies inbeweeg.<\/p>\n<p> In die Israelse samelewing is hulle &lsquo;n groeiende teenwoordigheid, anders as en meer modern as die swart geklede ultra-ortodokses, wat van milit&ecirc;re diens vrygestel word.<\/p>\n<p> &ldquo;Die offisierskorps van die elite Golani-brigade is nou digbevolk met gelowige regtes van die voorbereidingsakademies,&rdquo; het Moshe Halbertal, &lsquo;n Joodse professor in filosofie opgemerk. Hy was &lsquo;n medeskrywer aan die milit&ecirc;re etiese kode en is self polities liberaal, maar streng godsdienstig.<\/p>\n<p> Een kontroversie wat byvoorbeeld onlangs ontstaan het is toe &lsquo;n boekie wat uitgegee is&nbsp; &lsquo;n Rabbiniese edik bevat het teen die toon van genade aan die vyand. &ldquo;Hy wat genadig is aan die wrede, sal uiteindelik wreed wees aan die genadige,&rdquo; het een van die slagspreuke gelui.&nbsp; <\/p><\/div>\n<div align=\"justify\"> Die ministerie van verdediging het die rabbi oor die vingers getik oor die stelling.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/decoration-materials\/finishing-materials-pair\/\">\u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon &lsquo;n debat in Israel oor die re&euml;ls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: Die stryd tussen sekul&ecirc;re liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing. Verskeie van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4489\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Spanning in Israelse veiligheidsmagte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-4489","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4489","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4489"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4489\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4489"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4489"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4489"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}